Property for sale in Dealesville, All


Popular suburbs in Dealesville, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 10 of 10 | Next >
0 0
Dealesville, Dealesville
POA

Livestock and game farm for sale 7km from Dealsville. This 342ha farm has 5 camps, including over 200ha of newly erected game fencing. 3 bore holes with working windmills, with a fourth equip with a solar pump as well as 4 dams ensures enough water for livestock. A 120 square meter store provides the necessary storage.

Listing No: P24-105109756
0 0
Dealesville, Dealesville
R 10 000

SAAIPLASE:- 1. Die plaas BUITENVERWAG NR: 906, distrik Boshof Groot: 389.0309 hektaar (180 hektaar lande; res weiding) Eskom krag, 3 slaapkamer huis, 2 werkershuise, stoor, staalstoor en buitegeboue 2 boorgate 13 000 gallon per uur tesame met 2 dompelpompe vir besproeiing Lande Sandleem grond 2. Die plaas VOORUITZICHT NR. 365, distrik Boshof Groot: 428.2660 hektaar (50 hektaar lande; res weiding) 3 boorgate 13 000 gallon per uur geregistreerde water, 3 dompelpompe, 5 kampe – almal met waters Werkershuis met krag 3. RESTANT van die plaas BUITENDAM A NR. 1358, distrik Boshof Groot: 324.2816 hektaar goeie lande Windpomp en dam, 2 kampe 4. GEDEELTE 1 van die plaas BUITENDAM A NR. 1358, distrik Boshof Groot: 256.9596 hektaar (200 hektaar lande) Windpomp en dam, 3 kampe NOTA: Eiendomme 3 en 4 hierbo word as ‘n eenheid verkoop en bestaan uit ongeveer 500 hektaar lande en die res is weiding. 5. Die plaas ALSACE NR. 1181, distrik Boshof Groot: 341.1638 hektaar 1 Boorgat met Windpomp en dam, 4 kampe, almal met water, steen stoor, werkershuis 6. Die plaas LORRAINE NR. 1182, distrik Boshof Groot: 341.1638hektaar 1 Boorgat met Windpomp en dam, 4 kampe 7. Die plaas IRENE NR. 1183, distrik Boshof Groot: 341.1638 hektaar 1 Boorgat met Windpomp en dam, 4 kampe 8. Die plaas OERTEL’S REST NR. 1184, distrik Boshof Groot: 341.1638 hektaar 1 Boorgat, 1 dam, 4 kampe 9. Die plaas KLEIN BEGIN NR. 1463, distrik Boshof Groot: 171.3064 hektaar 1 Boorgat, 1 dam, 2 kampe GROOT IN TOTAAL – 1539.9616 hektaar Lande Prys per hektaar: R12 000.00 ona Weiding Prys per hektaar: R8 000.00 ona

Listing No: P24-105296568
0 0
Dealesville, Dealesville
R 6 495 000

Ideale melkplaas. Besproeiing bestaan uit n 3 toring spilpunt , 2 toring spilpunt en 2 x 1 toring spilpunt. Melkstal met 3 kragpunte. Weiding beslaan 613 ha natuurlike weiding, 24.4 ha besproeiing en 260 ha droelande. Lusern gevestig onder besproeiing. Plaas verdeel in 23 kampe 6 groot damme en 3 windpompe. Vee en implemente opsioneel. (Prys BTW uitgesluit)

Listing No: P24-104925996
0 0
Dealesville, Dealesville
R 2 700 000

342 ha game farm 16 kilos from Dealesville to Bloemfontein.- 260 ha game fencing. 50-60 springbucks, 2 copper springbucks, 5 black springbucks, 40 Blesbucks, 8 Onyx - 2 workers housing, Sun panel water pumps, wind mills, 2 x stores - NO farm house.

Listing No: P24-105060748
0 0
Dealesville, Dealesville
R 8 340 000

ONDERVERDELING 1 VAN DIE PLAAS WATERBRON NR 1198 & DIE PLAAS IDEAL NR 901, DISTRIK BOSHOF

Listing No: P24-105143875
5 3
Dealesville, Dealesville
R 10 300 000

Pragtige plaas met 15 Weidingskampe en elke kamp word voorsien van water en die drade is in 'n goeie toestand. Ongeveer 140 ha aangeplante smutsvingergras kom voor. 7 Sementdamme, 3 Sinkdamme, 5 x 5000 liter tenks. 14 Boorgate wat toegerus is met 2 Dompelpompe en 7 windpompe. Geen besproeiing kom voor nie. Pragtige groot 5 slaapkamerhuis kom voor met 3 badkamers, 2 sitkamers, 2 kombuise met opwas areas, 2 sinkstore, 1 Toegeboude stoor en 6 hoenderhokke. 4 Werkershuise. Veehanteringsgeriewe vir skaap en bees in 'n netjiese toestand. 2 Punte krag van 25 KVa (3 fase) Reenval per jaar is 450 mm en die drakrag is 1 GVE op 13 ha en 1 KVE op 1.6 ha

Listing No: P24-103150633
5 3
Dealesville, Dealesville
R 9 666 800

Dealsville Groot – 1859ha (3 x Titel aktes – 1106ha – 265.6ha – 265.66ha) • Weidingsplaas • Drakrag – 1/12 GVE • Jaarlikse reënval – 450mm • 9 x Boorgate ( almal ontwikkel) • Baie sterk water • 2 x Dompel pompe • 8 x Damme ( 4 x Sement) ( 4 x Sink) • 1 x 5 Slaapkamer woning, 3 x badkamers, sitkamer, Tv kamer, 2 x eetkamers, opwas • 3 x Skure • 3 Buite geboue • 4 Hoenderhokke • 2 x Werkershuise met krag • 15 x Kampe almal met water • 1.4m Doringdraad omhein • Eskom krag R 9 666.800

Listing No: P24-103252066
0 0
Dealesville, Dealesville
R 4 710 900

Distrik – Dealsville Skaap plaas Groot – 942.1852ha • Drakrag – 1 / 2 KVE • Jaarlikse reënval – 450mm • 3 x Boorgate ( ontwikkel) • Sterk water vir vee • Infrastruktuur - Netjiese skaapkrale • 8 x Kampe met water • 1.4m Netjiese doringdraad omhein R 4, 710 900

Listing No: P24-104142931
0 0
Dealesville, Dealesville
R 9 300 000

1560 Ha verdeel in kampe met water. Geen huis. Prys BTW uitgesluit. 1500 Ha kan ook langsaan gehuur word.

Listing No: P24-105020287
2 1
Dealesville, Dealesville
R 540 000

First time buyers, investors - Neat, low maintenance, good security and spacious unit. Don't pay rent - buy your own property! 4 Units for sale!!

Listing No: P24-102613483
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 10 of 10 | Next >