Property for sale in Heilbron, All


Popular suburbs in Heilbron, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 59 | Next >
0 0
Heilbron, Heilbron
R 2 444 000

Pragtige weiding- en saaiplaas vir die stadsboer! 171ha +- 2ure vanaf Johannesburg 25km vanaf Heilbron +- 600mm reënval per jaar Veilige binneplaas 40 ha lande Die res is pragtige rooigrasweiding Splinternuwe drade Nuwe veehanteringskrale 7 kampe, met water in elke kamp 2 baie sterk boorgate 2 windpompe 2 sementdamme 4 slaapkamerhuis wat heelwat werk benodig Kontak my gerus vir hierdie geleentheid.

Listing No: P24-106225676
2 1
Heilbron, Heilbron
R 650 000

DRINGENDE VERKOOP! Pragtige nuwe duplex meenthuis ! Baie mooi siersteen,dus min onderhoud 2 sonnige ruim slaapkamers 1 mooi, moderne badkamer met aparte toilet Ruim en sonnige eetkamer en woonkamer Baie mooi houtkombuis met aparte waskamer Netjiese ingeboude kaste Buitetoilet Pragtige onderdak braaiarea 1 Toesluit motorhuis Uitstekende sekuriteit Koopkrag Alarm

Listing No: P24-106208350
4 2
Heilbron, Heilbron
R 885 000

Nuut gelys! Pragtige gesinshuis in voortreflike area! Baie mooi siersteenwoning met min onderhoud 4 ruim, sonnige slaapkamers Ruim studeerkamer 3 sonnige leefareas 2 moderne badkamers Teels,matte en viniel as vloerbedekking Moderne houtkombuis met aparte opwas Vloerverhitting in kombuis Sonkrag Alarm Koopkrag Uitstekende sekuriteitsdeure Dubbelmotorhuise met deur wat veilig in huis in loop Dubbelafdakke met sekuriteitshekke wat sluit Onderdakstoep Braaiarea Baie mooi tuin Pallisade reg rondom Gevestigde groentetuin Kontak my gerus vir hierdie uitstsekende koop

Listing No: P24-106196254
3 1
Heilbron, Heilbron
POA

Hierdie plaas bied 110 hektaar top gehalte saai grond asook 280 hektaar se weiding met n dra krag van 1:5 per grootvee eenheid. Die plaas is opgedeel in kampe, elk met sy eie waterpunt asook die Renoster rivier wat daar deurloop met aftakkings wat deur van die kampe loop. 3 slaapkamper huis, steeds in baie goeie toestand asook n 300m² stoor vir al die gereeldskap en implimente. Hierdie plaas was al vir +- 60 jaar in die selfde generasie en kom nou op n bestorwe boedel veiling. Vir meer inligting kontak my gerus. Veilings datum is 28 Februarie 2018 om 11H00 op die plaas.

Listing No: P24-106000851
3 1
Heilbron, Heilbron
POA

This farm offers 110 hectares top quality sowing-lands and 280 hectares pasturage and can carry 1:5 Ha per large stock unit. The farm have separate camps with water- points the Renoster river also flows through the farm with branching's in some of the pasturage camps. This farm also have a three bedroom house with bathroom and toilet, big open plan lounge and dining room, spacious living room, kitchen, outside store rooms and double garages, 300 m2 fully covered store. Two boreholes with working windmills which supply water to two water tanks and cement dams. Solar Geyser.

Listing No: P24-106139491
2 2
Heilbron, Heilbron
R 550 000

Baie mooi onvoltooide grasdak cottage te koop! Baie mooi klinkersteen(dus min onderhoud) Elektrisiteit sal aangele wees met verkoop van eiendom Water is reeds aangele 2 moderne badkamers is 75% voltooi Motorhuis met motorhuisdeur is voltooi Geen kombuiseenhede of stoof/oond nie Ruim oopplan leefarea 2 ruim slaapkamers( geen ingeboude kaste nie) Eerste verfonderlaag is gedoen Vensterbanke is reeds geverf Trap en loft nog onvoltooi Geen vloerbedekking voltooi nie. Kotak my gerus vir hierdie juweel!

Listing No: P24-106196262
4 2
Heilbron, Heilbron
R 8 500 000

SPOG WILD-EN WEIDINGSPLAAS TE KOOP IN HEILBRONDISTRIK! 483 ha DIE PRYS IS ONDERHANDELBAAR Die plaas is gelee aan die Renosterrivier 25 km vanaf Heilbron 65 km vanaf Kroonstad 20 km vanaf Edenville Een en ‘n halfuur se ry vanaf Johannesburg 600m pragtige rivierfront Die plaas se uitsig is oor die pragtige Renostervallei 150 jaar oue Bloekombome Baie boomryk en geskik vir wild Eskom met transformer op plaas 12 weidingskampe met waterpunte in elke kamp 2 Windpompe 1 dompelpomp( baie sterk water) 2 sementdamme 4 groot gronddamme 3 watertenks 1 toe stoor plus nog buitegeboue 40 k/watt kragopwekker 2 km wildsheining Groot deel van die plaas omhein met Bonox Pus minus 600 mm reenval per jaar Drakrag is 1/5 GVE Dubbelmotorhuise met 4 buitekamers Melkstal sonder toerusting 6 ruim 5 vertrek arbeidershuise met sonkrag Pragtige gevestigde tuin met tennisbaan Ruim,netjiese 4 slkamerhuis 2 badkamers Netjiese houtkombuis met aparte opwas 3 netjiese ruim leefareas Studeerkamer Inventaris vir lewende hawe: 120 skape(landskaap merino kruising)@R 2000 per skaap. Inventaris vir implemente beskikbaar op aanvraag. Kontak my voortydig vir besigtiging en kry daardie bosveldgevoel!

Listing No: P24-106107931
3 1
Heilbron, Heilbron
R 2 500 000

Spacious home for sale on big stand. Get two for the price of one. Bordering the Eland Spruit, this property offers a house and a business opportunity. The second building is currently used as a small church but can be used as a full business premise with reception etc. The homestead is on the other side of the stand and offers a big 3 Bed roomed home with spacious living room and dining room combo. The kitchen is really huge and an excellent "meeting or socializing" kitchen. The unit is fitted with prepaid. The whole premise could possibly be zoned for full business use.

Listing No: P24-106045736
4 2
Heilbron, Heilbron
R 4 444 000

UITSTEKENDE WEIDINGSPLAAS IN HEIBRON DISTRIK TE KOOP! 404 hektaar 10 km vanaf Heilbron dorp Veilige binneplaas Ver van gevaarlike woonbuurtes Soetveld weiding Baie sterk water 3 Standhoudende boorgate 1 Windpomp 1 Sementdam 4 Tenks wat windpomp instand hou Kripwater in elke kamp (7 kampe) 3 Vrylopende vleie deur plaas In Winter maande vloei daar ‘n sterk fontein deur die plaas Jaarlikse reënval +- 650mm Drakrag is 1/5 GVE 1 Toegeboude stoor Redelike drade – 1.2m Drukgang Baie netjiese 4 slaapkamer woonhuis met: Ruim woonkamer, sitkamer en eetkamer 2 Baie mooi badkamers Ruim houtkombuis met ooghoogte oond en aparte opwasgeriewe Baie ingeboude kaste Dubbel motorhuise Sekuriteitshek in die gang Alarmstelsel en diefwering ESKOM MET TRANSFORMER UITSTEKENDE KOOP!

Listing No: P24-106081832
0 0
Heilbron, Heilbron
R 1 600 000

This stunning 24 HA property with 100m private waterfront is ideal for small farming. Build your dream home on this exclusive property where you can enjoy the peace and tranquility and enjoy the life of fishing, boating and water sport. This is magnificent opportunity to own upmarket property where it is safe and private. Great potential for subdivision.

Listing No: P24-106086969
2 1
Heilbron, Heilbron
R 440 000

Pragtige moderne siersteen meenthuis te koop! Uitstekende koop vir eerste kopers! Min onderhoud Voltitel 2 sonnige slaapkamers 1 moderne badkamer Oopplan ,moderne houtkombuis Teels en matte vir vloerbedekking 1 toesluit motorhuis Koopkrag Braaiarea Reg rondom omhein Plaveisel Kontak my vir besigtiging!

Listing No: P24-106196257
5 3
Heilbron, Heilbron
R 5 000 000

The Property has river access with grazing land on both sides of the Rhino River. Has 2 residential dwellings which 1 X 5 Bedrooms, 3 bathrooms plus second house used for storage and flatlet. 3 Barns used for Storage, Irrigation system with Spill-points. 3 Boreholes, 1 in use for dwellings. Milk stables with accessories. Must view.

Listing No: P24-106069063
4 3
Heilbron, Heilbron
R 16 536 000

Distrik - Heilbron Tipe plaas - Weidingsplaas Groot - 1200 ha 300 ha - Aangeplante weiding 5km Renoster Rivier front Jaarlikse reënval - 650mm 4 x Boorgate ( 3 ontwikkel - windpompe) 2 x Dompelpompe 6 x Damme 16 x Kampe met water 2 x Woonhuise (Woning 1)4 Slaapkamers, 3 x badkamers, sitkamer, eetkamer, Tv kamer, kombuis en opwas - Grasdak lapa (Woning 2 ) 4 Slaapkamer, 2 x badkamers, sitkamer, eetkamer, Tv kamer, kombuis en opwas 4 x Skure 3 x Buite geboue 4 x Werkershuise 1.2m Heining Eskom krag 350 Beeste kan bygekoop word R 16 536 000

Listing No: P24-105883246
4 0
Heilbron, Heilbron
R 5 120 000

Die plaas sluit die volgende in: 343ha plaas Goed omheinde 4 slaapkamer huis met lapa en dubbelverdieping rondawel. 13 kampe met water 40ha eragrostis lande 40 ha lande Goeie Rooigras weiding Baie buitegeboue Plek om 400 kallers te voer

Listing No: P24-105871123
3 2
Heilbron, Heilbron
R 7 200 000

Weidings plaas met lande Distrik – Heilbron Groot – 349 ha • Drakrag – 1/5 GVE • Lande - Sandgrond • Jaarlikse reënval – 600mm • 4 x Boorgate ( 2 x Ontwikkel Dompelpompe) • 2 x Damme • 6 x Kampe met water • 1 x 3 Slaapkamer woning , 2 x badkamers, sitkamer, eetkamer, Tv kamer , kombuis en opwas – 2.4m Elektriese heining rondom woning • 2 x Skure • 3 x Buite geboue • 5 x Werkers huise • Heining 1.2m • 2 x CASE TREKKER XT90 ( R 265 000 + BTW) kan bygkoop word R 7 500 000

Listing No: P24-105772465
3 1
Heilbron, Heilbron
R 9 000 000

Pick of the week, real value for money!! Are you a farmer? This is an opportunity you can never miss!! Everything you need, too many things to mention make a call and meet you there! In a nutshell: 464 ha, 200 of this you can use to plant and the rest for game , ostrihes, cattle, sheep etc. More than 4 boreholes, enough water, no shortage! Implenents to buy extra! Too many things to mention! Call right now for an appointment!

Listing No: P24-106074756
4 2
Heilbron, Heilbron
R 8 500 000

Distrik – Heilbron Weiding Groot – 483 ha Baie mooi beesplaas – 600m Rivierfront • Jaarlikse reënval – 600mm • 6 x Boorgate ( 3 x ontwikkel dompelpompe - Windpompe) • 4 x Damme • 10 x Kampe met water • 1 x 4 Slaapkamer woning, 2 x badkamers, sitkamer, eetkamer, Tv kamer, kombuis en opwas – en 2 motorhuise • 1 x Melkstal • 1 x Groot stoor • 6 x Werkershuise • Heining 1.2 m • Eskom krag R 8 500 000

Listing No: P24-105701394
4 2
Heilbron, Heilbron
R 4 600 000

Weidings plaas Distrik – 10 km Heilbron omgewing Groot – 404 ha • Drakrag – 1/5 GVE • Soet weiding • Jaarlikse reënval – 600mm • 3 x Boorgate ( 2 x Ontwikkel) • Baie sterk water – 3 x Spruite • 1 x Sement dam • 7 x Kampe met water • 1 x 4 Slaapkamer woning , 2 x badkamers, sitkamer, Tv kamer, kombuis en opwas • 1 x Skuur • Heining 1.2m • Eskom krag R 3 400 000

Listing No: P24-105771181
3 1
Heilbron, Heilbron
R 8 600 000

Distrik – Heilbron Weiding - Lande Groot – 575 ha Pragtoge – Bees en skaap plaas met mooi woning – Plaas om te sien • 50% Veld • 50% Lande • Jaarlikse reënval – 600mm • 7 x Boorgate ( 7 x ontwikkel - Windpompe) • 4 x Sement damme • 5 x Kampe met water • 1 x 3 Slaapkamer woning, 1 x badkamers, sitkamer, eetkamer, Tv kamer, kombuis en opwas – met Lapa en 5 motorhuise asook afdak vir 4 voertuie • 2 x Groot store • 1 x Werkswinkel • 2 x Werkershuise • Heining 1.2 m • Eskom krag R 8 600 000

Listing No: P24-105701443
3 2
Heilbron, Heilbron
R 920 000

Pragtige grasdak gesinswoning nuut gelys! Eksklusiewe Alleenmandaat! Baie min onderhoud (siersteen woning). 3 ruim en sonnige slaapkamers met baie ingeboude kaste. 2 mooi volledige badkamers met bad en stort. Ruim sitkamer, eetkamer en woonkamer. Aparte studeerkamer. Regdeur baie netjiese teëls behalwe in slaapkamers en gang, daar is goeie matte in. Cottage, netjiese prag kombuis, toegerus met 'n baie mooi stoof en oond. Baie mooi houttrappe na boonste ruim TV kamer. Prag onthaalarea met 2 ingeboude braais. 2 kleiner stoorkamers, plus nog' n groter aparte stoorkamer. Waskamer met eie geiser. Boorgat met besproeiing en pragtige gevestigde tuin. Dubbel elektroniese motorhuise en elektroniese hek met interkom stelsel. Koopkrag en verhittingstelsel in leefarea. Doeltreffende weerligafleier. Kontak my gerus vir hierdie uitstekende, eenmalige koop.

Listing No: P24-105773158
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 59 | Next >