Property for sale in Arlington, All


Popular suburbs in Arlington, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 2 of 2 | Next >
4 2
Arlington, Arlington
R 6 900 000

Pragtige plaas in Arlington met ‘n netjiese Sandsteen huis van 4 Slaapkamers, 2 badkamers, 1 sitkamer, 1 eetkamer, 1 TV kamer, 1 opwas area. 2 de huis (Asbes huis) : 3 Slaapkamers, 2 badkamers, 1 sitkamer, 1 eetkamer en ‘n kombuis 303 ha Soetveld 1/5 GVE 230 ha Sanderige dieper Wesley - Avelon tipe grond ± 550 mm Jaarlikse reënval 5 Boorgate Windpompe en Dompelpompe 1 Sementdam en 2 Gronddamme 4 Store wat toegebou is Woonstel 6 Werkerhuise 5 Kampe met water 1.2 m Heining Eskom krag Baie lekker weidingsplaas met goeie saailande vir kontant gewasse. Lande is diep Wesley Avelon tipe grond wat goeie oeste sal gee in ‘n hoë reënval gebied. GVE is uitgewerk net op veld sonder lande - wanneer lande in berekening gebring word kan die plaas tot 1/3,5 GVE gaan. Die plaas bied ‘n sterk netjiese Sandsteen huis, 'n Asbes huis en ‘n Woonstel vir skoonma. Die netjiese groot store is toegebou en word tans gebruik vir lam hokkies. Moet nie uitmis op die besonderse goeie en mooi plaas nie. 'n Verdere 428 ha wat aan die plaas grens is ook te koop. Skakel vir Divan of Frans.

Listing No: P24-106375336
0 0
Arlington, Arlington
R 5 600 000

Pragtige 428 ha Saai- en Weidingsplaas in Arlington met ‘n ou huis wat baie aandag kort 218 ha Soetveld 1/5 GVE 210 ha Dieper wesley grond wat Avelon tipe grond is ±550 mm Jaarlikse reënval 4 Boorgate 1 Windpomp en 1 Dompelpomp 1 Sementdam en 1 Gronddam Spruit met baie kuile 2 Skure 4 Kampe met water 1.2 m Heining Eskom krag Baie mooi en besondere goeie plaas in Arlington omgewing met goeie lande wat mielies, sonneblom of soyas kan plant. Kan goeie opbrengste lewer. Die plaas bied baie goeie weiding vir bees met goeie sterk waters. Elke kamp het water wat van 1 dam afkomstig is en vlei kampe met kuile. Die plaas grens ook aan nog 533 ha wat ook te koop is. Gekombineer maak hierdie 'n goeie eenheid. Skakel vir meer inligting.

Listing No: P24-106375322
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 2 of 2 | Next >