Property for sale in Edenville, All


Popular suburbs in Edenville, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 8 of 8 | Next >
0 0
Edenville, Edenville
R 4 500 000

Vee plaas – Potensiaal vir wildsplaas Distrik – Tussen Edenville & Heilbron Groot – 421.1967 Pragtige nie plaas, boomryk en ideaal vir wildsplaas, randjies en koppies met besonderse uitkykpunte Goeie roogras bedecking. Plaas grens een kant aan die rivier Beeshanteringsgeriewe en werkershuis maak dit ‘n gerieflike beesplaas Elke kamp het toegeruste water • 16 ha Besproeiing • Drakrag – 1/5 GVE • Jaarlikse reënval 500 mm • 2 x Boorgate ( ontwikkel windpompe) • 4 x Damme • 3 x Kampe met water • 1 x Stoor • 1 x Werkershuis • Heining – kwart van plaas se buitedraad is wildsheining R 4 500 000

Listing No: P24-105929037
3 2
Edenville, Edenville
R 300 000

3 bedroom 2 Bathroom house. Please view and make an offer.

Listing No: P24-105814221
3 2
Edenville, Edenville
R 300 000

Gelee in die pragtige, stil Vrystaatse Dorpie Edenville. Groot 3 slaapkamer woning, dubbel geriewe, lood plafone, groot ruim kombuis. Lieflike ruim familie sitkamer met 'n pragtige ingeboude kaggel. Groot ruim erf met 'n vrugteboord, 2 groot buite motorhuise, pragtige rondawel vir kuiergaste. Hierdie is die ideale belegging vir die Stads bewoner wat moeg is vir die geraas en gejaag van die stad. Gelee tussen Kroonstad en Heilbron. Hierdie woning sal ook geskik wees vir 'n ideale wegbreek/vakansie huis. "Just lock up and go"

Listing No: P24-105753949
0 0
Edenville, Edenville
R 7 751 050

Distrik Edenville - Vrystaat Beesplaas met 96ha goeie lande vir kontantgewasse • Groot 796ha • 700ha Veld • Drakrag – 1/ 4 GVE • Soetgras en Rooigras • Jaarlikse reënval 450 -500mm • 2 x Boorgate ( ontwikkel 1 x Windpomp – 1 x Handpomp) • 1 x Sement dam • 2 x Spruite – 1 x Standhoudend met fontein • 1 x Werkershuis • 5 x Kampe met water • Heining 6 lyn bees doringdraad omhein • Eskom lyn loop deur plaas maar geen punt R 7 751 050 + BTW

Listing No: P24-104947519
0 0
Edenville, Edenville
R 7 600 000

Natuurlike weiding plaas. Boorgat 1 met windpomp, boorgat 2 met handpomp. Spruit - Vaalbankspruit. 6 Kampe, 6 suipings / krippe. Sandkrale. Ou stoor.

Listing No: P24-102919274
2 1
Edenville, Edenville
R 265 000

2 bedroom house in Edenville for sale. Contact me today to avoid dissapointment.

Listing No: P24-105726942
1 1
Edenville, Edenville
R 900 000

Well maintained Apartment Block for sale. Consists of: 1 x 3 Bedroom apartment with open plan TV & lounge and 1 bathroom. 6 x 1 Bedroom apartments with open plan TV & lounge and 1 bathroom. 1 x Bachelor apartment with 1 bathroom. Large storage shed. 2 x Boreholes supplying the apartments with own water. 6 x Carports. 2nd Conjoining large vacant stand. Communal lapa and braai.

Listing No: P24-105407381
0 0
Edenville, Edenville
R 165 000

Vacant land for sale in Edenville, 2974 sqm. Call today to enquire.

Listing No: P24-103747658
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 8 of 8 | Next >