Property for sale in Christiana, All


Popular suburbs in Christiana, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 101 | Next >
0 0
Christiana, Christiana
R 1 400 000

Description: Excellent farm that is ideal for Maize and Sunflower. This farm is situated 30km from Christiana. Beskrywing: Uitstekende stuk grond wat ideaal is vir Mielies en Sonneblom verbouing. Die plaas is geleë 30km vanaf Christiana.

Listing No: P24-106388830
2 1.5
Christiana, Christiana
R 950 000

NUUTGEBOUDE GRASDAKHUIS. SIERSTENE MET MIN ONDERHOUD. GROOT OOPPLAN ONTHAALAREA. GELEE IN GOEIE AREA EN NETJIES OMHEIN MET PALISADE HEINING. LAPA EN KLEIN "SPASH POOL" IS 'N BONUS. GROOT WERKSWINKEL AGTER HUIS MAAK DIT OOK DIE IDEALE KOOP VIR EIE BESIGHEID POSTENSIAAL.

Listing No: P24-103217952
4 2
Christiana, Christiana
R 480 000

Woonhuis met woonstel vir ekstra inkomste potensiaal. Lekker groot erf. Naby besighede en 3 blokke van die skool af.

Listing No: P24-106359147
2 0
Christiana, Christiana
R 1 400 000

42 HA PLAAS MET DAM EN STERK BOORGAT (24000 LITER PER UUR), DAM, HOENDERHOKKE, BESPROEIING, WEIDING VIR SKAPE IN IN PAAR KAMPE OPGEDEEL EN LEKKER RUIM WOONHUIS MET DUBBELMOTORHUIS EN AFDAK.

Listing No: P24-103980468
3 0
Christiana, Christiana
R 1 849 433

Description: Good grazing farm situated near Christiana. There is variety of storage units and a workshop. 2 x 3 Phase power points, 2 windmills, 3 dams, drinking posts and 35ha arable land available. There is a kraal, loading facility and crush. Neighbour currently leases the farm. Beskrywing: Goeie weidingsplaas naby Christiana geleë. Daar is verskeie store asook ‘n gereedskapkamer. 2 x 3 Fase kragpunte, 2 windpompe, 3 damme, suipings en 35ha saailand beskikbaar. Daar is ook ‘n kraal, laaibank en drukgange. Buurman huur tans die plaas.

Listing No: P24-106207782
0 0
Christiana, Christiana
R 7 647 059

Die plaas is 1112 ha groot en bestaan uit die volgende Hier si 5 weidingskampe en 3 van die kampe is voorsien van water. Die drade is in ‘n goeie toestand en is gespan met 5 lyne. Geen lande kom voor nie. 5 Boorgate kom voor wat toegerus is met 5 windpompe. 1 Sementdam, 1 Sinkdam, 6 Water Tenks Geen lande kom voor nie. 1 Netjiese werkershuiskom op die plaas voor. Geen woonhuis nie. Daar is veehanteringsgeriewe vir beeste. Hierdie is ‘n uitstekende veeplaas met top weidings en ‘n mat van rooigras weiding. ‘n Instap en boer plaas kom, kom kyk gerus. BTW ingesluit.

Listing No: P24-106319558
3 1
Christiana, Christiana
R 550 000

Close to Spar and well maintained home. Lovely tiles in open living and dining area, separate kitchen and separate laundry, pantry and workroom. Four bedrooms and retiled bathroom with corner bath and shower. Convenient separate toilet and two outside rooms can be used as bedroom or entertainment room. Modern splash pool and lovely garden. Call now to view. Offers will be considered. Christiana, a quaint town situated on the banks of the Vaal river and centrally located, easily accessible from various large towns: Kimberly, Vryburg, Bloemfontein and Klerksdorp. Being right next to the N12 en route between Gauteng and the Northern Cape an ideal getaway for fishing and water activities with lovely weather conditions.

Listing No: P24-106313774
2 1
Christiana, Christiana
R 860 500

Description: Situated in a quiet area in Christiana. You will find this lovely 2 bedroom house near the Vaal river. Beskrywing: Geleë in ‘n stil area van Christiana. Naby die Vaalrivier sal jy hierdie oulik 2 slaapkamer woonhuis vind.

Listing No: P24-106209177
6 2
Christiana, Christiana
R 1 800 000

Die koop bestaan uit 2 plase wat aangrensend is aan mekaar. 265 Hektaar se onbeweide soet veld, 3 boorgate waarvan 2 toegerus is met n verskaffing van 24 000L per uur. Diepte van gate is 36m vir die een en 20m vir die ander. Die plase bied 2 leefbare woonhuise, elk met 3 slaapkamers en 1 badkamer. 2 Buite store vir gereedskap asook vee krale. Die plase is gelee ongeveer 10km buite Christiana op die Hartswater pad. Besigtiging slegs moontlik deur middel van afspraak.

Listing No: P24-106202587
4 3
Christiana, Christiana
R 730 000

4 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP IN CHRITIANA!!

Listing No: P24-106385382
5 2.5
Christiana, Christiana
R 1 500 000

5 SLAAPKAMER, 2 BADKAMER, DUBBEL MOTORHUIS, SWEMBAD, BOORGAT. AANLIGGENDE ERF MET 57 VOLDRAG PEKANEUT BOME INGESLUIT BY KOOP!

Listing No: P24-106355086
0 0
Christiana, Christiana
POA

9610ha Christiana Cattle / Game Farms divided into 18 portions 6783ha Bees Plaas (10 gedeeltes): Prag opgeboude beesplase met 4 kampstelsels vir elke ±400ha en volledige infrastruktuur. Bees Plase 1 Rest van die Plaas Hartebeestpan 330 -1042.2507 2 Ged 4 van die Plaas Rosendal 311 - 390.5786 3 Rest ged van die Plaas Rosendal 311 -856.7702 4 Ged 4 van die Plaas Bessies Laagte 328 - 1382.0810 5 Res ged van ged 7 van die Plaas Bloemheuwel 327 - 705.1929 6 Ged 1 van die Plaas Ampiesrust 329 - 342.6128 7 Ged 2 van die Plaas Rosendal 311 - 1284.7980 8 Ged 3 van die Plaas Rosendal 311 - 541.4789 9 Ged 8 van die Plaas Rosendal 311 - 37.8262 10 Rest ged van Ged 1 van die Plaas Schoonheid 312 - 199.8576 2826ha Game Farm (8 portions): Beautiful game with lots of grazing. Completely fenced with game fencing, Divided into camps each with its own water. 25ha Sable camp. Wild Plase 11 Rest ged van Ged 1 van die Plaas Matlabanes Oude Stad 307 - 599.5724 12 Rest ged van Ged 2 van die Plaas Matlabanes Oude Stad 307 - 428.2660 13 Rest ged van Ged 6 van die Plaas Matlabanes Oude Stad 307 - 642.3990 14 Ged 7 van die Plaas Matlabanes Oude Stad 307 - 214.133 15 Ged 8 van die Plaas Matlabanes Oude Stad 307 - 256.9596 16 Rest ged van Ged 9 van die Plaas Matlabanes Oude Stad 307 - 128.4798 17 Ged 10 van die Plaas Matlabanes Oude Stad 307 - 428.266 18 Ged 11 van die Plaas Matlabanes Oude Stad 307 - 128.4798 Route: GPS: S27°47.7895’ E025° 02.3976’ Payment terms: 5% Deposit plus 7% Auctioneers Commission & Guarantees within 60 days..

Listing No: P24-106194740
4 2.5
Christiana, Christiana
R 675 000

Twee erwe langs mekaar, Heerlike ruim 4 slaapkamer huis met 2 en 'n half badkamers plus twee buite geboue met aparte toilet en wasbak,, met 'n boorgat, mates van die grasdak oor stoep is 37 x 5m

Listing No: P24-106244933
6 3
Christiana, Christiana
R 2 575 000

Hierdie pragtige huis het 6 kamers en 3 badkamers. Toegeruste boorgat met dompelpomp (lewer ongeveer 16 000 liter per uur). Twee buitegeboue, 1 sement dam. Bome: 352 Wichita bome, 18 Choctaw bome. In totaal is daar 370 bome wat 5 jaar oud is. Daar is 400 jong boompies wat hierdie seisoen ingeplant kan word (die besproeiing is reeds in plek).

Listing No: P24-106258693
3 3
Christiana, Christiana
R 780 000

Large 3 bedroom house with flat. Double stand, approximately 5710m square Very large under roof, enclosed workshop. Large outside store. Double garage. Light industrial area with 3 phase power making it an ideal property for business purposes House has 3 bathrooms, 3 bedrooms, large open plan living area, laundry, kitchen, large pantry. Bedrooms have plenty of cupboards. Beautiful outside garden with shaded entertainment / Braai area.

Listing No: P24-104495402
4 3.5
Christiana, Christiana
R 1 700 000

3 Slaapkamer, 2 badkamers, groot oopplan kombuis/TV/eetkamer met aparte sitkamer. Ingeboude braai, 3 Motorhuise en buitegebou wat maklik in 'n woonstel omskep kan word. Tuin het voor die huis en langs die kante sprinkelbesproeiing. Agter is Vrugtebome en Pekaneut bome.

Listing No: P24-104495175
3 2
Christiana, Christiana
R 420 000

On the out skirts of Christiana, the property has a small house which needs attention. small dam with bore hole. the property is well fenced with razor wire all around. The property is well priced and Negotiable, All offers will be considered.

Listing No: P24-106192090
3 2
Christiana, Christiana
R 520 000

3 Slaapkamer woonhuis met2 badkamers groot leefareas met een motorhuis en afdak is ideaal vir 'n groot gesin.

Listing No: P24-103237170
0 0
Christiana, Christiana
R 850 000

Ruim huis met 5 slaapkamers plus 2 eenslaapkamer woonstelle wat in hierdie stadium verhuur word vir R4 000-00 p/m Koopkrag by alle eenhede Woonstel 1 & 2 (Een slaapkamer met oop vloerplan)

Listing No: P24-106230822
5 4
Christiana, Christiana
R 480 000

HIERDIE HUIS BIED BAIE EN IS IN GOEIE AREA GELEE.

Listing No: P24-102016510
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 101 | Next >