Property for sale in Jamestown, All


Popular suburbs in Jamestown, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 1 of 1 | Next >
0 0
Jamestown, Jamestown
R 6 760 000

Hierdie plaas van 930ha buite Aliwal-Noord is baie netjies opgebou en baie goed bestuur. Die infrastruktuur is baie goed en die weiding uitstekend. Die dra krag is 6ha/gve. Daar is 3 toegeruste boorgate, elk met ‘n windpomp, 8 grond damme asook sowat 5ha onder lusern gevestig. Daar is nog ‘n paar ha voorberei vir gebruik. ‘n Deel van die plaas is wildwerend toegespan, hoofsaaklik die bergagtige gedeelte wat skilderagtig mooi is, selfs hierdie deel van die plaas bied baie goeie weiding aan. Daar is ‘n netjiese woonhuis en ‘n nuut geboude stoor en skaapkraal. Hierdie is voorwaar ‘n prag plaas. This farm of 930ha outside of Aliwal-North is very well developed and managed. The infrastructure is good and the grazing excellent. The carrying capacity is 6ha/lsu. There are 3 equipped boreholes, each with a windmill. Furthermore, there are 8 ground dams and 5ha of Lucerne, a few more ha has been prepared for planting. A portion of this lovely farm is game-fenced and covers mainly the mountainous area of the farm that is truly picturesque, even this part of the farm has a very good grazing capacity. There is a neat farm house and a newly constructed shed and sheep pen . This is indeed a lovely farm.

Listing No: P24-104960519
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 1 of 1 | Next >