Property for sale in Baltimore, All


Popular suburbs in Baltimore, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 3 of 3 | Next >
4 2
Baltimore, Baltimore
R 17 000 000

Do you need a farm with water, then this is the one! This farm has 115 ha irrigation rights with a dam in the Palala River. 4 Pivots, 5 Boreholes, 735 square meter shed, 4 Eskom power points with pump stations. 90 Ha game camp, 2 houses with security fences, servant's quarters lapa, pool, cold room cold packing room with pallets and a slaughter room. Tractors, implements, Impala, Blue Wildebeest, White Blesbuck and Nyalas are negotiable. The owner is planning to go on pension and thus the reason for selling.

Listing No: P24-106047984
0 0
Baltimore, Baltimore
R 6 500 000

Ten volle wildwerend omhein, Petoria N1/Zambesi 290 km waarvan 9 km sandpad. Eskom, genoeg water, groot hoeveelheid vlakte wild, geen grondeis, ver vanaf enige nedersettings, plat topografie, soetveld, plaashuis. Video + Uitgebreide grond beskrywing, lees verder. Oppervlak 808 ha Afstand vanaf pretoria N1/Zambesi, 290 km, waarvan 9 km sandpad. Water: Boorgat x3, beste lewer 4500L p/uur. Beton reservoir. Water tanks Wildgetalle: 150 Rooibok/Impala 40 Koedoe/Kudu 5 Gemsbok 4 Waterbok/Waterbuck 4 Zebra Verbetering: Vierslaapkamer Klein lapa. Skuur 85 vkm plus onderdak parkering. Wildkamp 1x 16 ha met bonnox draad. Boomspesies: Maroela, kremetart, rosyntjiebos, kameeldoorn, knoppiesdoorn, huilboerboon, verskeidenheid doornbome. Eskom elektrisiteit ? Ja. Huis ? Ja, ek on ongelukkig nie toegang kry tot die huis. Wie woon op die terrein ? Arbeiders. Waar woon die verkoper ? Nie op die terrein. Waarom verkoop ? Afskaal van bedrywighede. Weiding is hoofsaaklik soetveld, met sagte rooi sand. Afstand van enige dorp, Ellisras 90 km, Potgietersrus 140 km. Afstand vanaf enige nedersetting 25 km in reguit lyn. Hoeveel sandpad ? Minder as 9 km. Is dit 'n binneplaas ? Nee, aangrensend 'n publieke pad word slegs deur lokale boere gebruik. Selfoonontvangs ? Ja, MTN 3G ontvangs 5/5. Gemiddelde reënval per jaar 350 mm tot 400 mm. geen grafte. Geen besproeiing, geen kans op besproeiing koper doen self ondersoek. Geen weiding te huur. Geen rivier, ten minste 30 km vanaf enige rivier. Geen oop water, geen fonteine. Geen grondeis. Gee ruiltransaksie, koper wil verkoop en weg wees. Geen Huur met opsie om te koop, verkoper wil verkoop en weg wees. Ten volle wildwerend omhein en helemaal oop, geen beeskampe. Veiligheid ? Lae risiko, koper bevestig asb met lokale polisie en GPF. Enige serwituut of bure met reg van weg ? Geen. Wie is die bure ? Permanente inwoneers en naweek boere. oppervlak is sagte rooi sand en klei. Vorm van die grond ? Byna vierkant. Jou aanbad sluit kommissie in. Gekwalifiseerde kopers beskik oor ten minste 50% van die volle koopsom in kontant, dit is gewoonlik die minimum vereiste vanaf banke. Wat is die beste prys ? So naby moontlik aan geadverteerde prys. Hoe lang is die grond al in die mark ? 11/2017. PR1667 Baltimore, Limpopo 808 ha wildplaas, ten volle wildwerend omhein, Petoria N1/Zambesi 290 km waarvan 9 km sandpad. Eskom, genoeg water, groot hoeveelheid vlakte wild, geen grondeis, ver vanaf enige nedersettings, plat topografie, soetveld, plaashuis. Video + Uitgebreide grond beskrywing, lees verder. #propritePR1667 #groveerasmus @groveerasmus @gerasmus #proprite #gamefarms #lekkerza #boerderijleven #welgevonden #buffelspan africagamefarms #africagamefarms #groveerasmus #PR1651 game farms for sale waterberg vaalwater game farms for sale game farms for sale limpopo river game farms for sale bela bela game farms for sale thabazimbi game farms for sale Ellisras game farms for sale marken game farms for sale Africa. game farms for sale nylstroom game farms for sale modimolle game farms for sale warmbad game farms for sale warmbaths game farms for sale Ellisras game farms for sale swartwater game farms for sale alldays game farms for sale koedoeskop irrigation farms for sale ellisras irrigation farms for sale thabazimbi irrigation farms for sale krokodilrivier irrigation farms for sale corcodile river Game Farms Hunting, Breeding, Lodges for Sale, Knowledgeable Agents. welgevonden zuid afrika vakantie.

Listing No: P24-105979922
0 0
Baltimore, Baltimore
R 16 000 000

Hamburg Farm is located in Baltimore, Limpopo. The farm is very spacious. It has 3 Boreholes and 2 separate dwellings, slaughter facilities and a landing strip for aircrafts . There is a farm manager house and an old farm house by the hunter's chalet.

Listing No: P24-105865003
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 3 of 3 | Next >