Property for sale in Hoopstad, All


Popular suburbs in Hoopstad, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 21 | Next >
3 3
Hoopstad, Hoopstad
R 4 400 000

Situated on the R34 between Hoopstad and Bloemhof is this stunning game farm with a well established B & B. The Lodge is located in the centre of the farm between the bushes and trees giving it the Bushveld attraction. The farm is ideally suited for Buffalo, Sable or coloured species game farming. Its also ideal for break away weekends and holidays because its only 7km from Bloemhofdam where they can do activities like fishing,game drives and water sports. The farm is also located 7km from the Sandveld Nature Reserve which is popular for game drives, fishing, boat drives and caravan park. The farm is currently used as a hunting guest farm for local and international hunters and are fully booked in hunting season. There are also a covered irrigated vegetable garden of 180sqm to fill in some additional income. This is a once in a lifetime opportunity not to be missed !!

Listing No: P24-106431115
0 0
Hoopstad, Hoopstad
R 4 400 000

B & B FREE STATE GAME FARM WITH ENDLESS POTENTIAL Situated on the R34 between Hoopstad and Bloemhof. Well established game farm with B&B. The lodge is situated in the centre of the farm between bushes and trees giving it a bushfeld attraction.The farm is ideally suited for Buffalo, Sable or coloured species game farming. Ideally located for weekend greakaways and holidays. Located 7 km from the Sandfeld Nature Reserve it is ideally located for game drives, fishing, boating, camping, caravaning and water sports. The farm is currently used as a hunting gueust farm for local and international hunters and is fully booked for the current season. There is also a 180 sqm covered irrigated vegetable garden. This is a lifetime opportunity niot to be missed.

Listing No: P24-106443607
5 2
Hoopstad, Hoopstad
POA

IN OPDRAG VAN Harry + Henry Roberts wat hulle saaiboerdery staak Plaas: Clanfield - distrik Hoopstad (WATERTAFEL-LANDE) 1 Augustus 2018 - 11:00 4 Saai eenhede Gesamentlik of afsonderlik te koop Eenhede: Eenheid 1: Grootte: 667,4527 ha Saaiplaas oorlê lande 662 ha Watertafel-lande 450 mm Jaarlikse reënval 9 Ontwikkelde boorgate 6 Dompelpompe 4 Damme 'n Groot woning met grasdak bied 5 Slaapkamers, 2 badkamers, 1 sitkamer, 1 eetkamer, 1 TV kamer, 1 opwas area ‘n Woonstel (810 m²) 2 Groot store en 2 Klein store 2 Buitegeboue 11 Werkershuise waarvan 6 krag het. 4 Lande kampe met en sonder water. 1.4 m Heinings Eskom krag Watertafel-lande met baie goeie infrastruktuur Veehanteringgeriewe. Eenheid 2: Grootte 398, 4836 ha Weiding- en saaiplaas(watertafel-lande) oorlê lande 184 ha Weiding 222 ha Watertafel-lande 450 mm Jaarlikse reënval 3 Ontwikkelde boorgate 2 Damme Veehanteringgeriewe 2 kampe met water 2 Lande kampe met water 1.4 m Heining Watertafel-lande met goeie boomryke weiding Eenheid 3 Grootte 467, 6111 ha Saaiplaas 130 ha Weiding 326 ha Watertafel-lande – 118 ha Sonneblom, 145 ha Mielies, 63 ha oorlê lande 450 mm Jaarlikse reënval 1 Ontwikkelde boorgat 1 Dam 1.4 m Heining Goeie watertafel-lande Eenheid 4 Grootte 538, 7803 ha Saaiplaas(watertafel-lande) 538 ha Watertafel-lande 10 ha Pekanneute - 1 jaar oud 450 mm Jaarlikse reënval 6 Ontwikkelde Boorgate 6 Dompelpompe 2 Damme + watertenks 1 Woning met 2 Slaapkamers, 1 badkamer, 1 sitkamer, 1 eetkamer, 1 TV kamer, 1 opwas area Skuur 990 m² met afdak: 270 m² 6 Werkershuise waarvan 2 krag het. 2 Gewone kampe met water 4 Lande kampe met water 1.4 m Heining Eskom krag Watertafel-land met goeie infrastruktuur.

Listing No: P24-106411006
0 0
Hoopstad, Hoopstad
R 1 100 000

3SLK WOONHUIS GOED GEVESTIGDE TUIN 2 MOTORHUISE 2 MOTOR AFDAKKE OMHEIN MET DEVILSFORK OOPPLAN KOMBUIS MET INGEBOUDE KASTE EETKAMER TV KAMER

Listing No: P24-105940013
4 2
Hoopstad, Hoopstad
R 1 365 000

TE KOOP!! 4SLK WOONHUIS TE COOPERSTRAAT 12, HOOPSTAD NETJIES GEVESTIGDE TUIN INGEBOUDE KASTE IN KAMERS OOPPLAN KOMBUIS MET NETJIESE KASTE MODERNE BADKAMERS WASKAMER EN STUDEERKAMER/NAALDWERKKAMER SINKDAK MATTE EN TEëLS IN VERTREKKE BEDIENDEKAMER 7X LUGREëLAARS SWEMBAD WAT TANS LEEG IS EN NIE GEBRUIK WORD NIE 2X MOTORHUISE EN 2 X AFDAKKE OMHEIN MET DEWELSFORK OUTOMATIESE HEK EETKAMER ALARMSTELSEL WOONVERTREK SITKAMER KUIER/BRAAI AREA ENSUITE BADKAMER BY HOOFSLAAPKAMER

Listing No: P24-105676444
2 2
Hoopstad, Hoopstad
R 550 000

TE KOOP!! 2 SLK WOONHUIS TE KIEPERSOLSTR 4, HOOPSTAD

Listing No: P24-106254395
4 2
Hoopstad, Hoopstad
R 997 500

Huis te koop: 4 x Slaapkamers met ingeboude kaste 2 x Badkamers. Ensuite (volledig) en ander een met toilet en wasbak Oopplan kombuis met opwas Leef area Kantoor Lapa met braaier Besproeiing - voor en langs die kant Dubbel garage met afdak langs die kant

Listing No: P24-104873668
2 1
Hoopstad, Hoopstad
R 635 000

TE KOOP!! 2 SLK HUIS TE HOOPSTAD, MAREESTRAAT 23

Listing No: P24-106244127
4 2
Hoopstad, Hoopstad
R 1 299 000

In the small town Hoopstad situated in a popular quiet street you'll find this exceptional family home where space and outdoor living defy expectation. Spacious living areas leading with sliding doors to the indoor swimming pool and outdoor braai area. Outside a lush tree filled manicured garden with irrigation. Hoopstad is considered as the richest maize producing district and located near Bloemhof on the Vaal River, an exquisite community empowering the town beyond belief. View today your dream home awaits!

Listing No: P24-105556613
4 2
Hoopstad, Hoopstad
R 980 000

Verbeterings: 3 x Slaapkamers met ingeboude kaste 1 x Badkamer met toilet ekstra Sitkamer Eetkamer Kombuis met Spens Werkskamer Dakwaaiers Diefwering en Veiligheidshekke Watertenk Woonstel: 1 x Slaapkamer met ingeboude kaste 1 x Badkamer met stort en toilet Sitkamer Buitegeboue: 2 x Buitekamers Buite toilet Dubbel motorhuis met afdakke

Listing No: P24-104876793
1 0
Hoopstad, Hoopstad
R 1 785 000

Volledige Gym met Restaurant/kroeg fasiliteite te koop. Ook volledige fasiliteite vir 'n Kwekery op terrein.

Listing No: P24-105151416
4 3
Hoopstad, Hoopstad
R 1 787 000

4slaapkamer woonhuis op hoekerf met ingeboude kaste in alle kamers en kombuis. Oopplan kombuis. Eetkamer. Tv Kamer met ingeboude kroeg. Sitkamer. Hoofslaapkamer met ensuite badkamer 2 Aparte badkamers Dubbel motorhuise met dubbel afdakke Omhein met netjiese palisade en elektriese hek. Gevestigde tuin.

Listing No: P24-105503769
0 0
Hoopstad, Hoopstad
R 997 500

NETJIESE 3SLK WOONHUIS TE KOOP Ingeboude kaste in kamers 2 Motorhuise 1 Afdak 1 Buitekamer Kombuis. Eetkamer. Sotla,er Braai area in Lapa Hoofslaapkamer met ensuite badkamer Sinkdak en omhein met hoë netjiese draadheining Kamers het houtvloere Ander vertrekke het teëls Aircon in hoofslaapkamer

Listing No: P24-105624450
0 0
Hoopstad, Hoopstad
R 79 500

LêE ERF TE KOOP IN HOOPSTAD

Listing No: P24-105940369
3 2
Hoopstad, Hoopstad
R 15 000 000

789 ha – ( 3 x Titel aktes) – Bees en Wildsplaas met 7km waterfront Hier is wild – Kudus, Waterbokke, Rooibokke en Blesbokke Distrik - Hoopstad 1) 398 ha 2) 345 ha 3) 36.7 ha • 200 ha Lande • 80 ha Aangeplante weiding • 126 ha Sandgrond • Witbuffel gras, Smutsvinger en soetgras • 5 x Boorgate ( ontwikkel windpompe) • 4 x Damme • 1 x 3 Slaapkamer woning, 2 x badkamers, sitkamer, eetkamer, Tv kamer, kombuis en opwas • 1 x Melkstal • 1 x 30 x 20m Stoor • Koelkamer • Slag geriewe • 7 x Kampe • 1.2 m Heining (6 draad) • Eskom krag R 15 000 000

Listing No: P24-105620625
5 2
Hoopstad, Hoopstad
R 1 250 000

Woonhuis met 3 slk op grondvloer en 2slk op loft area plus 1slk Tuinwoonstel te koop in Hoopstad Netjiese ingeboude kaste 2 Badkamers op grondvloer plus 1 badk op loft area. Swembad en netjiese tuin Huis het 3 x lugreëlings in

Listing No: P24-104936843
0 0
Hoopstad, Hoopstad
R 577 500

4x SLAAPKAMERS, WAARVAN 3 INGEBOUDE KASTE HET 1X VOLLEDIGE BADKAMER KOMBUIS MET SPENS SITKAMER EETKAMER 2X AFDAKKE BUITEKAMER AAN DIE HUIS 1X SLK WOONSTEL MET OOPPLAN KOMBUIS/SITKAMER/EETKAMER EN BADKAMER

Listing No: P24-105151569
0 0
Hoopstad, Hoopstad
R 1 317 000

DUBBEL BESIGHEIDSERWE TE KOOP MET BESIGHEIDSPERSEEL DAAROP. PERSEEL IN GOEIE TOESTAND EN OMHEIN MET DEVILSFORK. SENTRAAL GELEë IN BESIGHEIDSAREA.

Listing No: P24-105870609
0 0
Hoopstad, Hoopstad
R 88 000

Nuwe ontwikkelingsmoontlikheid!! Erf 616 te Wilgestraat, Hoopstad

Listing No: P24-105606336
3 1
Hoopstad, Hoopstad
R 850 000

Netjiese 3 x slk woonthuis in die dorp met toesluit motorhuis

Listing No: P24-104917328
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 21 | Next >