Property for sale in Burgersdorp, All


Popular suburbs in Burgersdorp, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 10 of 10 | Next >
0 0
Burgersdorp, Burgersdorp
POA

5948.1554ha. Ideaal vir wild boerdery,skaapboerdery en beesboerdery. Die plaas en wild word gesamentlik aangebied. Verskeie wild: Lechwes,Zebras,Blesbokke,Elande,Koedoes,Vlakvarke,Hartebeeste,Blouwildebeeste,Swartwildebeeste,Springbokke,Waterbokke. Koordinate: 30º34'11.97"S 26º7'4.29'E Aanwysings: Vanaf Bethulie,neem Burgersdorp pad, volg die teerpad tot die teerpad ophou. Volg die grondpad verder na Burgersdorp ( ±2km) Draai links by die Leliedalpad-wegwyser. Volg die pad oor die treinspoor vir ± 7km tot by vurk,hou links. Volg die pad vir ñ verdere 1km,draai links in na die plaas. Vold die pad vir 5km. Ry verby die 1ste plaas tot by Oudefontein.

Listing No: P24-105566112
5 1
Burgersdorp, Burgersdorp
R 380 000

Big family home situated centrally. 4 Large bedrooms, plus an extra room in the backyard. With a little TLC it can be restored to its beauty.

Listing No: P24-100109140
0 0
Burgersdorp, Burgersdorp
R 2 500 000

Hotel situated in Burgersdorp, a town rich of history and happenings. Close to the centre of town and walking distance to banks, shop, Post Office, SAP, Chemist. This property has a lot to offer: 16 En-suite rooms and 9 budget rooms with communal bathrooms. Fully equipped kitchen with ovens, pizza oven, walk-in fridge & freezer, etc. 2 Inside storage rooms attached to kitchen. 6 outside storage rooms. 8 parking garages and extra space for ± 10 vehicles. 3x Shops and venue hall on premises. Restaurant & Take Away. Hotel Bar. Cater for functions and can accommodate 100 people. 12 CCTV cameras installed at strategic places. 1 Furnished Self Cater unit - can accommodate 6 people. 2x 1 Bedroom flatlets. A 3 bedroom, 2 bathroom Flatlet. Reception office & Admin Office. Currently graded 3 Star Accommodation.

Listing No: P24-105262402
0 0
Burgersdorp, Burgersdorp
R 27 155 000

Hierdie is lieflike weidings plaas van bykans 4300ha, geleë sowat 40km vanaf die Burgersdorp/Aliwal Noord teerpad in die Oos Kaap. Die plaas bestaan uit verskeie titelaktes maar word as `n eenheid bemark en verkoop. Hierdie plaas is opgedeel in 34 weidings kampe met 17 boorgate, 12 windpompe, 14 grond damme en 8 sement damme, 28 suipings, 3 krale, 2 laai banke asook vee-hanterings geriewe. Die weiding van tussen 10 tot 12ha/GVE is gemeng a.g.v. die diversiteit van die plaas wat wissel van pragtige vlaktes tot ranteveld waar Koedoes, Waterbokke, Springbokke, Rooibokke en Elande ongestoord wei. Daar is dele van die plaas met asemrowende ranteveld met panoramiese uitsigte. Die infrastruktuur, heinings en hekke is in `n goeie toestand en die 3 slaapkamer woonhuis is netjies, ruim en gerieflik. Die store en afdakke is netjies en daar is 3 werkershuise met Evkom krag vir die werkers. This is a lovely grazing farm of almost 4 300ha, situated about 40km from the road between Aliwal North and Burgersdorp in the Eastern Cape. This farm consists of different title deeds but is offered as a unit. It is divided into 34 grazing camps with 17 boreholes, 12 windmills, 14 ground dams and 8 concrete dams, 28 drinking troughs, 3 kraals, 2 loading docks and cattle handling facilities. The grazing capacity of between 10 and 12ha/LSU is dictated by the diversity of the landscape that ranges from open savannah fields to rocky outcrops with impressive views where ample game like Kudu, Eland, Waterbuck, Impala and Springbuck grazes undisturbed. The infrastructure, fences and gates are in good condition and the 3-bedroom house is comfortable, neat and spacious. The sheds are neat and there are three workers houses with Eskom for the workers.

Listing No: P24-104958189
1 1
Burgersdorp, Burgersdorp
R 2 800 000

Take a step back in time on entering this lovely Victorian hotel in the centre of town. An excellent business with 24 rooms, some en-suite, family units and self catering units and flats. Income generating business with restaurant, bar, dining room, liquor license and conference room which is ideal for functions. Please call me today to arrange viewing!

Listing No: P24-103140796
3 1
Burgersdorp, Burgersdorp
R 27 000 000

4281 ha plaas te koop met 27 weidingskampe waarvan al die kampe van water toegerus is. Die drade is in 'n uitstekende toestand. Geen landekampe kom voor nie. 18 Boorgate, 3 slaapkamerhuis met 1 badkamer, 2 leefareas. 2 Toegeboude store en 1 afdak. 3 Werkershuise met 3 vertrekke en krag is ook voorsien. Veehanteringsgeriewe vir skaap en bees met skaalkrat en nekklamp. Krale vir skaap en bees kom voor. Eskom krag, Drakrag is 1 GVE op 12 ha.

Listing No: P24-102913121
0 0
Burgersdorp, Burgersdorp
POA

6002 ha - Hierdie is 'n pragtige en goeie Wild- en Veeplaas. Buite-omheinings is goeie veekerende heinings asook gedeeltelik omhein met wildheinings. Binne-omheinings is goeie veekerende heinings. Verskeie wildspesies word op die plaas aangetref en is by die koop ingesluit. Daar is uitstekende jagfasiliteite asook verblyf in die Lodge en Charlets.

Listing No: P24-105111550
0 0
Burgersdorp, Burgersdorp
R 2 585 000

This 517 hectare farm has a sought-after location, being in the prime area of the Burgersdorp district. The beauty of this landscape stretches over the hills to the horizon. Water can be obtained from 2 boreholes and windmills. Also situated on the farm are 4 camps. The veldt is good quality grasses. For sale at R2 585 000.00

Listing No: P24-103675049
0 0
Burgersdorp, Burgersdorp
R 3 810 000

This 381 hectare is an excellent small Karoo farm and the beauty of this land stretches over the hills to the horizon under the canopy of the richest blue sky. Water is obtained from a windmill. Another 2 boreholes are also very strong but not in use. The pristine Karoo grass and scrub veldt is divided in 6 inner camps with water for livestock in all camps. There are no houses or buildings. For sale at R 3 810 000.

Listing No: P24-103674836
3 1
Burgersdorp, Burgersdorp
POA

4281 ha. Vee en wildsplaas wat grens aan die Oranjerivier, maar het GEEN waterregte vanuit die rivier nie. Baie goeie gras en bossieveld. Uitstekend vir skaap- en beesboerdery. Gedeeltelik wildomhein. Spruit loop deur die plaas. Verdeel in 27 kampe met 11 windpomp, 7 sementdamme en 13 gronddamme. Drakrag 12ha/GVE. Reenval 400/450 mm P/J.   Drie slaapkamer woonhuis met een badkamer en 'n aparte toilet. Groot skuur, buitegeboue, dubbelverdieping skeerskuur en afdakke gedeeltelik toegebou. 3 Arbeidershuise. Eskomkrag. 

Listing No: P24-105360487
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 10 of 10 | Next >