Property for sale in Hertzogville, All


Popular suburbs in Hertzogville, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 26 | Next >
0 0
Hertzogville, Hertzogville
R 6 000 000

Weidingsplaas 10km vanaf Hertzogville op die Christiana pad. Plaas is opgedeel in 7 kampe met water 3 Boorgate,, verskeidenheid van roogras, vingertjiegras, boomryke omgewing met randjies. Woning kan opgeknap word. Skakel my vir afspraak.

Listing No: P24-105469949
7 5.5
Hertzogville, Hertzogville
R 2 450 000

One of the most gracious homes on the market! An elegant retreat positioned on over 6100 sqm of manicured garden with a gorgeous pool. Fabulous reception rooms for grand entertaining, flowing into the garden with rolling lawns and verandas. A fantastic opportunity to acquire one of the best properties currently on offer. The ideal home for a local farmer looking for a town home retreat OR a mining investor. The property is sold along with 4 other vacant plots and offers the following: 7 Spacious Bedrooms 4 Bathrooms 1 Guest Toilet 1 Entertainment Room 1 Dining Room 1 Kitchen 1 Pantry 2 Studies 3 Garages. 1 outside Toilet 2 Outside Kitchens 2 Enclosed Double Carports 1 Summer House (Gazebo) 1 Change Rooms & Pump Room 3 Pergolas 2 Workshops 10 Corrugated Iron Store Rooms 1 Greenhouse 2 Boreholes (one with pump and strong water supply)

Listing No: P24-105041461
2 1
Hertzogville, Hertzogville
R 6 000 000

Distrik – Hertzogville Tipe plaas: Beesplaas Groot 1003.74ha Opgepaste beesplaas met met rooigras soetveld, vingertjiegras met boomryke area asook randjies , Kareeboom, Vaalbos en Rosyntjiebos • Drakrag – 1/10 GVE • Jaarlikse reënval – 450mm • 3 x Boorgate ( ontwikkel) • Sterk water vir vee • 3 x Damme • 1 x ou woning • 7 x Kampe met water • 1.4m Doringdraad omhein R 6 Miljoen

Listing No: P24-105456092
0 1
Hertzogville, Hertzogville
R 963 000

This large corner property was converted into a grand entertainment facility with a small shop. It is situated on a large plot and is ideal for the investor looking to turn it into a functions venue, coffee shop restaurant or pub. There is ample space for outside entertainment and safe parking. The property is being sold with shop stock. It is still undergoing some renovations and would therefore require minimal attention. It offers the following: 13 x Seperate Rooms/Spaces (including kitchen, toilet and office space) 1 x 2000litre Water Tank with Pressure Pump Don't delay, call us today!

Listing No: P24-105041471
0 0
Hertzogville, Hertzogville
R 2 150 000

Die plaas is 331 ha groot en bestaan uit 5 weidingskampe, 3 kampe word voorsien van water. Daar is 2 damme, 3 boorgate wat toegerus is met 2 windpompe ( 1 kort aandag) 1 Werkershuis wat bestaan uit 3 slaapkamers en 'n kombuis. Drukgange / Laaibanke vir beeste en die krale is ook vir Beeste. Reenval per jaar is ongeveer 450 mm en die drakrag is 1 GVE op 8 ha. Ongeveer 30 koeie kan apart gekoop word met 2 Buffels.

Listing No: P24-102632028
7 4
Hertzogville, Hertzogville
R 2 450 000

Besonderse eiendom geelee in die plass gemeenskap van Hertzogville. Leef soos n koning in hierdie uitsonderlike huis. Spandeer jou dae langs die swembad en ontspan. Die eienaar verkoop ook hulle winkel soor daar is besigheids moontlikhede. Hierdie huis kan baie maklik in n gaste huis omskep word veral met sprake van myne wat in die omgewing gaan begin. Moenie hierdie kans misloop nie. 7 Slaapkamers. 2 Volle Badkamers Bad, Wasbak, Stort en Toilet 2 Badkamers met Wasbak, Stort en Toilet. 1 Gaste Toilet. Wasbak & Toilet 1 Ontspannings Kamer. 1 Ontvangs Portaal. 1 Eetkamer. 1 Kombuis. 1 Spens. 2 Studeer Kamers. 3 Garages. 1 Buite Toilet. 2 Buite kombuise. 2 Toegeboude Dubbel Afdakke. 1 Dubbel Toegeboude Afdak. 1 Somershuisie. 1 Aantrek kamer/Swembad Pomp Kamer. 3 Pergolas Skadunet Afdakke 1 Swembad Omhein met mure. Palasade met Elektroniese Skuifhek voor. 1 Voor Tuin 1 Agter Tuin 1 Swembad Tuin 1 Klippie Tuin 2 Werkskamers Glas Skuifdeure en Plafonne 10 Sink Stoortjies met stoepe. 1 Kweek Huis Greenhouse. Huis is op 2 dubbel Erwe gebou. 2 Boorgate. Een toegerus met sterk standhoudende water. Plaveisel Rylaan en verskeie ander areas.

Listing No: P24-105042572
0 0
Hertzogville, Hertzogville
R 970 000

Hierdie huis was omskep in n winkel en het a aantal moontlikhede maar sal goed gepas wees vir n restuarant of kroeg. Dubbel Hoek Erf (Winkel gelee op helfte van die erf. 13 Vertrekke. 1 Twee - Duisend Liter Opgaar Tenk met Drukpomp. Met Vooraad Ingesluit.

Listing No: P24-105006980
4 2
Hertzogville, Hertzogville
R 3 150 000

This 29 ha smallholding situated in Hertzogville has the following; Main House: Double Storey with four bedrooms (main en-suite) and walk in closet with two bathrooms. Large open plan kitchen with living and dining area(with fireplace). Pool room. One office with guest toilet. All floors are tiled and windows have blinds. Balcony over looks onto the swimming pool ( with braai facilities) and landscape. Garages: Five Outbuilding1: One bedroom with one bathroom(shower, toilet and basin). One kitchen with open plan living and dining area. Outbuilding2: Thatch ronavel with one bedroom and bathroom. Open plan kitchen with living area. Outbuilding3 :Bachelor flat with open plan sleeping, kitchen and living area with separate bathroom. Farm features:Two bore holes, one windmill, two dams, one cold room/butcher room with equipment. Large stables and storeroom. Well established garden with also vegetable garden. Property is fenced with alarm system.

Listing No: P24-103847663
1 0
Hertzogville, Hertzogville
R 2 500 000

Hierdie plaas is 20 km van Hertzogville af geleë op die Dealesvillepad. Die plaas is 342 ha groot. Die plaas bestaan uit 10 Weidingskame en elke kamp het sy eie water. Die drade is in ‘n goeie toestand en een sy met wildsomheining. Daar is geen aangeplante weiding nie. Geen landekampe kom voor nie. Daar is 1 Sementdam en 1 Sinkdam 3 Boorgate waarvan 2 toegerus is met windpompe. Eenslaapkamer naweek huis. 10x20m stoor, afdak en vleiskamer en kantoor. Ou plaashuis wat gebruik word as ‘n werkershuis Drukgange en veehanteringsgeriewe vir beeste en skaap. Bees en skaap krale kom voor. Daar is ‘n kraglyn wat 75m ver is van die grensdraad van die plaas. Reenval: 450mm per jaar Drakrag: 1 GVE op 7 ha Doring, karee, wag ‘n bietjie en Kameeldoring bome kom voor. Goeie rooigras weidinig met sagte sandveld kom voor. Hierdie plaas word as ‘n lopende saak aangebied en word die volgende ingesluit by die koop: 40 Bonsmara Koeie 1 Stoet Bonsmara bul 60 Witkop Dorper ooie. 2 SA Vleismerino ramme. Prys: R 3 miljoen BTW uitgesluit.

Listing No: P24-102493214
4 2
Hertzogville, Hertzogville
R 3 550 000

29 ha with open views of the country side, large double storey house with 4 bed rooms main bed room - en suite) , open plan dinning and entertainment area with fire place, pool room, large farm style kitchen with ample space. office entrance hall, balcony over looking the landscape and large pool with cover and outside braai facilities. Additional flat with thatched rondavel and build in bar with toilets and extra bedroom. Managers or addition 1 bed room cottage on own stand with separate lounge and dinning room. Stables for 3 horses with lunging space. 4 lock up garages, garden shed and other animal pens. garden is large with fish pond and duck paddling ponds. property is fenced in and secure with alarms and security features. Large storage shed and additional structure near main road (padstal) strong bore hole. Meat working facilities with equipment and cold room for storage. The property is well priced and offers fantastic country living with space and views over looking pan. Set in spacious garde with may features. This is an idyllic country lifestyle residence.

Listing No: P24-103788688
3 2
Hertzogville, Hertzogville
R 3 850 000

Hertzogville Beesplaas Groot – 770ha • 10/1 GVE • Rooigras • Jaarlikse reënval – 500mm • 5 x Boorgate almal ontwikkel • Sterk water vir vee • 4 x Damme • 1 x Woning • 1 x Skuur • 1 x Buite gebou • 2 x Werkershuise • 9 x Kampe almal met water • 1.4m Doringdraad omhein • Beeste afsonderlik onderhandelbaar

Listing No: P24-102630589
0 0
Hertzogville, Hertzogville
R 2 500 000

Netjiese 342,6Ha weiding DRAKRAG 1/7 ROOIGRAS WEIDING JAARLIKSE REENVAN 450MM 2 X BOORGATE ( ONTWIKKEL) 2 X DOMPELPOMPE SEMENT EN SINKDAM 1 X NAWEEK HUIS 1 X SKUUR 1 X BUITE GEBOU 1 X WERKERSHUIS 7 X KAMPE MET WATER 1.4M DORING DRAAD ELEKTRIESE AANSLUITING 75M VAN GRENS

Listing No: P24-102509306
0 0
Hertzogville, Hertzogville
R 7 712 050

Wild en Bees eenheid Hertzogville Groot - 907,395 • Drakrag – 1/10 GVE • Jaarlikse reënval 450mm • 5 x Boorgate ( ontwikkel) • 5 x Damme • Netjiese veehanterings geriewe • 1 x Buite gebou • 1 x Werkershuis • 15 x Kampe almal met water • 1.4m Doringdraad omhein ( Netjies) R 7,712 050

Listing No: P24-104106438
5 0
Hertzogville, Hertzogville
POA

1) A - 437HA 2) B - 470HA 3) C - 244HA 4) D - 244HA 5) E - 244HA 6) F - 241HA 7) G - 814HA UITSTEKENDE GEMENGDE PLASE ± 100KM VANAF BLOEMFONTEIN - HERTZOGVILLE OMGEWING MET DIE MOOISTE INFRASTRUKTUUR EN GOEIE LANDE VIR SAAIBOERDERY GOEIE LANDE VIR SAAIBOER OF KOS MAAK VIR JOU VEE KOM KOOP JOU STUKKIE GROND PLASE KAN OOK AS EENHEID GEBOER WORD

Listing No: P24-102207980
0 0
Hertzogville, Hertzogville
R 2 055 709

342.6128ha - Hertzogville Beesplaas • Drakrag 1/10 GVE • Jaarlikse reënval - 450mm • 2 x Boorgate – ontwikkel • Sterk water vir vee • Veehanterings geriewe • 5 x Kampe met water • 1.4 m doringdraad omhein R 2,055.709

Listing No: P24-104366304
3 2
Hertzogville, Hertzogville
R 10 000 000

FOR SALE - These units consists of the following – 3 Title deeds all together 2350 Ha with ± 1500 Ha land 25 Ha under irrigation. All camps with water, Windmills 2 x Houses, 3 x sheds, outside buildings. 6 x Workers houses

Listing No: P24-101912353
0 0
Hertzogville, Hertzogville
R 13 360 000

Saaiplaas Distrik – Hertzogville Groot 334ha • 334ha lande • Jaarlikse reënval – 450mm • 2 x Boorgate (1 x ontwikkel) • 1 x Dam • 1.4m Doringdraad omhein R 13 630 000

Listing No: P24-105291979
0 0
Hertzogville, Hertzogville
R 2 200 000

Die plaas is 171.3064 ha groot en bestaan uit 1 weidingskamp en die kamp is voorsien van water. 1 Semendam en 1 Tenk. 2 Boorgate wat toegerus is met 2 windpompe. Geen woonhuis kom voor op die grond nie sowel as geen krag nie. Daar is 3 wekershuise wat aandag nodig het. Die drakrag is 1 GVE op 10 ha.

Listing No: P24-103164063
0 0
Hertzogville, Hertzogville
R 2 760 000

Bees eenheid Hertzogville Groot - 424,49 • Drakrag – 1/10 GVE • Jaarlikse reënval 450mm • 3 x Boorgate ( ontwikkel) ( sterk vir vee • 2 x Damme • 4 x Kampe almal met water • 1.4m Doringdraad omhein ( Goeie toestand) R 2,760 000

Listing No: P24-104106597
1 0
Hertzogville, Hertzogville
R 4 200 000

Area: Hertzogville Groot: 426ha • Vee, Saai en Wildsplaas • Drakrag – 1/10 GVE • 100ha lande • Jaarlikse reënval – 450mm • 3 x Boorgate ( ontwikkel) • Sterk water • 3 x Damme • 1 x ou woning • 2 x Skure • 1 x Buite gebou • 8 x Kampe met water • 1.4m Doring draad omhein

Listing No: P24-102955421
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 26 | Next >