Property for sale in Herbertsdale, All


Popular suburbs in Herbertsdale, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 13 of 13 | Next >
0 0
Herbertsdale, Herbertsdale
R 14 440 000

Hierdie plaas is n gemengde boerdery plaas, ongeveer 55km vanaf Mosselbaai, waarop al die jare gemelk was, asook n Dorper en Boerbok stoetery. Die melkbeeste en bokke is n tydjie gelede verkoop en met vleisbeeste vervang toe daar besluit is om die boerdery so bietjie rustiger te vat. Die melkstal was nuut gebou n klompie jare gelede en was baie min in gebruik. Al wat kort is weer die nodige masjinerie om dit weer in werkende toestand te kry. 279Ha, waarvan ’n totaal van 87ha onder besproeiing is deur middel van 17ha permanente besproeiing en 70ha kombinasie van goukoppel en dragline besproeiing. Al die goukoppel/dragline spuite ingesluit. Besproeiingswater is afkomstig vanuit die berg. Die water is genoeg om die hele 87ha te kan besproei. 73ha Droelande waarop weidings vir die beeste gesaai was. Word tans die meeste as skaapweidings benut. 119ha veld. Die besproeiings en droëland grond is baie goeie, rooi, vrugbare gronde, waarvan die mooi en goeie kwaliteit lusern stand in die omgewing van getuig. Hierdie plaas sal ook n uitstekende Buffel / Wildsplaas kan wees. Daar is nog 2 titelaktes met n totaal van 563ha ekstra beskikbaar, waarvan 17ha droëland, 524ha veld en 22ha wat in die toekoms besproeiing geinstalleer sal kan word vir ’n groottotaal van R20 800 000, implemente ingesluit. Daar kan ook gekies word om net die 1 titelakte van 91ha met die potensiele 22ha besproeiingsgrond te koop vir n verminderde bedrag. Plase in hierdie omgewing kom baie selde in die mark.

Listing No: P24-104811024
3 1
Herbertsdale, Herbertsdale
R 1 050 000

This characteristic house in the Beautiful little town of Herbertsdale in the Western Cape. The main house still features a classic AGA coal stove. Beautiful wooden floors and each room has its own character. As in most old houses, the kitchen and "stoep" is the "Lekker Kuierplek"!! The old fashioned flat has a lovely open plan kitchen/dining room/ lounge, bath room and one bedroom. It also has a separate studio for a modern artist. Escape the hustle and bustle of city life!! Herbertdale is a beautiful quiet "Plattelandse Dorpie". It is in the dairy farm community and the nearby Jakkalsvlei Private Cellar is about 10 km from town.

Listing No: P24-102764247
0 0
Herbertsdale, Herbertsdale
R 250 000

Vacant land next to school in Herbertsdale.

Listing No: P24-105133408
3 1
Herbertsdale, Herbertsdale
R 754 000

For sale 3 bedroom, 1 bathroom family home with single garage now for sale in Herbertsdale. Lovely 3 bedroom home centrally located in Hertbertsdale. 1 Bathroom with bath, basin and toilet. Study room, beautiful kitchen. Reception/dining room to entertain your guests. One single garage, garden fully fenced. For sale 3 bedroom, 1 bathroom family home with single garage now for sale in Herbertsdale.

Listing No: P24-104627827
4 2
Herbertsdale, Herbertsdale
R 21 000 000

Die plaas met sy mooi 4 slaapkamer huis, store en n melkery wat nie in produsie is nie, is die plaas die een vir jou. Daar is kleinkampies om die huis en het die plaas moederlyne met aftappunte. Geskik vir skaap en beesboedery en met sy bergvelde ook vir wildboerdery.

Listing No: P24-104600247
0 0
Herbertsdale, Herbertsdale
R 3 000 000

80 Ha Farm situated in a quiet area in Herbertsdale. This farm offers 15 Ha under irrigation and the rest is field. There is also water and is registered, pump out the river. Water is 60 000kub meter per year. The farm is suitable for cattle and sheep farming. Nature lifestyle Modern Neat Mountain views

Listing No: P24-104794529
4 2
Herbertsdale, Herbertsdale
R 14 500 000

Die plaas verleen hom tot skaap/bees en selfs wild boerdery. Daar is 87Ha besproeiengs grond en 17Ha onder permanente besproeing en 16Ha onder "draglines". Die plaas met 2 store , 3 groot damme ,Tandem melkstal wat nie in produksie is met n 4 slaapkamer huis is enige een se droom plaas. Hier kan jy net instap en begin boer.

Listing No: P24-104599053
3 2
Herbertsdale, Herbertsdale
R 10 000 000

The farm in the Herbertsdale environment (long spring), 50km from Mossel Bay Street. The land is 200 hectares, has a km river front and a lovely view over the Outeniqua mountains. The farm has three parts: 1) River City; Homestead with a large, neat garden versorgte plus a 300 m2 store, both with a beautiful view of a lake, (cement, which also serves as a pool) and river. Here are 10 hectares under irrigation. 2) Middle Farm; 28 ha pasture and field. 3) Upper City; 100ha adjoining Gondwana Nature Reserve and Lodge. There are six land-dams and two beautiful rivers, namely, Tierkloof and Boskloof. indigenous trees found here. The field has all types of fynbos and special beautifully flowering. Here are currently farmed 80 stud Boran cattle, but the place is ideal also for wild or dairy farming. Of the farm's biggest pluses is plenty of water (current fresh mountain water) from the Langtouw river, privacy and natural beauty. Wires, store, home and garden is very neat and maintained.

Listing No: P24-103100229
4 2
Herbertsdale, Herbertsdale
R 21 000 000

843 hektaar waarvan 17 hektaar onder permanente besproeing is en 92 hektaar besproeibaar is. Water is volop en redelik permanent vanaf watergate uit rivier. 88 hektaar droeland en 646 hektaar veld. Die infrastruktuur is baie netjies en bestaan uit 'n vier slaapkamer, 2 badkamer woonhuis met sit, eet, woonkamer en kombuis. Dubbel motorhuis. Vanaf 'n gerieflike stoep met kaggelbraai word uitgekyk op hierdie pragtige plaas. Nuwe toegemaakte skuur (+/- 324 vkm) plus implimente stoor (+/- 150 vkm) 10 punt omslaantipe melkstal sonder melkmasjien. Alle geboue, draadheinings en hekke is uiters goed versorg. Voorwaar 'n plaas om op trots te wees!! Prys R 21 mil as lopende saak met die nodige implimente en vee ingesluit.

Listing No: P24-104352975
4 0
Herbertsdale, Herbertsdale
R 14 500 000

109 hektaar besproeingsgrond. 77 hektaar baie goeie droe lande (Saailande). 184 hektaar goeie veld. Water word gepomp uit rivier. Twee groot grond opgaardamme dien as stoordamme. Die infrastruktuur is baie netjies met 'n 4 slaapkamer plaaswoning. Twee groot skure en 'n 10 punt omslaan-tipe melkstal sonder melkmasjien. Hierdie is 'n ideale skaap (bees) lusernplaas. Prys R 14,5 mil plus BTW (kan as lopende saak onderhandel word).

Listing No: P24-104351522
4 2
Herbertsdale, Herbertsdale
R 20 780 000

Hierdie plaas bestaan uit 3 verskillende titelaktes, waarvan elke titelakte op sy eie beskikbaar is. Die totaal van die 3 titelaktes saam is 843ha, waarvan 87ha onder besproeiing is, en n verdere 22ha waar besproeiing geinstalleer kan word. Baie water uit die berg met goeie opgaardamme. Daar is 90 hektaar droelande en die res goeie beweibare veld. Die plaas het n baie goeie infrastruktuur met n netjiese woonhuis, melkstal wat masjiene benodig, skure, arbeiders huise ens. Die plaas word as n lopende eenheid verkoop.

Listing No: P24-104369426
0 0
Herbertsdale, Herbertsdale
R 6 500 000

Die plaas is n Leefstyl plaas met mooi natuurskoon en 4x4 roetes. Daar is 12Ha bewerkbare grond met n rivier wat ook deur die plaas loop en is dit bergveld. Geen infrastruktuur nie maar het die plaas ongelooflike potensiaal en is sy ligging baie goed.

Listing No: P24-104599916
0 0
Herbertsdale, Herbertsdale
R 140 000

Kom maak Herbertsdale jou nuwe tuise. 714m² erf geleë in die rustige dorpie Herbertsdale, net 50 kilometer van Mosselbaai. Jy kan hier 'n lekker leefhuis bou en die natuur geniet. Die berge in die agtergrond skep 'n gevoel van totale tuiskoms. Make Herbertsdale your new home. 714m² erf for sale in the peaceful town of Herbertsdale, just 50km from Mossel Bay. Here you can build a comfortable home and enjoy nature. The mountains in the distance will welcome you home.

Listing No: P24-104184479
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 13 of 13 | Next >