Property for sale in Britstown, All


Popular suburbs in Britstown, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 3 of 3 | Next >
4 2
Britstown, Britstown
R 2 141 600

Die 675.35ha plaas is opgedeel in 5 kampe. Daar is n pad wat 1 kamp van die ander 4 skei.Daar is 4 windpompe en 5 boorgate op die grond en al vier kampe het suipings, een het wel 2 suipings. Daar is 1 sinkdam, een 2500L Jojo tenk, 2 x 5000L Jojo tenke en 1 grond dam. Behalwe die hoof huis is daar ook n werkers huisie met 4 vertrekke en n buitetoilet. Die plaas wat slegs 15km vanaf die N12 gelee is, is reg rondom omhein met jakkals proof draad.Die gemiddelde reenval per jaar is 225ml en het n dra krag van 22gve en 4 kve. Verskillende bossie soorte soos die Karoobossie, Gannabos, Driedoring, Kappokabos en Krubos kom hier voor as ook n goeie stuk leegte grond.

Listing No: P24-104563544
0 0
Britstown, Britstown
R 3 200 000

1400ha Veeplaas Drakrag 1/7 KVE Karoo bossie Jaarlikse reënval - 250mm 3 x Windpompe 2 x Damme 1x Tank 6 x Kampe almal met water Heinings 1.2m ( 7 lyn) 2 kante jakkelsproef omhein R 3 200 000

Listing No: P24-103679415
4 2
Britstown, Britstown
R 380 000

This house is in a quiet street close to the school. It has a well maintained garden with fencing. The braai area and TV room is really a nice family get together place! real good value for money

Listing No: P24-104158278
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 3 of 3 | Next >