Property for sale in Fouriesburg, All


Popular suburbs in Fouriesburg, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 141 | Next >
0 0
Fouriesburg, Fouriesburg
R 108 000

Hierdie erf het alrEeds 'n grasperk en 'n verskeindenheid vrugtebome. Loopafstand van kafee, resturante en kerk. Moenie uitmis nie !

Listing No: P24-105291506
2 2
Fouriesburg, Fouriesburg
R 797 000

Stewige sandsteen huis met 'n grasdak in rustige area. Die afwerkings is baie netjies en hierdie huis bied baie potensiaal vir 'n "lekker-bly" gesin en of kunstenaar. Boonste verdieping het 'n lieflike uitsig oor die Maluti berge.

Listing No: P24-105276137
4 2
Fouriesburg, Fouriesburg
R 855 000

Hierdie huis is sentraal geleë maar baie privaat. Lieflike "country style" kombuis vir lekker gesellige kuiers. Netjiese huis reg vir intrek!

Listing No: P24-105275214
4 2
Fouriesburg, Fouriesburg
R 570 000

Spacious 4 bedroom home has 2 bathrooms, 1 is MES and has a shower, toilet and basin and the family bathroom has a bath, toilet and basin. There is a dining room, lounge and kitchen with lots of cupboards, and a 4 plate stove. The scullery and laundry are off the kitchen. The north facing verandah is warm all day long. It is situated on 2 plots totaling 742 sq meters. Outside on the property is a double garage and a water storage tank.

Listing No: P24-105240798
0 0
Fouriesburg, Fouriesburg
R 1 340 000

89.5Ha undeveloped land between Fouriesburg and Clarens, small Caledon river flowing on side of property. One very strong fountain ample supply for domestic use. Large trees. Views of Maluti and other surrounding mountains. Selling at affordable price.

Listing No: P24-105287139
5 1.5
Fouriesburg, Fouriesburg
R 850 000

Groot ruim huis met lae onderhoud en met BAIE potensiaal. Hierdie 5 slaapkamer huis kan omskep word in 'n baie gesellige woning. Stewige huis in 'n baie goeie omgewing. Defnetiewe winskopie!

Listing No: P24-105274241
0 0
Fouriesburg, Fouriesburg
R 80 000

Teen hierdie weg gee prys is dit 'n gulde geleentheid om jou droomhuis te kan bou. Kontak my vir 'n afspraak om jou te gaan wys.

Listing No: P24-105254990
2 2
Fouriesburg, Fouriesburg
R 790 000

Look no further than this beautiful home in Fouriesburg, which boasts amazing views of the quiet and peaceful surrounding mountains! This lovely two bedroom home features an open plan lounge and living room with a charming kitchen. The downstairs area has a large, open-plan living area, which can be used equally as a bedroom or a spacious downstairs living area. The downstairs area comes equipped with a full bathroom consisting of a toilet, wash basin and a shower. The bedroom upstairs is spacious and well-maintained. Its main feature is the stunning open plan bathroom, which comes equipped with a beautiful freestanding Victorian bath. The upstairs bedroom leads out onto its own balcony - making it the perfect place to take in all that nature has to offer in Fouriesburg. The property also has a small well-maintained garden - adding some additional character to the already unique timber home. There is also a car port with space for one car. There is the opportunity to use one of the bedrooms as a separate unit (with separate entrance) as a source for an additional rental income stream. The property is situated close to important amenities like the Fouriesburg Primary school, Fouriesburg Intermediate school and the local SAPS is all within close proximity to the property for your convenience. If the buyer wishes, all the furniture can be negotiated as part of the sale price, making this the ideal property for holiday-makers who wish to make this their dream weekend escape!

Listing No: P24-105164304
0 0
Fouriesburg, Fouriesburg
R 1 960 000

Stukkie grond te koop met baie potensiaal vir toerisme ontwikkeling. Die grond is geleë naby die dorp maar tog baie privaat met uitsig oor die Malutiberge in die suide, Witteberge in die weste en die Ventersberg in die ooste. Tans is daar ongeveer 20h lande met voer op, 2 sterk fonteine en 'n natuurlike vleiland met heelwat voëllewe. Daar is 3 houthuisies wat gebruik kan word vir personeel en of store. Met al hierdie potensiaal kan die grond ontwikkel word in 'n droom vakansieplek en nogsteeds 'n paar diere aanhou!

Listing No: P24-105255731
0 0
Fouriesburg, Fouriesburg
R 11 600 000

Hierdie plaas is 30 km vanaf Bethlehem in een van die mooiste gedeeltes van die Oos Vrystaat, gekenmerk deur plat vlaktes, golwende heuwels asook bergagtige gedeeltes met pragtige rotsformasies. Hierdie plaas het pragtige staproetes en was ook in die verlede gebruik as ekotoerismeplaas. Maklike toegangsroete met ‘n nuutgeboude pad. Hierdie waterryke plaas het ‘n gemiddelde reënval van 800 mm per jaar • 3 gronddamme • 3 sementdamme • baie natuurlike fonteine en spruite • 2 Sterk standhoudende fonteine is toegebou en een lewer 23 000 liter water per dag. • Daar is ‘n baie groot dam in een van die spruite gebou, wat ook deel uitmaak van ’n nuutgespande 250 ha wildskamp. (1,8 m Bonnox) Hier word ook met swartbaars geteel. • 80 m² Grasdakwoning • Al die drade en hekke is in ‘n goeie toestand en 80% is nuut oorgespan. • Die weiding is goed opgepas. • Daar is ook ongeveer 100 ha eragrostis lande. Alhoewel die plaas net uit weidingskampe bestaan, is daar ‘n potensiaal om 200 ha in lande te omskep. • Daar is veehanteringsgeriewe, ‘n stoor van 20 m x 6 m, asook 2 pakkamers. • Sonkrag (Geen Eskom krag.) • Geen werkers met permanente verblyfreg. • Die eienaar verkies om die plaas as lopende saak te verkoop. Al die onderstaande wild, vee en implemente en voertuig sal dan ingesluit wees by die koop. Die bemarkingsprys as lopende saak is R16 600 000 • Indien die plaas nie as lopende saak verkoop word nie sal daar nog BTW by die verkoopsprys gehef word. BEEFMASTER KUDDE bestaande uit 160 koeie en 5 bulle Indien daar kalwers ingesluit word sal dit addisioneel bygereken word. WILD 1 Swartwitpensbul /43 duim horings 1 Swartwitpensbul/38 duim horings 51 Letchwe ooie en ramme 44 Takbokke 60 Blesbokke (alle variante) 10 Njala ooie 1 Njala Bul 14 Scimitars 25 Springbokke 22 Rooihartbeeste 18 Blouwildebeeste 2 Goue split wildebeeste POLARIS RANGER 900 OFF-ROAD VEHICLE en ‘n verskeidenheid van toerusting is ook by die verkoopsprys ingesluit. Inventaris is beskikbaar op aanvraag.

Listing No: P24-102609165
0 0
Fouriesburg, Fouriesburg
R 86 000

Hierdie erf is omring met groot bome en het alreeds lekker kikoejoe gras - net reg om jou droomhuis te bou! Die erf is in 'n rustige deel van die dorp. Dis 'n weggee prys vir hierdie eiendom.

Listing No: P24-105276362
2 2
Fouriesburg, Fouriesburg
R 21 500 000

Fouriesburg – Clarens Distrik Gasteplaas en Wildsplaas Groot 607ha • Drakrag – 1/5 GVE • Jaarlikse reënval – 700mm • 2 x Damme • 6 x Gronddamme Natuurlike fontein 5 x Boorgate ( toegerus) • 1 x 2 Slaapkamer woning, 2 x Badkamers, sitkamer, eetkamer,Tv kamer en opwas • 4 x 2 Slaapkamer selfsorg eenhede • Ondergrondse kelder • Kerk, dansaal, en ontvangs area • 2 x Werkers huise • 2.4m Wildsheining omhein • Eskom krag – 2 punte 50 KVA ± 300 Skape • Wild ingsluit • ± 60 x Elande • ± 70 Rooihartbees • ± 40 Springbokke • 40 x Waterbokke • 9 x Njala • 13 x Zebra • 3 x Vaalribbok • 35 x Blesbok Implemente • Trekker • Dis • Padskraaper • Bossiekapper • Tapwa • Vuurspuit • Kragopwerker – 6 KVA – 20 KVA • Grassnyer R 21,500 000

Listing No: P24-105110508
0 0
Fouriesburg, Fouriesburg
R 207 000

Hoog geleë met pragtige uitsig op Ventersberg wat onbelemmerd is! Dis 'n lekker hoek erf met baie potensiaal vir daardie droomhuis!

Listing No: P24-105274623
4 3
Fouriesburg, Fouriesburg
R 2 900 000

Die historiese pragwoning het n besonderse argitektoniese aansig. Hierdie huis is gebou op 4 erwe met pragtige ou Akkerbome. Die woning is in 1894 gebou as 'n pastorie en het ongelooflike geskiedenis. Pragtige plattelandse kombuis, ruim kamers met kaggels in elk. Ou stal is omskemp in n volle toegeruste selfsorg gaste kothuis met n privaat ingang en braai plek. Hierdie is 'n besonderse eiendom en 'n dfnetiewe moet sien!

Listing No: P24-105098453
0 0
Fouriesburg, Fouriesburg
R 450 000

Own your own business and property. Small business opportunity in good position in Fouriesburg. 372 Sq meter property with approximately 80 sq meter building at affordable price. Currently empty, but was run as a coffee shop and restaurant.

Listing No: P24-105035424
2 2
Fouriesburg, Fouriesburg
R 799 000

Brand new 2 Bedroom plus 1 mezzanine floor or bedroom, 2 bathroom home features a thatch roof and sandstone walls on a level 1,487 sq meter fully fenced plot. Good views towards Lesotho.

Listing No: P24-105035384
6 5
Fouriesburg, Fouriesburg
R 1 850 000

Property situated in a quiet part of Fouriesburg with beautiful views of the Maluti Mountains and Meiringskloof. Property situated over 2 stands. Currently being run as a self catering guesthouse, but new owner can have choice of 2 fully fitted flats and still have guest accommodation. House is fully furnished with fully licensed bar facilities. Large garden area for children to play and pets. Close to all shops and restaurants.

Listing No: P24-104918958
4 4
Fouriesburg, Fouriesburg
R 1 430 000

Baie winsgewinde Gastehuis in die mark. Hierdie Gastehuis is op twee erwe, die privaat selfsorg kothuisies op die een en die ander twee gerestoureerde busse. Vier ten volle toegeruste kothuisies, met veilige parkering en buite braai. (Bestaan elk uit oopplan kombuis/eetkamer/sitkamer. Slaapkamer met ingeboude kaste en muurpanele. Badkamer met stort, toilet en wasbak. Ingesluit by die prys is goedgekeurde planne vir uitbreiding. 'n Volledige lys van alles wat ingesluit is by die koop sal vesrskaf word aan ernstige kopers. Moenie hierdie eens in n leef tyd winskopie misloop nie !

Listing No: P24-105073306
0 0
Fouriesburg, Fouriesburg
R 1 395 000

Situated in the heart of peaceful Fouriesburg. This property comprises of 2 stands and is currently being run as u Guesthouse. There are 4 x 1 bedroom flatlets with open plan kitchen and lounge area. 3 Flats are equipt with showers en the fourth has a bath. There are also 2 busses on the property which are used for - one as a kitchen and the other serves as a dining area for guests. Neat and well maintained gardens. Flatlets secured with burglar bars. Suitable to continue as Guest accommodation or 3 flatlets may be rented out on a permanent basis while the owner stays in the fourth flat. This is a lovely property and must be seen to appreciate. Going at a very low price just for the right person.

Listing No: P24-104918773
6 5
Fouriesburg, Fouriesburg
R 1 495 000

This very elegant Bed & Breakfast is sold as a going concern on 2 plots totaling 1,388 sq meters. It is well positioned to access the wide range of activities offered in the Eastern Free State around around Clarens as well as Lesotho and Afri Ski. The charming, character sandstone building is typically Free State in design and the original building is more than 100 years old. The grape vines growing over the columns and pergolas of the verandahs of this house give it a wonderful French Provincial feel. The wooden doors and window frames have been beautifully restored, as have the wooden floors in some rooms. The pine fitted pub is quint and has its own fireplace. Each of the 4 rooms are en suite suite and are tastefully furnished and equipped. The 2 lounges allow guests to find their own space to relax in, or to sit out on one of the verandahs and enjoy the garden. The quaint bar is not licensed but you can bring your own and enjoy time around the fire. The kitchen is well equipped and has some lovely pieces of furniture. There is a separate 2 bedroom managers cottage and laundry. Financial figures are available if required. The elegant and appropriate furniture is included in the asking price. (There is no VAT payable.) View more photos of this property on the PropertyCoZa website.

Listing No: P24-104953909
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 141 | Next >