Property for sale in Bultfontein, All


Popular suburbs in Bultfontein, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 24 | Next >
0 0
Bultfontein, Bultfontein
R 19 750 000

Saai – weiding en besproeiing Distrik – Bultfontein - Hoopstad Groot – 499.1054 ha Baie goeie saai grond met grond diepte van1.5m watertafel lande - • 202 ha Watertafel lande • 64 ha Besproeiing • 235 ha Aangeplante weiding – Smutsvinger en Borseltjie gras • 1 x 1 Toring spilpunt • 1 x 2 Toring spilpunt • 1 x 3 Toring spilpunt • 5 x Geregistreerde boorgate ( Ontwikkel) • 2 x Dmme • 1 x Buite gebou • Selfvoerders • 3 x Werkershuise • 1.2m Heining waarvan – 70ha Wildsheining is R 19 750 000

Listing No: P24-105722840
0 0
Bultfontein, Bultfontein
R 3 600 000

Die plaas bestaan uit 2 gedeeltes: 479 ha & 124 ha = 603 ha wat as ‘n geheel verkoop word. Daar is 3 weidingskampe en geen kamp is voorsien met water nie. Die drade is in ‘n goeie toestand. Geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is geen lande wat voorkom op die plaas nie. Daar is 2 boorgate wat toegerus is met 2 windpompe. Daar is 1 Sementdam en 1 Sinkdam. Geen woonhuis, store of werkershuise kom op die plaas voor nie. Daar is veehanteringsgeriewe vir bees wat voorkom. Die drakrag is 1 GVE op 8 ha. Hierdie is ‘n top veeplaas en is vol rooigrasweiding. Prys: R 4, 5 miljoen BTW uitgesluit .

Listing No: P24-105607921
0 0
Bultfontein, Bultfontein
POA

PLAAS PENSPLAAS TE KOOP DISTRIK BULTFONTEIN 230HA DROë LANDE 12 HA AANGEPLANTE WEIDING ONDER SMUTSVINGER 413HA NATUURLIKE WEIDING (SIEN AANGEHEGTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE INLIGTING)

Listing No: P24-105680159
0 0
Bultfontein, Bultfontein
R 3 000 000

Die plaas is 498 ha groot en bestaan uit die volgende: 3 Weidingskampe en 2 van die kampe is met water toegerus. Die drade is in ‘n goeie toestand. Daar is geen aangeplante weiding wat voorkom nie. Geen lande kom voor nie. Daar is 2 Boorgate wat toegerus is windpompe. Daar is 1 Sementdam sowel as 1 sinkdam. Geen woonhuise kom voor nie. 1 Toegeboude stoor van 12 x 12 meter. 1 Werkershuis kom voor. Daar is ook drukgange / laaibanke vir beeste en krale vir skaap en bees. Die drakrag is 1 GVE op 8 ha. Die plaas is vol rooigras en is ‘n binne plaas. Die prys: R 3 780 000.00 BTW uitgesluit.

Listing No: P24-105607891
3 1
Bultfontein, Bultfontein
R 7 250 000

Saaiplaas Distrik – Bultfontein – Summerville Groot – 155 ha • 30 ha Veld • 125 ha Watertafel lande • Jaarlikse reënval – 500mmS • 2 x Boorgate ( 1 x Ontwikkel) • Baie sterk water • 4 x Kampe met water • 1 x 3 Slaapkamer woning, 1 x Badkamer, sitkamer, eetkamer, Tv kamer en opwas – dubbel motorhuis • 1 x Woonstel • 1 x Buite gebou • 2 x Werkershuise • 1.4m Heining • Eskom krag R 7 250 000

Listing No: P24-105606112
4 0
Bultfontein, Bultfontein
R 10 000 000

VEILING VAN ONROERENDE EN ROERENDE EIENOM. ONROERENDE EIENDOM: RESTANT van die plaas PENSPLAAS 532, distrik BULTFONTEIN, Provinsie VRYSTAAT GROOT: 655,3670 hektaar Verbeterings: 1 x 4 slaapkamer woonhuis, 3 x motorhuise, 2 x steenstore, 5 x buitekamers, Eskom krag, 5 x Boorgate ( 1 x toegerus met windpomp en een met dompelpomp), 6 x steendamme, 14 x kampe, Beesselfvoerder met krale, Skaapselfvoerder met krale en 'n groot voer afdak. Grondindeling: 230 hektaar droë lande, 12 hektaar aangeplante weiding onder smutsvinger, 413 hektaar natuurlike weiding. ROERENDE EIENDOM: Sien aangehegte veilinsgadvertensie vir verskeidenheid van Trekkers, sleepwaens, Implemente, algemene toerusting en gereedskap. VOORWAARDES: Sien aangehegte veilingsadvertensie. AFSLAER: Gustav le Grange

Listing No: P24-104415133
0 0
Bultfontein, Bultfontein
R 6 107 400

Weidingsplaas - 1095 ha ( 3 x Titel aktes – 498 ha – 124 ha – 473 ha) Distrik – Bultfontein Groot – 1095 ha Titel akte 1 – 498 ha • Soetveld, Rooigras • Jaarlikse reënval – 550mm • 2 x Boorgate ( ontwikkel Windpompe) • 1 x Sinkdam • 1 x Sement dam • 1 x Grond dam • 3 x Kampe met water • 2 x Buite geboue • 1 x Werkershuis • Geem krag Titel akte 2 – 124 ha • Drakrag 1/10 GVE • Rooigras • Jaarlikse reënval – 550mm Titel akte 3 – 473 ha • Bees en Skaap plaas • Rooigras, Soetveld • Jaarlikse reënval – 550mm • 2 x Boorgate ( ontwikkel windpompe) • 2 x Sement damme • 1 x Gronddam • 3 x Kampe met water • 1.2m Heining ( 6 draad) R 6 107 400

Listing No: P24-105621564
0 0
Bultfontein, Bultfontein
R 2 750 000

Beautiful red grass, smutsfinger grass, cattle and game farm. Courtyard. Barn. Cattle Handling Facilities. 160 ha wild game. Eskom power. Carrying Capacity 6 GVE 1 because of Planted smutsfinger grass.

Listing No: P24-105085428
0 0
Bultfontein, Bultfontein
R 2 900 000

Uitstekende rooigras weiding met mooi bedekking kom voor. Daar is 3 weidingskampe en elke kamp word van water voorsien. Die drade is in 'n redelike goeie toestand en 1 Boorgat wat toegerus is met 'n windpomp. Die drakrag is 1 GVE op 7 ha.

Listing No: P24-102912759
0 0
Bultfontein, Bultfontein
R 7 900 000

11 Weidingskampe met veesuipings, drade is in 'n goeie toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. 2 landekampe van ongeveer 100 ha groot. rooigrond kom voor. 2 Sementdamme en 1 sinkdam. 5 Boorgate wat toegerus is met 3 windpompe en 2 sonkrag. Baie ou huis met 'n klein stoor vir 'n klein trekker. 1 Werkershuis, drukgang vir bees sowel as beeskrale kom voor. 8ha op 1 GVE. BTW uitgesluit

Listing No: P24-101875222
4 2
Bultfontein, Bultfontein
R 5 285 000

Description: Mixed farm. There is a 10 room house with a flat. Needs painting on the outside, neat on the inside. Fully equipped milk stall with 6 point alfa laval milk machines. 2 x 2400 lt tanks. 100ha Arable land with cattle handling facilities as well as kraal and loading facility. Sheep kraals and shearing sheds available. 2 Large storage units. 14 Camps with drinking posts and Red grass grazing. Beskrywing: Gemengde plaas. Stap in en boer. Tien vertrek woonhuis, woonstel, kort verf buite, binne goeie toestand. Volledige toegeruste melkstal met 6 punt alfa laval melkmasjiene. 2 x 2400 lt melktenks. Daar is 100ha lande met veehanteringsgeriewe asook krale met laaibank. Skaapkrale met skeerhokke beskikbaar. 2 Groot store met afdakke. Die 14 kampe met suipings het goeie Rooigrasweiding en is goed uitgelê.

Listing No: P24-105278880
0 0
Bultfontein, Bultfontein
POA

The hotel ha ample parking and secured with palisades and a well maintained established garden. Entrance through a double wooden & glass door leading to a staircase for first floor & reception area with reception counter with two big offices and store room at back of reception. From the reception leading into a dining hall and lounge area. These areas can be used for venues of ±100 guests. The kitchen is well equipped with 4 wash basins, walk in fridge and scullery. A passage from kitchen to the steakhouse with 12 seating cubicles and then leading to small conference room, main bar and a ladies bar. The bar counters are ±10 meters with main bar build in braai. In the passage from reception to bars & steakhouse, there is women & mens bathrooms. On the first floor there is a 4 bedroom flatlet with kitchen, lounge with build in bar & balcony. There is 14 en-suite rooms and 6 rooms sharing ladies & gents bathrooms. All rooms are well equipped with beds, chairs, tv, DSTV etc. The hotel has a lovely courtyard with tables and chairs. There is currently 3 tenants for outside building yielding a total of ±R10 750.00 rental income per month. Full inventory / Average monthly income & expenses are available on request.

Listing No: P24-105406063
0 0
Bultfontein, Bultfontein
R 4 355 000

Hierdie plaas van 411ha, geleë sowat 25km suid van Bultfontein en 85km Noord oos van Bloemfontein bestaan uit 174ha baie goeie natuurlike weiding, 182ha Smutsvinger wat sowat 4 jaar gelede gevestig is en 55ha lande. Daar is 5 boorgate waarvan twee met windpompe toegerus is en een met dompelpomp. Daar is grond dam op die plaas. Die woonhuis het aandag nodig. By die huis is stoor en kraal met vee hanterings geriewe. This farm of 411ha, situated about 25km south of Bultfontein and 85km North West of Bloemfontein consist of 174ha good natural grazing, 182ha Smutsvinger that was vested 4 years ago and 55ha fields. There are 5 boreholes, two are fitted with windmills and one with a submersible pump. There is a ground dam on the farm. The farm house needs attention. Close to the house is a shed and a kraal with cattle handling facilities.

Listing No: P24-105491785
0 0
Bultfontein, Bultfontein
POA

PLAAS VOGELSTRUISBULT, BULTFONTEIN. ONROERENDE EIENDOM EN LOS BATES TE KOOP EN TE HUUR

Listing No: P24-105476781
0 0
Bultfontein, Bultfontein
R 2 700 000

An excellent grazing farm well appointed between Brandfort and Bultfontein. The natural grazing consists of mixed sweet grass cultivars (Redgrass Dominant) which is in a very good condition for this time of year. 332 Hectares. Ideal weekend farm. Inside farm with low risk of theft. Located between Brandfort and Bultfontein, ± 80km from Bloemfontein (Northridge Mall) 160 Hectares game camp with planted Smutsvinger and Redgrass Small shed and Wendyhouse. Solar panels Fencing in a good condition All the camps have water Average rainfall ± 350 - 400 mm per annum Carrying grazing capacity 7-8ha per LSU No labourers residing on farm Advertised price excludes VAT 332 Hektaar (twee gedeeltes van 201ha elk) Ideale naweekplaas. Binneplaas met lae risiko vir diefstaf. Die plaas lê tussen Brandfort en Bultfontein. Ongeveer 80km van Bloemfontein (Northridge Mall). Wildskamp van 160ha met Rooigras en aangeplante weiding (Smutsvinger). Klein stoor en houthuise. Sonkrag Watervoorsiening in al die kampe. Drade in 'n goeie toestand Gemmidelde reenval vir area ±350mm - 400mm per jaar Drakrag van veld vir area is tussen 7Ha en 8Ha per GVE Geen werkers met permanente vebrlyf reg. Geadverteerde prys sluit BTW uit

Listing No: P24-104786763
0 0
Bultfontein, Bultfontein
R 4 320 000

Hierdie is ‘n baie goeie plaas van 340ha, geleë naby Bultfontein minder as ‘n uur se ry buite Bloemfontein. Daar is goeie infrastruktuur op hierdie plaas wat insluit ‘n gerieflike 4 slaapkamer woonhuis met ‘n swembad, ‘n skuur van 15x20m en ‘n skeer stoor van 8x15m, ‘n voerkraal vir 300 skape onder dak asook ‘n uitstekende kraal. Daar is 10 kampe en 13 lam kampe by die huis. 4 Boorgate is met dompelpompe toegerus en daar is 4 sement damme asook ‘n grond dam op die plaas. Daar is 76ha droë lande, ‘n 13ha spilpunt waar daar tans lusern geplant is, ‘n 7ha kruip spuit . Die plaas is goed beplan met ‘n goeie verdeling van lande, weiding en kampe wat regdeur die jaar bewerkbaar is. This farm of 340ha near Bultfontein, less than an hour’s drive from Bloemfontein is a good example of good planning and diversity. It boasts with good infrastructure that include a 4-bedroom house with a swimming pool, a shed of 15x20m, a shearing shed of 8x15m, an under roof feedlot for 300 sheep and an excellent kraal. There are 10 camps on the farm and 13 lamb camps near the house. The 4 boreholes are fitted with submersible pumps and there are 4 concrete dams, a ground dam, 76ha dry lands, a 13ha pivotal irrigation system with Lucerne and a 7ha self-propelled irrigation system.

Listing No: P24-105091606
25 4
Bultfontein, Bultfontein
R 3 700 000

Hier is ‘n baie goeie beleggings geleentheid Nejiese hotel met drankwinkel langs die hotel wat nie sommer in die mark kom nie Hierdie is die ideale geleentheid vir 2 besighede op een perseel wat baie goed vaar en gewild is. 1 x 3 Slaapkamer woonstel met stoep ideal vir die bestuurder Op die onderste vloer is 2 x kroëe, 1 met groot vertrek vir pool tafels of dans baan en 1 kleiner kroeg Beskik ook oor groot restuarant met vol kombuis en koeler wat ook gebruik kan word vir funksies Hierdie is beslis ‘n moet sien!!!!!!! Bultfontein 2735m² • 22 x Slaapkamers • 4 x Badkamers • Sitkamer • Eetkamer • Eskom krag R 3.7 Miljoen

Listing No: P24-105016138
3 2
Bultfontein, Bultfontein
R 8 000 000

Distrik – Bultfontein – Hertzogville Tipe plaas – Saai grond – Weiding Groot – 201 ha Puik saai lande – Prima grond – Geleë in die middel van Bultfontein se top grinde - watertafel lande • 121 ha Weiveld • 80 ha Rooigrond • Jaarlikse reënval – 600mm • 1 x Boorgat ( 1 x Ontwikkel – Windpomp) • 1 x Dam • 3 x Kampe met water • 1 x 3 Slaapkamer woning , 2 x badkamers, sitkamer, eetkamer Tv kamer en opwas • 3 x Skure • 2 x Buite geboue • 2 x Werkershuise • 1.2 m Heining • Eskom krag R 8 000 000

Listing No: P24-105545123
0 0
Bultfontein, Bultfontein
R 3 910 000

Beesplaas – 376ha – Baie mooi rooigras beesplaas ± 10km buite dorp Hierdie is ‘n baie goeie beesplaas met genoeg water Bultfontein – Distrik Groot – 376ha • Drakrag – 1/6 GVE • Mooi rooigras • Jaarlikse reënval ± 450- 500mm • 1.2m Omhein Prys: 3 910 000 + BTW

Listing No: P24-105047398
0 0
Bultfontein, Bultfontein
R 6 400 000

594 ha groot, 8 weidingskampe met veesuipings, Drade is in 'n goeie toestand, 20 ha aangeplante smutsviinger, ongeveer 30 ha lande kampe, rooigrond kom voor. Geen besproeiing nie, 2 Sementdamme. 6 Boorgate waarvan 2 met windpompe toegerus is. 1 Ou huis, Store in 'n redelike toestand, 1 Werkershuis, drukgange vir bees en skaap, bees en skaap krale kom voor. Geen krag nie. Die drakrag is 8 ha op 1 GVE. Gemengde rooigras / soetveld.

Listing No: P24-101875151
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 24 | Next >