Property for sale in Jacobsdal, All

Popular suburbs in Jacobsdal, All

Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 32 | Next >
0 0
Jacobsdal Rural, Jacobsdal
R 1 700 000

Hierdie stukkie grond is 21.4942 HA waarvan 17 HA waterreg het. Die plaas het ook 'n groot huis. wat bestaan uit 6 Slaapkamers, 4 Badkamers, Kombuis, Sitkamer, Eetkamer en Dubbel Motorhuis. Daar is Eskom krag, 1 Dam en 1 Boorgat wat met 'n windpomp toegerus is. Termes en Voorwaardes sal op die dag van die veiling uitgelees word. 10% DEPOSITO ASOOK 8% AFSLAERS KOMMISSIE BETAALBAAR OP DIE DAG VAN DIE VEILING

Listing No: P24-106465716
0 0
Jacobsdal, Jacobsdal
R 200 000 000

1746 ha Bossie- en Ranteveld 812, 54 ha Klei- leem grond waarvan 30 % klei-inhoud 383, 9 ha Oranje- Riet en Modderrivier inlysting 536, 33 ha - 17 x Spilpunte 400 – 450 mm Jaarlikse reënval 8 Boorgate 3 x Windpompe 1 x Sonpompe 3 Dompelpompe Kanaalpype van Oranje-Rietrivierskema 4 Gewone damme 5 x Woonhuise met 'n woonstel 12 x Skure 8 Werkershuise 11 Kampe met water Gewone 1,2 m Heining Eskom krag 7 punte Alle Besproeiingstoerusting en pompe Wild: Springbokke Pekanneut bome: 1.3 ha - 1 jaar 2.17 ha - 3 jaar 3.10 ha - 5 jaar 4.47 ha - 6 jaar

Listing No: P24-106453682
3 1
Jacobsdal, Jacobsdal
R 950 000

This Property offers 3 bedrooms 1.5 Bathroom with Lounge Dinning and Kitchen. Pool with Single Garage and laundry. Entertainment area at the pool. Big yard.

Listing No: P24-106428648
4 2
Jacobsdal, Jacobsdal
R 6 195 000

Good cattle farm. Enough water for ± 19 ha irrigation. Currently 9 ha under lucerne. Can also cultivating vegetables or intensively with sheep under pivot drill. ± 100 ha under brush grass established. Two houses.

Listing No: P24-104977956
5 2
Jacobsdal, Jacobsdal
R 6 988 235

1 Landekamp met gevestigde lusern wat natgemaak word met handlyne 17.2ha ingelyste Watervoorsiening: Daar is 1 toegeruste boorgat 1 Sement opgaardam wat water voorsien dmv ‘n pomp Verbeterings 1 Groot baie netjiese 5 slaapkamer woonhuis Grootte van huis - Grootte 365 ²m Dubbele motorhuis & werkswinkel - Grootte 84²m Afdak by werkswinkel – Grootte 100²m Store 1 x Oopstoor - Grootte 182²m 1 x Toe voerstoor – Grootte 47,5²m Varkhokke – Grootte 66²m Geen werkershuise nie. Krag - Eskom Reenval 400mm VERKOOPPRYS: R6 988 235 Miljoen (Prys is onderhandelbaar)

Listing No: P24-106435665
3 2
Jacobsdal, Jacobsdal
R 1 155 000

This home offers spacious bedrooms each with air - conditioning, built in cupboards and each carpet has under floor heating as well as the on-suite bathroom. Solar panels can carry 12 batteries, 4 batteries in use, solar geyser, 3 Jo Jo tanks each 5000 L with pump, 2 tanks are used for the house and the 3rd is for garden use. Perfect for the garden lovers to enjoy this beautiful green garden, office offers the potential to enjoy running your business from the comfort of your own home. Situated near schools, doctors and shops. The home is ready to move in, an opportunity not to be missed.

Listing No: P24-106275958
9 9
Jacobsdal, Jacobsdal
R 18 750 000

Experience an unrivalled lifestyle of peace and tranquility on this 620 hectare game farm. Main house with two bedrooms with en - suite bathrooms and four garages. A Lodge with 7 guest rooms each with their own bathrooms. Fifteen hectare cultivated lands and camps with multiple wildlife (CAE certificates as well as Tops and Lion permits). This beautiful farm is a gem with roaring of lions that echo's in the breathe of fresh air and evergreen landscapes. Find yourself in this nest with ampule opportunity to generate a good fortune with infrastructure made ready for the connoisseur to be fruitful and have a good return on investment with the privilege to enjoy nature at its best. Farm Land / Game Area and infrastructure (Fencing camps etc.) Lion Camps Buildings and equipment ( furniture- Main Building / 7 Guest Rooms/Venue/Bar area/out buildings- Laundry/4 Garages/big Lucerne and implement shed/2 outbuildings/cooler room/tool room/2 farm worker houses. Venue accommodate +- 120 guests.. Equipment like tables chairs cutlery included Game included... prices as per Vleissentraal Auction November R4.432.500.00 Irrigation: 3 Pivots and draglines +- 15 ha. Pecan trees = 3ha Rest Lucern, crops. +-12h Implements as per list to be made available to serious buyers. Financual brakedown on request.

Listing No: P24-106196980
5 2
Jacobsdal, Jacobsdal
POA

97 ha Goeie sand/leem grond 76 ha Geregistreerde besproeiing 4 - Zimmatic Spilpunte: • 1 x 40 ha - 6 Toring • 1 x 25 ha - 4 Toring • 1 x 8 ha - 3 Toring • 1 x 5 ha - 2 Toring + handlyne 400 mm Jaarlikse reënval 4 Boorgate (3 Ontwikkel) 3 Dompelpompe Oranjerivier kanaalwater 1 x Gronddam 1 x Netjiese woning met 5 slaapkamers, 2 badkamers, 2 sitkamers, 1 eetkamer, 1 TV kamer, 1 opwas area en ‘n lapa. 3 x Skure Buitegeboue - koelkamer + vleiskamer + dubbel garage BKB depot (R650 000 – R750 000) per jaar 1 Kamp met water Nuwe Elektriese heining om huis en skure Eskom krag Toerusting - 4 x Spilpunte + pompe Hierdie is ‘n uitstekende perseel in Jacobsdal met 76 ha inlysting met 78 ha onder besproeiing. Die BKB depot bring ‘n jaarlikse inkomste van R650 000 – R750 000 in.

Listing No: P24-106268382
0 0
Jacobsdal, Jacobsdal
POA

• 600 ha – Veld • Drakrag – 1/13 GVE • 15 ha – Lande • 3 ha – Pekanneute – 2 jaar oud • Besproeiing – geregistreer - 15 ha (in proses) • 3 Agrico Spilpunte - 1 x 2 Toring – 2 x 1 Toring • Jaarlikse reënval - 350 - 400mm • 8 x Boorgate (Ontwikkel 1 x Windpomp - 7 x Dompelpompe) Sterkte: 3 x 25 000 liter per uur, 1 x 40 000 liter per uur, 1 x 35 000 liter per uur, 2 x 40 en 50000 liter per uur • 2 x Leeu kampe - 700 m x 3 m hoog elektriese heining • 1 x 7 Slaapkamer lodge met en suite badkamers, kamers het elk TV, yskas, ketel, ingeboude kaste (die logde het ook ‘n sitkamer, eetkamer, TV-kamer, kombuis, opwas area.) • Kroeg – met kombuis en badkamer binne – groot kuier area met ysmasjien en kroeg yskas onder toonbank buite braai – kan ± 40 gaste hier onthaal • Swembad • 4 x Motorhuise + Waskamer • 1 x Stoor – 20 x 10m • Onthaal lokaal - vir 120 gaste – ingerig met kombuis en dranklisensie • Koelkamer met 2 ekstra buitegeboue , gereedskap kamer, werkkamer en tuingereedskapkamer • Kantoor met 2 ekstra kamers, (kombuis en gaste kamer met badkamer) • Plaas is in totaal met wildsheining omhein 24 draad – CEA gesertifisieerd– 2 jaar gelede gedoen Implemente • Hark • Mielie planter • Ploeg • Lusern snyer • Diss • New Holland baler • Landini Solus 50 Trailer • Beet Sorteerder • Kunsmis strooier • John Deere grassnyer Wild • 1 x Goue gemsbok bul + 5 gewone koeie • 21 x Sable • 14 x Goue Wildebeeste ± 30 splits • 10 x Livingstone Elande • 13 x Tsebebi • 120 x Springbokke (gemeng) • 18 x Blesbokke • 18 x Nyalas • 9 x Kudu’s • 110 x Rooibokke • 8 x Rooihartebeeste • 6 x Waterbokke • 8 x Swart wildebeeste • 12 x Letswes • 3 x Leeus • Steenbokke en duikers Prys – P.O.A.

Listing No: P24-106169688
0 0
Jacobsdal, Jacobsdal
R 346 500

ONCE IN A LIFETIME OFFER! This plot of 2671 square meters, offers endless potential from building your own home to creating a successful business, this plot has a solar panel - 2 Phase Eskom and Municipal water also available. This property has 2 vacant plots, selling price for 1 plot is R 194 250 , the size of plot 1: 1273 square meters and the size of plot 2 : 1398 square meters. If you buy both plots the selling price is R 346 500, an opportunity not to be missed.

Listing No: P24-103842055
0 0
Jacobsdal, Jacobsdal
POA

iPROP Eiendomme en Afslaers en HTA Afslaers bied 'n Veiling aan namens Broekskeur Edms Bpk van 6 Besproeiingsplase in die Oranje Riet Skema by Modderrivier, Jacobsdal. Word afsonderlik en geesamentlik opgeveil. Verhuis na Botswana. Die 6 Plase is bymekaar geleë in die Modderrivier/Jacobsdal area teen die Oranje Riet kanaalstelsel waar die Sarel Haywood kanaal se water instort vanaf die Oranje Rivier. Die plase is geskik vir die meeste gewasse en word geboer met Mielies, Saad, Sonneblom, Aartappels, Uie, Katoen, Gars, Koring en Pekanneute. Die lande is gelyk en pompafstande is baie kort, kragverbruik is 1Kw per ha. Hierdie is 'n ekonomiese eenheid met 450ha waterregte, goeie grond en water en het infrastruktuur soos Huise, Store vir lusernbale, Was en sorteermasjiene vir aartappels + Uie ens omsluit. Geen werkers op plase.

Listing No: P24-106285870

Listing No: P24-106285856

Listing No: P24-106285844

Listing No: P24-106285817

Listing No: P24-106285806
0 0
Jacobsdal, Jacobsdal
R 18 900 000

Conveniently situated just off the N8 between Bloemfontein & Kimberley and rated as an ever-popular stop-over, you’ll find this beautiful lodge on ± 620Ha of mixed vegetation. Roughly 45km’s from Kimberley and around 100km’s from Bloemfontein. Fully equipped function venue for up to 120 x guests, this impressive property lends itself perfectly for entertainment or functions and also has the following: • Main house with 2 x large bedrooms (all en-suite) • Large deck & stoep at main house • 6 x Luxury guest rooms (all en-suite) complete with DSTV, kettle, fridge, air con, etc. • 1 x Guest room without air con or DSTV • Thatched chapel • Separate equipped bar area with ice machine, under bar fridges, etc. • Outside braai area • 4 x Garages • Laundry room • Large dam & swimming pool • Cold-room • Various outdoor stores incl. tool room, garden room, etc. • 200m² enclosed store • 2 x Farm workers houses with own electricity and water • Separate office area with guest room and small kitchen • Chicken pens, horse arena and cattle kraal facilities • 8 – 10 sheep kraal area • 12 x Bird aviaries with various parrots, cockatoo’s & African Grey bird species Ample water through no less than 8 x equipped bore-holes, delivering between 25 000 L/H up to 50 000 L/H each. The farm is equipped with 3m-high lion enclosures with feeding camps. The relevant CAE certificates and permits are in place. There are 6 x breeding camps housing various game such as: • 3 x Lions • 1 x Golden bull & 5 x gemsbok cows • 21 x Sable • 14 x Golden wildebeest & 30 x splits • 10 x Livingstone eland • 13 x Tsesebe • 120 x Springbuck • 18 x Blesbuck • 18 x Nyala • 10 x Kudu • 120 x Impala • 8 x Red hartebeest • 6 x Waterbuck • 8 x Black wildebeest • 12 x Lechwe The entire farm was fenced (CAE certified) around 2-years ago. There are 15Ha of cultivated land, 3 x pivot connection points & drag-lines. 3Ha has been planted with Pecan-nut trees (2-years old) whilst another 2,5Ha is planted with lusern. Mixed crops are done on the rest. Implements include various items such as lusern rake, disc, New Holland baler, Landini tractor, fertilizer sprayer, John Deere lawnmower, etc. etc.

Listing No: P24-105911567
0 0
Jacobsdal, Jacobsdal
R 4 823 530

Geen weidingskampe kom voor nie. Hier word met kontant gewasse geboer ( Mielies / koring wat top opbrengste lewer) 1 Landekamp en die tipe lande wat voorkom is swaarder grond. Besproeiing: 1 x 3 Toring Spilpunt Ingelyste besproeiing wat voorkom is 11, 8 ha. Water word direk uit die kanaal gepomp. Geen huise / store of werkershuise kom voor nie. 1 Eskompunt krag Reenval: 350 mm Perseel word tans verhuur sonder die waterregte. Hierdie klein eenhede kom nooit in hierdie gesogte area in die mark nie en is ideal vir uitbreiding. Prys: R 4 823 530.00 ( BTW ingesluit)

Listing No: P24-106298997
9 9
Jacobsdal, Jacobsdal
R 18 900 000

This is an exceptional piece of land with wonderful infrastructure which includes a thatched roof main residence, two bedroom flat, lapa and a large entertainment area for 60-80 guests. A separate fully equipped wedding venue to entertain 120 guest with a fully fitted kitchen, bar and toilet facilities. The farm is game fenced with internal 2.4m fencing for breeding camps. The property is on the market as a going concern which includes all game and furniture as well as the entire pivot irrigation systems necessary to grow feed on vegetables as there is more than enough water to supply all the facilities on the farm. Fully equipped function venue for up to 120 x guests, this impressive property lends itself perfectly for entertainment or functions and also has the following: • Main house with 2 x large bedrooms (all en-suite) • Large deck & stoep at main house • 6 x Luxury guest rooms (all en-suite) complete with DSTV, kettle, fridge, air con, etc. • 1 x Guest room without air con or DSTV • Thatched chapel • Separate equipped bar area with ice machine, under bar fridges, etc. • Outside braai area • 4 x Garages • Laundry room • Large dam & swimming pool • Cold-room • Various outdoor stores incl. tool room, garden room, etc. • 200m² enclosed store • 2 x Farm workers houses with own electricity and water • Separate office area with guest room and small kitchen • Chicken pens, horse arena and cattle kraal facilities • 8 – 10 sheep kraal area • 12 x Bird aviaries with various parrots, cockatoo’s & African Grey bird species Ample water through no less than 8 x equipped bore-holes, delivering between 25 000 L/H up to 50 000 L/H each. The farm is equipped with 3m-high lion enclosures with feeding camps. The relevant CAE certificates and permits are in place. There are 6 x breeding camps housing various game such as: • 3 x Lions • 1 x Golden bull & 5 x gemsbok cows • 21 x Sable • 14 x Golden wildebeest & 30 x splits • 10 x Livingstone eland • 13 x Tsesebe • 120 x Springbuck • 18 x Blesbuck • 18 x Nyala • 10 x Kudu • 120 x Impala • 8 x Red hartebeest • 6 x Waterbuck • 8 x Black wildebeest • 12 x Lechwe The entire farm was fenced (CAE certified) around 2-years ago.

Listing No: P24-106167550
0 0
Jacobsdal, Jacobsdal
R 8 235 294

Die perseel is 22.93 ha groot. Daar kom geen weidingskampe voor nie. Hier word tans met kontant gewasse geboer ( Mielies en Koring wat top opbrengste lewer) Daar is 1 landekamp wat voorkom en die tipe lande is swaarder grond. Hier is 1 x 4 Torinig Spilpunt wat voorkom. 20 ha ingelyste besproeiing kom voor. Die water word direk uit die kanaal gepomp. 1 klein gronddammetjie kom voor. Geen woonhuis / store kom voor nie, net 1 klein afdak. 1 Werkershuis 1 Eskompunt Reenval: 350 mm per jaar Die perseel word tans verhuur sonder die waterregte. Op die uitvalhoeke is Pekaneutbome geplant. Prys: R 8 235 294 ( BTW ingesluit)

Listing No: P24-106298743
0 0
Jacobsdal, Jacobsdal
POA

iPROP Eiendomme en Afslaers en HTA Afslaers bied 'n Veiling aan namens Broekskeur Edms Bpk van 6 Besproeiingsplase in die Oranje Riet Skema by Modderrivier, Jacobsdal. Word afsonderlik en geesamentlik opgeveil. Verhuis na Botswana

Listing No: P24-106285825
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 32 | Next >