Property for sale in Hopetown, All


Popular suburbs in Hopetown, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 34 | Next >
4 0
Hopetown, Hopetown
R 11 025 000

Description: A beautiful cattle/sheep farm situated at the N12 near Hopetown with ridges and mixed grass/bush veld. There is a neat house as well as hunters house with a variety of outer buildings. 90ha Game breeding camp, fenced 1.5m. A 1 tower pivot point with 1.6ha flood lands available. Breath taking views from the ridges that gives this farm the potential for a game farm with lifestyle component. Ideal for the city dweller that wants to realise his dream of an unforgettable getaway. Beskrywing: ‘n Pragtige bees/skaapplaas geleë aan die N12 naby Hopetown, ranteveld en gras/bossieveld gemeng. Daar is ‘n netjiese woonhuis asook jagtershuis met verskeie buitegeboue wat mooi in stand gehou word. Daar is ‘n 90ha wild teelkamp wat 1.5m toegespan is. 1 Toring spilpunt met 1.6ha vloedlande. Asemrowende uitsigte vanaf die rante wat die plaas se potensiaal as wildplaas met ‘n leefstylkomponent ontsluit. Ideaal vir die stedeling wat ‘n onvergeetlike wegbreek wil verwesenlik.

Listing No: P24-105464392
0 0
Hopetown, Hopetown
R 26 400 000

This excellent business opportunity in Hopetown (about 120km from Kimberley) is located on the busy N12 to Cape Town on a total land size of 18,7ha. This very busy filling station can also cater for trucks, has a three bedroom (3 en-suite) guesthouse, a 2 bedroom flat, ample parking space and a sit-down restaurant that can cater for up to 50 guests and take-away meals. Call today to view. You won't be disappointed.

Listing No: P24-105479928
4 2
Hopetown, Hopetown
R 19 500 000

Die plaas bestaan uit sandgrond met 70% gras met vaalkameeldorinigbome. Die res is grasvlaktes. Oorheersende gras is kalaharikweek(krulblaar), word aangevul met knietjiesgras, blinksaad en lang en kortbeenboesmangras. Gemiddelde reenval 350mm per jaar. Drakrag van weiding: 12-14 ha per GVE. 33 Kampe, 7 Kraalkomplekse. 3 Kraalkomplekse met drukgange en kopklepe. 4 Gange. 4 Sonpompe, 5 Windpompe, 10 Damme, 3 Elektriesepompe = Eskom krag. Water word met 40mm plastiese pype oor die plaas versprei = 9 Km met behulp van sentrufugale pompe met Eskom krag. Die boonste draag is reg rondom die plaas ge-elektrifiseer, ongeveer 30 km. Die krag word voorsien deur 2 afsonderlike sonpanele. Groot staalstoor van 30 by 14 meter. Verskeie buite geboue en stoorkamers. By alle kraalkomplekse is peperbome aangeplant wat met drupbesproeiing nat gemaak word en koelte verskaf aan die diere. Behuising: Die Eerste woonhuis: 4 Slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, eetkamer, sitkamer en Eskom krag. Die tweede woonhuis: 3 Slaapkamers, 1 badkamer, kombuis en sitkamer. Daar is 2 arbeiderdshuise tenvolle geelektrifiseer. Warm en koue water in die kombuis by die wasbak en warm en koue water in die badkamer by die wasbak en stort. Die warm water word son verhitting. Die tuin om die huis word met sproeiers nat gemaak uit die dam met 'n sentrufugale pomp. Die volgende stoet Bonsmaras met verskillende ouderdomsgroepe kan as 'n lopende saak saam met die plaas gekoop word vir R 21, 5 miljoen en sluit die volgende in, 58 bulle, 193 vroulike diere en 61 kommersiele diere, Hierdie is 'n uitstekende beplande stuk grond met uiters goeie veehanteringsgeriewe en infrastruktuur.

Listing No: P24-101947634
0 0
Hopetown, Hopetown
R 7 500 000

13 Weidingskampe met veesuipings, Drade is in 'n goeie toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. 7 Sementdamme, 5 boorgate waarvan 1 met 'n windpomp toegerus is en 3 sonpompe, die ander een is nie toegerus nie. 1 Ou huis wat baie aandag kort is ook op die plaas. 1 klein stoortjie, geen werkershuise nie, Drukgange vir beeste, Draadkrale vir bees en skaap. 1 GVE op 19 ha. BTW uitgesluit

Listing No: P24-101875405
4 1
Hopetown, Hopetown
R 12 000 000

Hopetown Tipe plaas – Weidingsplaas (Karoo bossieveld) Groot – 2913ha • Drakrag – 1/18 GVE ( 5 ha per skaap) • Jaarlikse reënval – 250mm • 9 x Boorgate ( ontwikkel 2 x Sonpompe 3 x Windpomp) • 2 x Damme • 1000 ha Wildskamp • 1 ou 4 Slaapkamer woning, 1 x badkamer, sitkamer, eetkamer,Tv kamer en opwas • 1 x Buitekamer • 14 x Kampe met water • 2.4m Wildsheining R 12 000 000

Listing No: P24-105407098
6 0
Hopetown, Hopetown
R 6 500 000

A beautiful farm, situated 60km with its tar road access is also within easy reach of Prieska, boasting with abundant water, and spectacular views. Water resources include: 7 Boreholes 5 Windmills 7 reservoirs 14 cribs 2 sun pumps This farm has an existing infrastructure in good condition, consisting of several outbuildings, a 3-bedroom main house, another additional 3-bedroom house; 1 labourer cottage and 2 large sheds. The entire farm has been divided into 12 camps, each with water trough access, fully fenced and stock proof, established for breeding of livestock. The veldt is in pristine condition and consists of a mixture veld, randt veld, apron veld, and flat plains. This farm receives summer rainfall of about 300mm per annum. With great potential to expand what is already developed, this farm is a sound investment. For sale for R6 500 000.00 excluding VAT

Listing No: P24-105381996
0 0
Hopetown, Hopetown
R 21 540 750

Description: Very good cattle and sheep farm in the Hopetown district. 25% of the farm is bush veld and 75% is good sand veld and Camel Thorn trees. This farm is situated in a very sought after area and is definitely worth a visit. Beskrywing: Baie goeie bees en skaapplaas in die Hopetown distrik. 25% van die plaas bestaan uit bossieveld en 75% bestaan uit goeie sandveld met Vaalkameel en Kameeldoringbome. Hierdie plaas lê in ‘n gesogte deel van die Hopetown area en is die moeite werd om te besoek.

Listing No: P24-105434009
4 2
Hopetown, Hopetown
POA

Nog 'n ongelooflike geleentheid om besproeiings grond van 280.2693 ha aan die Oranje Rivier te bekom. Die gesogte plaas het 221.5 ha onder 12 Agrico en Zimmatic spilpunte en 7.1 ha vloedlande. 4 Slp Hoofwoonhuis, tuin, 2 slpk bestuurdershuis + 4 slpk rivierhuis. 2 Toegeboude skure.

Listing No: P24-105256809
5 4
Hopetown, Hopetown
R 26 425 000

Hierdie is ‘n uitstekende besigheidsgeleentheid reg teen een van die besigste hoof paaie Kaap toe, die N12 in die Noord Kaapse platteland waar die lug nog onbesoedeld is. ‘n Baie besige vulstasie met fasiliteite en met genoeg draai plek om vragmotors te bedien, ‘n 3 slaapkamer gastehuis, elke kamer En-suite, ‘n 2 slaapkamer woonstel, ‘n volledige restaurant met sitplek vir 50 gaste en ‘n baie besige wegneem ete restaurant, dit alles op 18,7ha geleë wat aan die Oranje rivier grens. This is an excellent business opportunity, situated right next to one of the busiest roads to the Cape, the N12 in the Northern Cape where the air is unpolluted. This is a very busy filling station, it can also cater for trucks with ample space to turn. There is a 3 bedroom guest house, all En-suite and a 2 bedroom flat, a sit down restaurant to cater for 50 guests and a very busy take away restaurant. This all is situated on 18,7ha and it borders the Orange River.

Listing No: P24-105234118
5 4
Hopetown, Hopetown
R 26 000 000

Sold as going concern. Consist of Filling Station, Rest Rooms, Convenient Store with take away food, ATM & Restaurant. Sleep over in furnished flat or guest bedrooms.

Listing No: P24-105272982
4 0
Hopetown, Hopetown
POA

Nog 'n uitstekende geleentheid om jou besproeiing uit te brei op die Oranje Rivier. 132 Ha ingelyste water op 7 x Agrico en Zimmatic spilpunte, besproei 142.5 ha op goeie sandleem tot vaalleem grond. 4 Slpk Woonhuis. Groot steenskuur en klein skuur. 3 Woonstelle.

Listing No: P24-105255894
0 0
Hopetown, Hopetown
R 17 196 000

Description: Good sheep and cattle farm situated between Douglas and Prieska. There are 18 camps as well as kraals for cattle and sheep. Fences are in a good condition and no additional costs are necessary. One labour house available. Do not miss this opportunity. Beskrywing: Goeie skaap en beesplaas geleë tussen Douglas en Prieska. Die plaas beskik oor 18 kampe en ‘n bees en 2 skaapkrale. Die draad is in ‘n goeie kondisie en geen addisionele kostes hoef aangegaan te word nie. Daar is 1 werkershuis beskikbaar. Instap en boer plaas.

Listing No: P24-104913387
4 2
Hopetown, Hopetown
R 9 800 000

Grootte van plaas: 1742 ha Ligging: Hopetown; Noord Kaap Tipe plaas: Skaap plaas Hoeveelheid veld + drakrag + tipe veld: 1 GVE / 18 ha & 1 KVE/ 3 ha Hoeveelheid lande + soort grond: 5 ha Spilpunte – grootte: 1 Toring Spilpunt Spilpunte – maak: 1.6 ha Vloedlande Jaarlikse reënval: ± 400 mm per jaar Hoeveelheid boorgate: 15 Boorgate Ontwikkel: Windpompe & 2 Dompelpompe Damme / Gronddamme: 4 Gronddamme & 5 Sementdamme Infrastruktuur: Netjiese 4 slaapkamer woning met 2 badkamers, sitkamer, eetkamer, tv kamer en kombuis met n opwas Skure: 2 Skure Buite geboue: 1 Werkershuise: 2 Kampe met water: 11 Heinings: 80 ha 1.8m Serwitiete geregistreer: Spoor Krag: Eskom Deurpaaie: Pad

Listing No: P24-105120056
5 4
Hopetown, Hopetown
R 29 637 150

This property is sold as a going concern, ideally situated with the calming effect of the Orange River flowing by and green fields. Consisting of Filling Station, Rest Rooms, Convenient store with take away food, ATM, including a formal and informal restaurant. Separate Truck filling pumps with ample space to turn & emergency pump system when problem with Eskom electricity. Table & chairs under canopy of shade trees to rest. Sleep over in a lovely furnished flat or in any of the 3 Guest bedrooms with en-suite bathrooms. Enjoy the spoils of a peaceful private garden & swimming pool. At night the sky is studded with bright shining stars and a tranquil atmosphere...

Listing No: P24-105146200
3 1.5
Hopetown, Hopetown
R 3 975 000

Op hierdie 39,16 ha grond is kwaliteit geboue en infrastruktuur. Alles wat nodig is om 'n hoenderboerdery en eierproduksie te begin, bietjie skaap aan te hou en ook 'n toerisme geleentheid te skep met die Oranjerivier digby. Twee boorgate vir drinkwater , 2 x 10 000 liter Jo Jo tenks op staanders vir elke huis. 2.4 Km yster pyplyn met 5.5 kW dompelpomp in Oranjerivier. Groot sementdam ( 600 000 L) by goeie kwaliteit woonhuis. 2 x Groot oop hoenderhuise van 2000sgm 1 x Groot toe hoenderhuis van 2000sqm ,Voerstoor en klein stoor van ongeveer 150sqm 100 kVA Eskom punt 18.5 kVA Kragopwekker

Listing No: P24-105123868
4 2
Hopetown, Hopetown
R 10 500 000

A beautiful farm, situated 20km from Hopetown, boasting with abundant water, and spectacular views. Water resources include: 15 Boreholes 8 Windmills 4 earth dams 5 cement dams 1 fountain 2 water tanks 2 submersible pumps This farm has an existing infrastructure in good condition, consisting of several outbuildings, 4-bedroom main house, 3-bedroom hunters cottage; 2 labourer cottages, 2 large barns and feedlots with 12 water troughs. 150ha game fenced camp is established for breeding of exotic game. Two developed circles irrigated by a centre pivot [2.6ha] , and 1.6ha of developed flood land. This farm receives summer rainfall of about 300mm per annum. With great potential to expand what is already developed, this farm is a sound investment. For sale for R10 500 000.00

Listing No: P24-104926409
0 0
Hopetown, Hopetown
POA

Description: This irrigation farm borders the Orange river and is managed by precision farming as a mega unit. There is a variety of houses, sheds and 41 pivot points that irrigates 800 ha. A variety of implements are available for purchase. This farm is unique in its location as well as the Orange river water that is a huge advantage. An mega irrigation farm on the banks of the Orange river. 1118.49 ha This beautiful, working irrigation farm is managed by precision farming as a mega unit. Four houses, flat, fisherman's house and labour house. There are two silos, a seed storage, weighing chamber, weigh bridge, cattle pen and a light aircraft storage. The pivots are included in the sale. There are a variety of implements, which is in excellent condition, for sale. Kan 2 vol oeste plant. Grond oopwerk Grond waterhou baie goed Verdamping laag. Bitter oeie ontwikkellings infrastruktuur. Toerusting uitstekend. Groot implemente vir effektiewiteit. 4 Titelaktes. Pesisie boerdery. Hierdie besproeingsplaas word as 'n unieke mega eenheid bestuur op die banke van die Oranjerivier. Daar is twee silo's, saadstoor, weegkamer, weegbrug, beeskamp, ligte vliegtuigstoor. Die besproeiings-spilpunte is ingesluit. Daar is vier huise, woonstel, vissershuisie en woonplek vir arbeiders. 'n Verskeidenheid implemente, wat in 'n uitstekende toestand is, kan bygekoop word sodat die boerdery gemaklik kan voortgaan.

Listing No: P24-105045280
0 0
Hopetown, Hopetown
R 17 200 000

This well kept livestock farm is located in the extremely sought after region between Douglas, Prieska and Hopetown. It consists of two adjacent titles deeds of 4 300 hectares in total. The land provides top quality mixed grazing suitable for sheep, cattle, goats and wildlife. 18 Camps for livestock have access to water and are together with the fencing, cribs and dams in good repair. It boasts with excellent water supply from 1 solar pump, 5 Windmills and 1 mono pump stored in 7 reservoirs and 2 dams. The farm is very safe as it does not border any of the main roads. For sale as a going concern at R 17 200 000.

Listing No: P24-104690791
4 0
Hopetown, Hopetown
R 334 750 000

Description: This irrigation farm borders the Orange river and is managed by precision farming as a mega unit. There is a variety of houses, sheds and 41 pivot points that irrigates 800ha. A variety of implements are available for purchase. This farm is unique in its location as well as the Orange river water that is a huge advantage. Beskrywing: Hierdie besproeiingsplaas teen die Oranjerivier word met presisie boerdery as ‘n mega eenheid bestuur. Die plaas bestaan uit verskeie woonhuise, store asook 41 spilpunte wat 800ha natspuit. Verskeie implemente wat in ‘n uitstekende toestand is, kan bygekoop word, sodat die boerdery met die grootste gemak kan aangaan. Die plaas is uniek in sy ligging asook Oranjeriver water wat ‘n groot pluspunt is.

Listing No: P24-104082720
0 0
Hopetown, Hopetown
POA

Irrigation farm ref nr BP 162 in the Hopetwon district Description: This irrigation farm borders the Orange river and is managed by precision farming as a mega unit. There is a variety of houses, sheds and 41 pivot points that irrigates 800ha. A variety of implements are available for purchase. This farm is unique in its location as well as the Orange river water that is a huge advantage. An mega irrigation farm on the banks of the Orange river. 1118.49 ha This beautiful, working irrigation farm is managed by precision farming as a mega unit. Four houses, flat, fisherman's house and labour house. There are two silos, a seed storage, weighing chamber, weigh bridge, cattle pen and a light aircraft storage. The pivots are included in the sale. There are a variety of implements, which is in excellent condition, for sale. Kan 2 vol oeste plant. Grond oopwerk Grond waterhou baie goed Verdamping laag. Bitter oeie ontwikkellings infrastruktuur. Toerusting uitstekend. Groot implemente vir effektiewiteit. 4 Titelaktes. Pesisie boerdery. Hierdie besproeingsplaas word as 'n unieke mega eenheid bestuur op die banke van die Oranjerivier. Daar is twee silo's, saadstoor, weegkamer, weegbrug, beeskamp, ligte vliegtuigstoor. Die besproeiings-spilpunte is ingesluit. Daar is vier huise, woonstel, vissershuisie en woonplek vir arbeiders. 'n Verskeidenheid implemente, wat in 'n uitstekende toestand is, kan bygekoop word sodat die boerdery gemaklik kan voortgaan.

Listing No: P24-104917964
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 34 | Next >