Property for sale in Boshof, All


Popular suburbs in Boshof, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 90 | Next >
4 2
Boshof, Boshof
R 550 000

Excellent living near city! Spacious home with 4 bedrooms 2 bathrooms, large entertainment area with build in braai, big kitchen, with spacious bedrooms. Garage with carport. House is built on 2 erven with enough space for development. Call me!

Listing No: P24-105285084
4 2
Boshof, Boshof
POA

WEIDINGSPLAAS - TUSSEN BOSHOF EN HERTZOGVILLE - 3 X TITEL AKTES - PLAAS WORD AS 'N GEHEEL EN AFSONDERLIK AANGEBIED WILGEBOOM 856HA HERMON - 347HA NOORD RIETFONTEIN 1029HA Eiendomskenmerke : 2 x Wonings met 4 Slaapkamer, 2 x badkamers asook leefareas, store en 4 x werkershuise 10 x Boorgater Veehanteringsgeriewe 250ha Wildskamp - wild ingesluit by koop 23 x Gemsbokke 56 x Blesbokke

Listing No: P24-105249397
0 0
Boshof, Boshof
R 4 545 100

Description: A good cattle farm with sufficient water. Situated in the valley with excellent grazing. Water available for irrigation. Currently there are 2ha under flood irrigation. Beautiful farm that is ideal for the development of a game farm. Beskrywing: ‘n Baie goeie beesplaas met baie water. Geleë in die vallei met goeie weiding (rooigras). Die water kan gebruik word vir besproeiing. Tans is 2ha onder vloedbesproeiing uit boorgat. Baie mooi natuur en ideaal om in ‘n wildplaas omskep te word.

Listing No: P24-105193620
3 2
Boshof, Boshof
R 280 000

Opsoek na rus en vrede? Ruime 3 Slaapkamer woning met 2 badkamers, kombuis en sitkamer met n ingeboude kaggel te koop in rustige dorpie net 56 km van Kimberley Skakel gerus en maak n aanbod

Listing No: P24-105108887
3 2
Boshof, Boshof
R 547 000

A beautiful beginning for first time buyers. This property consists of 3 bedrooms, 2 bathrooms and completed lock-up and go. Beautiful maintainable garden with fruit trees. Call now to avoid disappointment.

Listing No: P24-105098356
3 2
Boshof, Boshof
R 545 000

This property offers you a complete safe townhouse feeling although it is not in a complex or any levies payable. The property offers an open plan kitchen and living area. 3 Very spacious bedrooms with lovely spacious built in cupboards. The 3rd bedroom can also be used as a tv room. The garden is small with low maintenance. The front is devils fork enclosed. Very neat and priced to sell. Don't hesitate call now.

Listing No: P24-105097004
4 1
Boshof, Boshof
R 9 500 000

Besproeiing – Weidingsplaas 35km van Petrusburg langs Modderrivier Groot – 936ha • Drakrag – 1/10 GVE • 50ha droëlande • 50ha Ontwikkelde Besproeiing • 19.6 ha Besproeiing ingelys en geregistreer • 2 x 4 Toring spulpint (Agrico) • 1 x 2 Toring spilpunt (Agrico) • Jaarlikse reënval ± 450mm • 5 x Boorgate ( ontwikkel 4 x Windpomp) (1 x Dompelpomp) • 4 x Damme • 1 x 4 Slaapkamer woning met 1 x badkamer, sitkamer, eetkamer, Tv kamer en opwas • 1 x Skuur (16 x 8m) • 1 x Stoor (12 x 15m) • 1 x Kleiner stoor by huis • 10 x Kampe met water • 1.2m Omehein • Eskom krag - 2 x 25 KVA Prys 9.500 000

Listing No: P24-105060291
3 1
Boshof, Boshof
R 9 500 000

Description: Good cattle farm in the Boshof district. The farm is divided into 12 camps with more than sufficient water. Large storage unit available. The house and outer buildings need a bit of attention. The grazing capacity is 9ha/LSU. Farm is well priced and will sell quickly. Beskrywing: Goeie beesplaas in die Boshof distrik. Die plaas is opgedeel in 12 kampe met meer as voldoende water. Daar is ‘n goeie groot toegeboude stoor. Die woonhuis en buitegeboue kort ‘n bietjie aandag. Die drakrag van die plaas is 9ha/GVE. Die plaas is goed geprys om gou te verkoop.

Listing No: P24-104925773
0 0
Boshof, Boshof
R 6 000 000

Hierdie is ‘n baie goeie 513ha weidingsplaas word as ‘n lopende saak aangebied. Gelëe tussen Dealesville en Soutpan slegs 64km vanaf Bloemfontein. Daar is ‘n 3 slaapkamer woonhuis met Eskom krag, goeie skure, uitstekende veehantering geriewe, 3 boorgate met 1 windpomp en 2 dompelpompe asook 2 sink- en 2 sement damme. Die ou lande is met meerjarige grasse aangeplant om die plaas se drakrag te verhoog. Die vee loop in 10 kampe en die stand van die weiding is goed. Beeste en werktuie ingesluit by koopsom.

Listing No: P24-105083539
3 1
Boshof, Boshof
R 2 725 000

Farm near Christiana, Not to small and not too big, this well maintained farm is near Christiana and in need of a new owner. On offer you will get the following; • Three bedroom cottage style dwelling • 10 plus boreholes with registered water rights. • 5 boreholes on the mother lines with 2 of them equipped. • 2 x .5ha pivots. The farm is 179.8 ha with +- 34 ha arable land divided into six camps (3 land and 3 grazing). All fences are well maintained and in a very good condition. Price exclude VAT. Ideal for a small or a weekend farmer. Act now to to avoid disappointment....

Listing No: P24-104804471
3 1
Boshof, Boshof
R 400 000

Great price, huge potential to revamp and update. Offers 3 bedrooms, 1 bathroom, open plan living areas and big kitchen. Double garage and storeroom. Spacious erf, partially fenced and ample open parking. Call today to view and make offer.

Listing No: P24-104980490
0 0
Boshof, Boshof
R 23 000 000

Wildsplaas Distrik – Boshof Groot – 1565ha • 6 x Boorgate • 6 x Damme • 2 x Skure • Boma • 4 x Werkershuise • 4 x Kampe met water • 2.4m Elektries – Wildsheining – met omheinings sertifikaat • Eskom krag R 23 000 000

Listing No: P24-104996131
4 2
Boshof, Boshof
R 7 000 000

Vee en Wildsplaas Distrik – Boshof Groot – 939.6156ha 3 x Titel aktes ( 83.0836ha) ( 386.7242ha) ( 469.8036ha) • Drakrag – 1/12 GVE • Jaarlikse reënval 450mm • 3 x Boorgate ( 3 x Ontikkel) • Sterk water vir vee • 2 x Dompelpompe • 4 x Damme • 1 x 4 Slaapkamer woning – 2 x Badkamers, sitkamer, eetkamer, Tv kamer en opwas • 1 x Buite gebou • 2 x Werkershuise • 12 x Kampe met water • 1.4m Doringdraad omhein. • Eskom krag • Die volgende kan ook ingesluit word by koop 14 x Gemsbokke ± 25 -30 Rooibokke R 7 000 000

Listing No: P24-105048113
4 1
Boshof, Boshof
POA

935 ha Weiding- Saai- en Besproeiingsplaas Die plaas is 30 km Noord-Oos geleë van Petrusburg en grens aan die Modderrivier. Dit bied: *'n 4 Slaapkamer woning *3 Werkershuise *±800 ha weiding, verdeel in 10 kampe met 5 windpompe en damme. Drakrag 1 GVE per 7 ha. *50 ha droë lande. (tans onder mielies) *54 ha besproeiing waarvan 19.3 ha waterregte ingelys uit die Modderrivier. *2 Viertoring Agrico spilpunte en 1 Tweetoring Agrico spilpunt. (54 ha totale spilpunt oppervlakte) *Boorgat met dompelpomp vir woning. *2 Nie-toegeruste boorgate. *50 KVA punt vir pomp uit die rivier, 2x 25 KVA punte vir die spilpunte. Voerkrale vir skape bestaande uit 10 hokke en drukgang. Oop staal stoor vir trekkers en implemente. Tweede staal stoor vir voer. Toegeboude staal stoor met afdakke en koeler, nie-elektries en van stene gebou. *BTW UITGESLUIT* Skakel my gerus vir verdere inliging en 'n afspraak.

Listing No: P24-104937127
3 1
Boshof, Boshof
R 400 000

50KM outside Kimberley 3 bedroom house for sale ,open plan kitchen garden ,double garage

Listing No: P24-104773871
0 0
Boshof, Boshof
POA

Each farm has its own water supply. The three farms are fenced as one unit. 25 km From Boshof. Nice hills and edges. Game farm newly fenced - 2,4 meter high. Winpumps, boreholes, dams,

Listing No: P24-104731196
0 0
Boshof, Boshof
R 11 000 000

3 bedroom thatched house with open plan living areas and outside braai and boma, grass lawn all around with garage and lean to for vehicles. Stock working facilities for sheep and cattle with lambing units for goats and sheep. Cold room and butcher facilities for 40 sheep at a time The property is in excellent condition, jackal proof all round and internal fences are stone packed for vermin, Stock waters in all the camps provided by windmill and submersible with cement dams for storage as well as tanks. Very good mix of grass veld with acacia thickets and Kameel dooring trees, the veld is in prime condition and very well maintained with good infrastructure. Is one of the better looked after properties on the market in the Western FS.

Listing No: P24-104892016
1 1
Boshof, Boshof
R 4 160 000

Bees eenheid Boshof Groot – 254ha • Drakrak – 1/10 GVE • Jaarlikse reënval – 450mm • 4 x Boorgate ( 4 ontwikkel) Netjiese krale • Sterk water • 2 x Dompelpompe • 3 x Damme • 1 Netjiese ( 1 Slaapkamer woning met 1 x badkamer, sitkamer, eetkamer, Tv kamer en opwas • 1 x Groot stoor • 8 x Kampe met water • 1.8m Wildsomheining – netjies ( ander helfte is 1.4 m omhein ) • 1 x Werkershuis • Eskom krag R 4 160 000

Listing No: P24-104906196
2 1
Boshof, Boshof
R 3 783 520

Groot – 428.65ha Wildsplaas met wild ingesluit Boshof Groot – 428.65ha • Drakrak – 1/10 GVE • Jaarlikse reënval – 450mm • 3 x Boorgate (3 x ontwikkel) • Sterk water • 3 x Damme • 1 x Woonhuis ( 2 Slaapkamer woning met 1 x badkamer kombuis en sitkamer) • 1 x Buite gebou • 5 x Kampe met water • Wildsomheining • Geen krag Wild ingesluit 12 x Gemsbokke 5 x Elande 1 x Koedoe ± 100 x Blesbokke ± 35 x Roobokke ± 50 x Springbokke 3 x Rooihartebeeste R 3 783 520

Listing No: P24-102576095
4 1
Boshof, Boshof
POA

Description: A very neat and well planned game farm with a variety of veld that is ideal for the breeding of rare game. This farm has an old historic house with sufficient water for the 12 well fenced breeding camps, that makes handling and moving of the game easier. This is a special and rare property that will be very beneficial for the existing or prospective game farmer. Beskrywing: ‘n Uiters netjies beplande wildplaas met ‘n verskeidenheid van veldtipes wat dit ideaal maak vir die teel van skaars wild waarmee huidiglik geboer word. Die plaas het ‘n historiese ou huis op wat netjies is met voldoende waters vir die 12 teelkampe wat netjies gespan is en die hantering en skuif van wild baie vergemaklik. Hierdie is ‘n besonderse eiendom wat vir die voornemende of bestaande wildboer ‘n groot aanwins sal wees.

Listing No: P24-104091795
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 90 | Next >