Property for sale in Ellisras, All


Popular suburbs in Ellisras, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 80 | Next >
3 2
Ellisras, Ellisras
R 1 300 000

House for sale at Waterkloof Park. 3 bedrooms, 2 bathrooms, open plan kitchen/dining room with separate laundry, lounge, double lock-up garage, garden and splash pool. Close to all amenities. Only 17 properties in the complex.

Listing No: P24-106449904
3 0
Ellisras, Ellisras
R 1 900 000

This elegant double storey home offers the owner comfortable and spacious family living. All of the bedrooms have en-suite bathrooms as well as air-conditioning units. The home also offers another bathroom upstairs and a guest bathroom on the ground floor. Further features include : Open plan living - dining room and kitchen; Scullery; Loft; Double garage with separate storage room; Garden; Alarm system; Security fence. Call us today to view this beautiful property!

Listing No: P24-106391879
0 0
Ellisras, Ellisras
R 9 000 000

Stockpoort 1227 ha met 3 kilometer Limpopo, Eskom krag, enorme bome. Ellisras, 1227 ha met 3 kilometer Limpopo oewer, kollosale enorme bome langs Limpopo oewer, 3/4 wildwerend omhein, Eskom krag, onontwikkeld, aangrensend teerpad. Oppervlak: 1227 ha met 3 kilometer Limpopo oewer. Afstand vanaf Pretoria N1/Zambesi: 340 kilometer. Hoeveel sandpad/grondpad ? GEEN, aangrensend stil teerpad. Wildgetalle ? Onbekend, daar was 'n enorme troep rooibokke ten tyde van ons besoek. Omheining ? 3/4 wildwerend, geen wilddrad langs die teerpad en ten volle wildwerend omhein langs al die bure. Eskom ? Ja, 3-fase Boorgate ? Een toegerus met dompelpomp. Huis ? Ja, antieke woonhuis met stoep en Eskom krag. Weiding ? Soetveld in goeie toestand. Boomspesies: Hardekool, maroela, sterkbos, knoppiesdoring. Waar woon die verkoper ? Pretoria en elke 2e naweek op besoek. Waarom verkoop ? Afskaal van bedrywighede. Wie is die bure ? Welbekende mense, ek kan die name van die bure gee wanneer u die grond kom besoek. Wie woon op die grond ? Arbeider. Besproeiing ? Geen infrastruktuur en geen toegekende besproeiingkwota, u is welkom om die proses te begin. Grafte ? Ja, oupa van verkoper en ouma van arbeider. Grondeis ? Sover bekend geen grondeis. Terrein word deur 'n grondpad verdeel, 260 ha aan rivier en 967 ha aan ander kant. Verkoper het goedkeuring om die grond gelyk te verdeel, ongeveer 613 ha elk. Geen fontein. Oop water, ja, rivier met stuwal in Limpopo. Geen serwituut of buurman met reg van weg. Geen lewensreg. Afstand vanaf dorp ? Ellisras 75 kilometer teerpad, of 56 kilometer waarvan 35 kilometer sandpad. Afstand vanaf stamgrond, tradisionele woongebied ? Marapong 30 kilometer in reguit lyn, Vaalwater 150 km, Thabazimbi 170 km. Selfoonontvangs ? Wisselvallig, MTN. Gemiddelde neerslag ? 400 mm per jaar. Temp Somer Min/Maksimum: 23/44 Celsius, gemiddelde dag temp 40 Celsius. Temp Winter: 02/28 Celsius, gemiddeld dag 24 Celsius. Arbeider akkomodasie ? Ja. Wie is die buurman aan die Botswana grens ? Verkoper het goeie verhouding met buurman. Hoe word die grond besit ? Regs eintiteit. Daar is beeskampe en beeshantering fasiliteit. Boskamp langs die rivier onder enorme groot bome, met spoeltoilet, boma en basiese geriewe. Topografie ? Helemaal plat soos 'n tafel. Hoe langs is die grond al in die mark ? 08/2017. Is dit 'n binneplaas ? Nee, Aan grensend teerpad roete na Stockpoort grenspos. Stil roete met byna geen verkeer. Vorm van die terrein ? Ruitvormig. Oppervlak is rooi leem en klei. Rivieroewer met turf. Veiligheid ? Geen ernstige voorvalle, GPF is betrokke en aktief. Huis met instap koelkamer. Geen afbetaling, geen ruiltransaksies. Voorkeur aan kontant kopers. Is u 'n gekwalifiseerde koper ? Gekwalifiseerde kopers: Kan binne 40 dae na aanvaarding van die aanbod die VOLLE koopsom betaal, of beskik u oor die nodige fondse op dag van besigtiging ? Jou aanbod sluit kommissie in. In geval van dispuut verwys na kontrak. Besigtiging slegs per afspraak.

Listing No: P24-106318396
5 3
Ellisras, Ellisras
R 15 000 000

This Stunning 1185 hectare farm is situated next to the Mogolriver, located about 40km from Lephalale in the Stockpoort area. The property offers the Owner the following : -19 Ha registered water usage out of the river, 14 ha under centre pivot -Two100 ha land cleared for planting. -Surrounded by game fence. -5 bedroom / 3 bathroom two storey House with 2 lounges, 2 dining rooms and 2 kitchens. -Lodge with accommodation for 22 guests, lapa with bar, dining area and kitchen. -Herd of about 9 golden wildebeest, game including, 5 black impalas, giraffe, ostriches, gemsbok, blesbok, kudus, eland and impalas -Nyala breed project. -Eskom Electricity. -Mixed bushveld Call us today to view this stunning property, priced to go!

Listing No: P24-106294926
0 0
Marken, Ellisras
R 7 400 000

Marken, 1635 ha omhein, Pretoria Zambesi/N1 aansluiting 270 km, Eskom, standhoudende fonteine, spruitjie. Oppervlak: 1635 ha Afstand vanaf Pretoria: 270 km Eskom elektrisiteit ? Ja Huis ? Antiek maar in goeie toestand, eskom krag, kombuis met antieke koolstoof. Water: Drinkwater al dekades lang vanuit 'n standhoudende fontein. Boorgat x2 waarvan 1 toegerus, dompelpomp met Eskom punt. Wildgetalle: Twyfelagtig omdat die wildomheining in swak toestand is. Grond bestaan uit twee titelaktes, word as 'n eenheid bedryf. Hoe word die grond besit ? Privaat besit, bestorwe boedel. Btw Status ? Nie geregistreerd, hereregte betaalbaar. Topografie: Plat, met twee klein koppies. Wie is die bure ? Permanente inwoners, besproeiingboere. Weiding, soetveld en in goeie toestand. Eskom punte x2. Padnetwerk is voldoende maar benodig aandag. Boomspesies: Rooibos, maroela, acacia, rosyntjiebos. Reënval: 550 mm per jaar gemiddeld. Veiligheidsituasie ? Geen voorvalle, bevestig asb met die verkoper en die lokale GPF, lae risiko. Hoeveel grondpad tot by die hoofingang ? 3 km. Hoeveel hekke om oop te maak ? Geen. Is dit 'n binneplaas ? Ja, ongeveer 1 km vanag grondpad. Waar woon die verkoper ? Bedstorwe boedel, verkoper was op die grond tot met afsterwe. Waarom verkoop ? Bestorwe boedel. Afstand vanaf stamgrond/nedersettings 21 km in reguit lyn, 30 km padlangs. Afstand vanaf dorp, Ellisras 100 km, Potgietersrus 180 km. Hoogte bo seevlak 1040 meter. Vorm van die grond ? Byna vierkantig Hoe lang is die plaas al in die mark ? 03/2017. is die prys onderhandelbaar ? Gekwalifiseerde kopers is welkom om 'nskriftelike aanbod maak. Toestand van die wildheining, benodig aandag. Waar woon arbeiders ? Buite hoorafstand. Is daar enige wildkampe ? Nee. Hoeveel is die drakapasiteit van die area ? Ongeveer 10 ha p/gve (grootvee eenheid). Is daar enige iemand met reg van weg ? Nee, niemand ry deur die plaas. Is daar 'n besproeiibare rivier ? Nee, 10 km vanaf enige standhoudende rivier. Geen grondeis. Is daar binnedraad ? Ja, 1x beeskamp, die grond is oop. Primitiewe Beeshantering fasiliteit. Oop water,standhoudende fontein. Geen huur met opsie om te koop. Geen afbetaal, geen termes. Geen persoon met vruggebruik Geen persoon met lewensreg. Geen wildkampe. Geen ruiltransaksie hoegenaamd, verkoper wil verkoop en weg wees. Geen weiding te huur. Okkupasie met registrasie. Geen probleem met bosindringing. Is die prys onderhandelbaar ? Ja, u is welkom om my na afloop van besigtiging 'n skriftelike aanbod te maak. Geen 4x4 nodig, begaanbaar met 'n gewone bakkie. Selfoonontvangs: Geen ontvangs by die huis maar MTN 3G op groot dele van die grond. Positiewe bure ? Ja, wildboere. Toegang ? Slegs een hek, hoofingang. Oppervlak: Klei grond, sand-leem klein sanderige deel, gruis. Topografie: Plat met klein rotsrandjies, helemaaal toeganklik met 4x2 voertuig. Enige mynbedrywighede ? Geen myn in die nabyheid. Die grondpad toegang is slegs lokale boere toegang, geen deurgang na ongewenste nedersettings. Somer maks temp 43 Celsius, bedompig // Winter maks 28 Celsius, droog en wolkeloos met geen neerslag. Wie woon op die terrein ? Arbeider. Hoe oud is die verkoper ? Oud genoeg om wildplaas te kan beskostig. Hoe regelmatig kom die verkoper op die plaas ? 1x per week. Afspraak om besigtiging ? Ten minste 24 uur vooraf afgespreek. Groot beton reservoir met watertanks. Boorgatwater is soet en heerlik, gelykstaande aan reënwater. Verskeidenheid watersuipings Grond dam met eiland, boorgat met windpomp wat die watervlak aanvul. Vliegveld ? Ja, en op 21/03/2017 nog bruikbaar. Wild los goed getalle kan sonder my medewete wissel. Indien die verkoper nie aanwesig is sal die koper inventaris neem, foto's neem en los goed dan met die vekoper onderhandel en is 'n aangeleentheid tussen verkoper en koper. In geval van dispuut, verwys na kontrak. Kommissie is 'n privaat aangeleentheid tussen verkoper en agent, u aanbod sluit agentekommissie in. Caveat emptor. Koper, wees op jou hoede. Wie woon op die terrein ? Arbeider. Hoe oud is die verkoper ? Oud genoeg om wildplaas te kan beskostig. Hoe regelmatig kom die verkoper op die plaas ? 1x per week. Afspraak om besigtiging ? Ten minste 24 uur vooraf afgespreek. Groot beton reservoir met watertanks. Boorgatwater is soet en heerlik, gelykstaande aan reënwater. Verskeidenheid watersuipings Grond dam met eiland, boorgat met windpomp wat die watervlak aanvul. Vliegveld ? Ja, en op 21/03/2017 nog bruikbaar. Wild los goed getalle kan sonder my medewete wissel. Indien die verkoper nie aanwesig is sal die koper inventaris neem, foto's neem en los goed dan met die vekoper onderhandel en is 'n aangeleentheid tussen verkoper en koper. Koper sal inventaris neem met foto's van los goedere Onderhandel met die verkoper. in geval van dispuut, verwys na kontrak. Kommissie is 'n privaat aangeleentheid tussen verkoper en agent, u aanbod sluit agentekommissie in. caveat emptor. Koper, wees op jou hoede. Wie woon op die terrein ? Arbeider. Hoe oud is die verkoper ? Oud genoeg om wildplaas te kan beskostig. Hoe regelmatig kom die verkoper op die plaas ? 1x per week. Afspraak om besigtiging ? Ten minste 24 uur vooraf afgespreek. Groot beton reservoir met watertanks. Drinkwater uit fontein is soet en heerlik, gelykstaande aan reënwater. Verskeidenheid watersuipings, waarvan een standhoudend uit fontein. Vliegveld ? Nee, maar oppervlak is plat genoeg. Los goed nie ingesluit, indien enige is dit apart onderhandelbaar en oegenaamd nie deel van die transaksie. KWALIFISERENDE KOPERS is: * Kontant kopers. * Kopers wat op die dag van besigtiging oor ten minste 60% van die koopsom in kontant of kontant ekwiwalent PLUS oordragkoste beskik. Okkupasie met registrasie, volgens voorwaardes in die kontrak. Onderhandel met die verkoper. Besigtiging slegs per afspraak, ten minste 24 uur voor afgespreek. In geval van enige dispuut, verwys na die kontrak. Hoe koop mens 'n plaas, landbougrond ? 1. Kry jou finansies in orde, weet hoeveel jy kan bekostig. Maak afspraak met jou rekenmeester, privaat bankier en/of regsverteenwoordiger. 2. Indentifiseer die eiendom wat jy wil besigtig, bel die agent/verteenwoordiger, voer gesprek met agent en laat die agent jou meer van die eiendom toelig. 3. Maak 'n afspraak om te besigtig en doen besigtiging met agent en na tientalle plase besigtig is, jy identifiseer jou droom. 4. Gee aanduiding aan jou agent dat jy 'n aanbod wil maak, geen aanduiding van aanbodprys en wyse van betaling. 5. Akkoord rondom prys ? Koper, voltooi asb die "Koper Info" dokument en stuur dit aan agent. 6. Koper, kontak jou bankier en laat weet dat jy op die punt staan om 'n aanbod te maak. 7. Aanbod om te koop, konsep word opgestel. Koper, jou prokureur kan dit doen, onderhandel. Koper en verkoper kry elk 'n afskrif en voorwaardes word ingestem. 8. Koper, u teken die aanbod. 9. Verkoper teken en aanvaar die aanbod binne die toegelate tydperk. Kontrakvoorwaardes tree in werking. 10. Koper u neem die aanbod na u bank (koper met finansiering). Kontantkopers begin proses om fondse beskikbaar te stel. 11. Koper lewer waarborg van fondse aan die transportbesorger. 12. Kontrakvoorwaardes word uitgevoer, waaronder munisipale uitklaringsyfers, elektrisiteitsertifikaat, afsluiting van elektrisiteit. Verkoper kan begin met ontruiming volgens kontrak. 13. Voorbereiding op registrasie vind plaas, aktekantoor. 14. Op dag van registrasie by aktekantoor kry die koper sleutels en begin met okkupasie. 15. Klaar ! Kontak Grové, #groveerasmus #gamefarms #marken #propritePR1514

Listing No: P24-106291053
3 3
Ellisras, Ellisras
R 19 000 000

Price reduced by R10mil !!!!! Lodge with kitchen, dining area and bar. 18 chalets with 3 bedrooms, 3 bathrooms, kitchen and lounge. Entertainment area with facilities for functions. Small holding of 6.6ha. Situated only 2 km out of town. If the buyer is registered for VAT, the price also changes.

Listing No: P24-106408422
3 1
Ellisras, Ellisras
R 17 500 000

OVERYSSEL 115 HA IRRIGATION FARM! Palala river forms boundary of the farm. Registered water usage out of the river. Four center pivots. Climate lends for more than one cash crop per year. Halfway between Marken and Lephalale. 42 Km to Marken and 52 to Lephalale. Only 12 km dirt road. House and various sheds. Also a small game camp. Ideal opportunity for the serious farmer.

Listing No: P24-106055356
0 0
Ellisras, Ellisras
R 350 000

A chance of building your modern home is here again!!! For sale is a piece of land in Ellisras (Church Street). Exclusively advertised by RE/MAX Adventure Properties, this timeless offers a 521 m2 pan handle of land, situated in the low density suburb, in one of the finest streets in town. Ellisras is a quiet leafy suburb with easy access to Medupi Power Station, Mines, Lephalale Square Shopping Centre, Lephalale mall and other amenities, this suburb is loved by those that seek the mixture of the comforts of city life and peaceful suburbia. A lovely place to raise a family with lots of family activities in and around the area. It is an offer not to miss!!!

Listing No: P24-106324210
9 9
Ellisras, Ellisras
R 3 500 000

This Stunning Guesthouse offers the following : - Two reception areas; - Office; - Scullery; - Lapa - Nine self catering bedrooms, all with ensuite bathrooms, own entrance, kitchenette, TV, refrigerator and air-conditioning unit. Contact us today to view this beautiful property!

Listing No: P24-106268492
1 1
Marken, Ellisras
R 11 995 000

1227 ha game farm.Residential copromised of large homestead. Large iron shed slauter room, coldroom and workers accomodation The hunters accommodation compromise of a hunters lodge, lapa, pool and 3 charlets. There are 2 boreholeswith fully outomatic water system 5x 20ha breedingcamps, electrified perimeter fence and automatic tick control Species on farm Blue wilde beest, Eland,Giraffe,Oryx,Impala,Kudumale, Kudu female Amenities Easy access to main road access Call to arrange your private viewing now!

Listing No: P24-106228737
2 0
Ellisras, Ellisras
R 2 000 000

In the heartland of the bushveld lies this unique opportunity for the wild life enthusiast to invest in and own a private game farm in the serenity of the Waterberg. The proximity of 21.54 hectare of bushveld, just 23km out of Ellisras offers a luxurious and stunning classic main house with a stylish open plan kitchen and lounge. Exceptional topography with mountains, cliffs, rock formations and level land. The ultimate dream for the tree lover. A variety of indigenous trees that can keep you busy for months.

Listing No: P24-106259787
2 1
Ellisras, Ellisras
R 590 000

This low maintenance property offers beautiful open plan living areas.. The kitchen offers ample cupboards The 2 bedrooms and 1 bathrooms. unit in a popular security complex. ideal for the for the investor. it is situated on the first floor.Facilities for residents include a swimming pool, braai area,play area fort the children. The face brick exterior of the complex emulating the natural earthy of the surrounding Bushveld is not only an aesthetically pleasing feature, but affords a sensible low maintenance asset for the home owners. Inside 2 Bedrooms Bathrooms Kitchen Living Areas Outside Lapa with braai Pool Computerized irrigation Alarm system Amenities Easy access to Medupi power station, mines. Close to sought after schools There is a high demand for rental properties in the area. Call to arrange your private viewing now!

Listing No: P24-106264376
0 0
Ellisras, Ellisras
R 690 000

Big stand for sale close to the CBD and other amenities. Owner is busy subdividing the stand into 2 smaller stands of 604 sqm and 549 sqm. Interested buyers can take over this process.

Listing No: P24-106439072
4 3
Ellisras, Ellisras
R 3 000 000

Beautiful modern double storey house for rent in a nice area. 4 Bedrooms, 3 bathrooms, 3 living areas, 1 dining room, open plan kitchen/bar, entrance hall, patio with built-in braai, double lock-up garage and servants quarters. Close to the cbd and all amenities.

Listing No: P24-106338232
6 5
Ellisras, Ellisras
R 1 410 000

Give away! 6 bedrooms, 5 bathrooms, open plan kitchen/lounge/dining area, carports. Air-cons in all the rooms. Close to all amenities and easy access to the main road to Medupi Power Station.

Listing No: P24-106348572
3 3
Ellisras, Ellisras
R 1 299 000

Duplex for sale in Ellisras. 3 bedrooms, 3 bathrooms, open plan kitchen/lounge, separate laundry, guest toilet, double lock-up garage and small garden. Situated close to the cbd and easy access to the main road to Medupi Power Station.

Listing No: P24-106337624
2 2
Ellisras, Ellisras
R 5 400 000

10ha Small holding next to the Mogol River. 200 m river front. Modern house consisting of 2 bedroom, 2 bathrooms, 2 lounges, dining area, open plan kitchen and patio. Heated swimming pool with big lapa. Beautiful garden with irrigation system. Fully game fenced and electrified included game. Lots of extras included.

Listing No: P24-106286102
7 7
Ellisras, Ellisras
R 5 700 000

REDUCED BY R2 MIL !!!!!!! 540 ha Farm for sale situated 20 km out of Ellisras. Next to the Mogol River with 12 ha water rights. Lodge with 7 bedrooms and 7 bathrooms, kitchen with cold room, dining area, entertainment area, lapa with built-in spitbraai, boma and swimming pool. Animals included.

Listing No: P24-106286025
0 0
Ellisras, Ellisras
R 6 850 000

Ellisras-Tafelkop, 947 ha Wildplaas, Pretoria N1/Zambesi 320 kilometer, Beste boorgat = 15 000L p/uur getoets, Eskom krag, binneplaas, wild ingesluit, 4-slk huis, jagkamp, stylvol met 2x 4-slk chalets met 4 badkamers, plat topografie, geen grondeis, prys onderhandelbaar. Watervoorsiening: 3 boorgate met sonkrag. Maksimum kapasiteit is onderskeidelik 15 000L, 1 200L en 2 000 liters per uur. 4 X 5 000 liter Jojo watertenks. 3 Waterkrippe en 2 natuurlike panne. Rooibokke (± 120), Zebra (± 50), Waterbokke (± 35), Gemsbokke (± 30), Elande , Vlakvarke en ander kleinwild soos Duikers en ander kleinwild, vlakvarke. Verbetering: Lodge met dranklisensie. Lodge is geïnspekteer en voldoen aan die vereistes van die Department van Omgewingsake en Toerisme. Hoofgebou: Dubbelverdieping baksteen huis met sinkdak. 4 groot slaapkamers met ingeboude kaste, 3 badkamers, eetkamer, 2 sitkamers, 1 balkon, Oopplan kombuis met diensluik op onderdak. Stoep en kroeg area. Lapa (oop) en braai area. Eetsaal: Oop plan TV kamer en eetsaai met groot tafel vir 12 persone, toilet, kantoor en stoorarea. Chalets: 2 chalets, elk chalet met 2 slaapkamers en ingeboude kaste, en-suite badkamers (dus, 4 badkamers) Beskutte braai area, kombuis groot stoep met tafel vir 12 persone op stoep. Netjiese tuin met sementpaadjies. Buitegeboue: Skuur, staal. Instap koelkamer. Slagkamer, verwerking kamer. Werkerskwartiere: 2 slaapkamers met gemeenskaplike badkamer. Waskamer. Boogjagskuilings: Twee versonke boogjagskuilings (baksteen met sinkdak) by watergate. Beeskrale: Netjiese krale met drukgang en laaibank. Ten volle wildwerend omhein, in goeie toestand. Geen swembad. Huise sonder elektriese klimaatbeheer/lugverkoeling. Uitgebreide padnetwerk, skoon geskraap, takke gesnoeid. Afstand vanaf dorp, Ellisras 55 kilomter. Hoeveel hekker om oop te maak ? Geen. Afstand vanaf nedersetings? 10 kilomter in reguit lyn, geen proleme, lae risiko. Twee plase tussen jou en nedersetings. Veiligheid ? Lae risiko. Aktiewe GPF, onder leiding van Thys Eloff. Hoe word die grond besit ? BK, beslote Korporasie. BTS Status? Ja, gereegistreerd. Wie woon op die grond ? Verkoper dogter en skoonseun. Waar woon die verkoper ? Ellisras dorp. Waarom verkoop ? Afskaal van bedrywighede + Grond is al sedert vroeg 1960's in familiebesit, verkoper meet drie dogters. Hoeveel arbeiders ? Twee. Is daar wildkampe ? Een 50% voltooide njalakamp. Topografie ? Helemaal plat soos 'n snoekertafel, geen klip, geen heuwels, geen rotse. Is daar afwissewling in habitat en boomspesies? Ja, daar is: Sagte sandveld, leem met doringbome en kalkveld. Verskeie aasvoëls maak nes in die grootste bome. Gemiddelde neerslag per jaar ? 450 mm. Is dit 'n binneplaas ? Ja. Weiding tipe ? Soetveld. Weiding: Sowat 50 hectaar ou land, geen bosindringing, mooi weiding. Hoe lang is die grond al in die mark ? 26/08/2017. Was daar al iemand met 'n aanbod ? Nee. Was daar al eenige mense om te besigtig ? Op 29/08/2017 was daar nog niemand. Begrens die grond enige openbarte pad, of sandpad ? Nee. Toegang ? Privaat gang, uitgespan met wilddraad en mens ry jou vas in die hek. Is daar enigee buurman met toegang of reg van weg ? Nee Is daar iemand wat deur die grond ry of serwituut ? Nee Vorm van die grond ? Ruitvormig, byna vierkant. Wie is die bure ? Permanente inwoners, Afrikaanssprekeede Boere mense wat ook al dekades in besit van die grond is. Verkoper is in goeie verhouding met bure. Hoogte bo seespiëel ? 850 meter. Munispaal, Ellisras Hoeveel kilometer sandpad ? 14 km in goeiee toestand. Daar word 'n slagboom met toegangsbeheer opgerig, buwerk is byna klaar en dit behoort 31/08/2017 operasioneel te wees. Boomspesies: Enorme hardekool, knoppiesdoorn, rooibos, maroela. Geen grondeis. Geen besproeiing, alhoewel die verkoper 1/4 hectaar paprika verbou. Verwys na foto's. Geen fontein of standhoudende oop water. Geen rivier, 13 kilometer vanaf Palalarivier. Geen ruiltransaksie hoegenaamd, verkoper wil verkoop en weg wees. Geen ruil vir huis by die see, of enige ander eiendom. Geen weiding te huur. Okkupasie met registrasie. Geen probleem met Bosindringing. Terrein is mooi oop en mens kan maklik te voet jag. Is die prys onderhandelbaar ? Ja, u is welkom om my na afloop van besigtiging 'n skriftelike aanbod te maak. Los goed: Onderhandel met verkoper. Selfoonontvangs: Sporadiese selfoonontvangs, in die middel van die plaas plek-plek MTN/Vodafone 3G. Positiewe bure ? Ja, wildboere. Toegang ? Slegs een hek, hoofingang. Oppervalk: hoofsaaklik rooi klei grond, sand-leem klein sanderige deel. Enige mynbedryweighede ? Geen myn in die nabyheid, Grootegeluk 55 kilometer in reguit lyn. Die grondpad toegang is slegs lokale boere toegang, geen deurgang na ongewenste nedersettings. Somer maks temp 43 Celsius. Los goed soos trekkers en implimente ? Onderhandel met verkoper. Enige losgoed kan uitgewys word en u kan dan onderhandel. In geval van enige dispuut, verwys na die kontrak. Privaat toegangsroetee is skoon geskraap en in goeie toeestand. Daar was voorheen met beeste geboer, tog is daar geen tekeen van oorbeweiding/oorbenutting. Drakrag is standaard vir die omgewing ongeveeer 10 ha per GVE. Afspraak ? Ten minste 24 uur vooraf afgespreek. Selofoon ontvangs ? Ja, MTN 3G voluit op die terrein.

Listing No: P24-106307910
2 2
Ellisras, Ellisras
R 1 200 000

House for sale behind the new mall. Beautiful, modern and spacious. 2 bedroom, 2 bathroom, open plan kitchen/lounge and carports. Very well situated close to all amenities.

Listing No: P24-106330497
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 80 | Next >