Property for sale in Jan Kempdorp, Jan Kempdorp

Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 54 | Next >
4 3
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 1 015 000

Spacious, neat, situated in a safe and secure area! This priced right family home offers 4 bedrooms, 3 bathrooms, kitchen, family room, scullery, study and more.. The double garage will ensure safe and secure parking for your vehicles. The well maintained garden is perfect for children and pets to enjoy and the borehole ensures enough water for a lovely green garden. The entertaining area with a under roof built in braai will make sure time is well spend with family and friends. Call me today for a viewing.

Listing No: P24-106320205
4 2
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 1 370 000

This 2756 m² property is situated in Jan Kempdorp in a safe and up to standard neighborhood! This 4 bedroom, 2 bathroom home offers everything every family needs. Spacious, well maintained, built in cupboards, en suit bathroom, lovely well maintained garden and a entertainment area that will ensure good times with friends and family, double garages for safe and secure parking and the list goes on. This is a must see property, call me today for a viewing.

Listing No: P24-106309413
4 2.5
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 999 000

Hierdie netjiese 4 slaapkamer huis met 'n mooi gevestigde tuin is 'n MOET kyk! Die groot oopplan woonvertrekke met binne braai en kaggel is vol belofte vir heerlike kuiers! Die 4x groot slaapkamers het ingeboude kaste en die hoofslaapkamer het 'n ruim en suite badkamer. 'n Netjiese kombuis met eethoek vir 4 en aangrensende opwas. Daar is ook 'n skadu afdak by die kombuis met 'n buitebraai. Genoeg parkering is verseker met 2x ekstra lank motorhuise vir 4 voertuie en dan nog 'n massiewe afdak vir tot 6 voertuie.

Listing No: P24-106439937
0 0
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 14 700 000

Diverse property with three pivots, 20 , 15 and 5 ha: 35 ha are currently planted to lucerne - 1 year old, the 5 ha pivot will be planted to barley. The pivots are in good working order and in daily use. The 8 ha Pecan nuts are 9 years and older are in need of TLC additional 2 ha of 2 year old trees: , however have good potential and potential for a good crop. Large dam - 48 hours. ; 25 ha water rights. three very strong boreholes to complement the irrigation however owner buys in additional water if needed. 20 ha of prime bushveld - for game and leisure Large house with 5 bed rooms, large farm kitchen, scullery etc. 2 sitting rooms with braai area and large well grassed garden: additional outside flat. Numerous out buildings with large storage shed and additional lean to for cover and parking equipment. 2 Eskom points 1 of 100KVA and a 25KVA for the house and outbuildings The property is located in a secure area of the scheme and easy access to road network and close to co-op: The property is well priced and negotiable.

Listing No: P24-106384330
0 0
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 589 000

Erf met 2 geboue (Stoor is plus minus 170 vierkant 'n meter en die huisie is plus minus 44 vierkant 'n meter.) Koopkrag (3 fase in stoor). Die koop sluit industriele kompressor in.

Listing No: P24-106525567
3 2
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 1 370 000

They say home is where the heart is, after viewing this wonderful property you will want to move in! Price is perfect for what property offers. Priced to sell this exclusive property could be yours today. Viewing is just a call away. The property is well maintained and offers 3 bedrooms with 2 bathrooms. With lapa and pool you will be spending your summers outdoors. Easy to maintain garden with borehole.

Listing No: P24-106379458
3 1
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 750 000

This is the perfect property on today's market for new beginners starting a family! Situated in Jan Kemp Dorp in a safe and secure area. This Property offers 3 bedrooms, 1 bathroom, spacious family room, kitchen and dining room to enjoy home cooked family meals around the table! The spacious well maintained garden will ensure safety and fun for children and pets. The 3 garages provide sufficient parking space for your vehicles with peace of mind against weather conditions. Call me today to view this lovely property.

Listing No: P24-106110975
5 2
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 849 000

Hierdie huis is gelee in 'n stil area en is besonders ruim met sy 5 slaapkamers en groot sonnige woonvertrekke. Die huis kort egter liefde en aandag maar het baie potensiaal. Groot kombuis met stoof en 'n addisionele opwas area. PRYS ONDERHANDELBAAR

Listing No: P24-106433201
3 1.5
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 675 000

Hierdie 3 slaapkamer woonhuis het heerlike sonnige vertrekke en is ideaal vir die kleiner gesin of die wat bietjie wil afskaal. Die huis en tuin het potensiaal en met die boorgat is dit moontlik om die tuin in 'n lushof te omskep! Kom loer gerus!

Listing No: P24-106406484
3 0
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 705 000

Hierdie huis het 'n bietjie aandag en liefde nodig maar vir iemand wat kans sien hou hy genoeg potensiaal in om te omskep in 'n lekker leefhuis. 'n Ruim lapa grens aan die agterdeur wat belofte inhou vir heerlike kuiertye saam vriende. Elektriese besproeiing en 3 motorhuise asook 'n rondawel met water en krag is nog van die pluspunte. Daar is 'n moontlikheid vir 'n woonstel. Die huis is baie billik gelys. Kontak my om te gaan loer.

Listing No: P24-106367303
4 2
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 945 000

Dubbel erf) Netjiese 4 Slaapkamer Huis met Ingeboude Kaste Dubbelbadgeriewe Kombuis met Ingeboude Kaste. Gas Stoof Sitkamer Lapa dien as Eetkamer Groot Stoep Agter Alarm Stelsel Dewelsfork Fork Omheining After Voor met Muur Tuin - Voor 1 Motorhuis

Listing No: P24-106334048
3 1
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 725 000

Hierdie huis het 3 slaapkamers en is ideaal vir beginners! Met bietjie liefde, aandag en kreatiwiteit kan dit in 'n lieflike tuiste omskep word.

Listing No: P24-106389121
5 2
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 12 700 000

24ha Perseel in die Vaalharts area. Hierdie perseel is 'n belegging met 'n 18% inkomste potensiaal. 23.7ha water ingelys. 1400 Pekaneut bome waarvan 1000 bome 5 jaar oud word onder 1 drupper lyn met hand filters, 100 bome wat 5 jaar oud word met mikrospuite en 300 bome onlangs geplant met 1 drupper lyn. 85% Wichita en 15% Navaho. 8.45ha nuut gevestigde lusern onder 2 toring Zimmatic spilpunt. 3 Fase Eskom kragpunt en 12uur besproeings dam. Groot netjiese 5 Slaapkamer huis met swembad en lapa. Sterk boorgat. Ruim stoor. Huis en stoor is veilig omhein met elektriese hek en huis het alarm stelsel.

Listing No: P24-106284371
4 2.5
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 848 000

Gerieflike huis met hoë plafonne, houtvloere met ruim slaapkamers en leefvertrekke. Groot ingangsportaal met 4de kamer wat as kantoor aangewend kan word. Al 4 slaapkamers het ingeboude kaste. Die huis het 2 aircons. Die gang is breed met 2x ingeboude kaste. Buite geboue sluit 'n badkamer met toilet en wasbak in en motorhuis is ekstra lank met plek vir 'n "werksbank". Klein tuinhuisie vir stoorplek van tuin gereedskap maak deel uit van die koop.

Listing No: P24-106249240
4 3
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 983 000

Hierdie ten volle omheinde en netjiese woonhuis is in 'n gevestigde woonbuurt en stapafstand van die dorp gelee. 'n Lekker ruim leefhuis met 4 slaapkamers met ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer het sy eie en-suite badkamer. Die badkamers en 'n groot deel van die huis en kombuis is netjies geteel. 3 kamers het matte in. Die 4de kamer en sy en-suite badkamer kan tesame met 'n sonvertrek omskep word in 'n woonstelletjie. Die ingangsportaal het mooi kaste en kan ook in kantoorspasie omskep word. Die buitegeboue is ruim en het potensiaal. 'n Tuin wat net groot genoeg is om mens nou nie moedeloos te maak nie maar ook genoeg ruimte vir kinders en troeteldiere. Boorgat. Buitebraai. Hierdie huis gaan jou verras en hy is reg geprys!

Listing No: P24-106362365
3 1
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 700 000

This beautiful residential home is situated in a quiet area of town, well maintained and ready to move in. This home offers three spacious bedrooms, kitchen with built in cupboards, family room, dining room and a bathroom. Tiled for low maintenance. The garden is the perfect setup for pets and children, safe and secure. Single garage for safe parking for your vehicle. Call me today to make an appointment to view this property.

Listing No: P24-106251456
3 1
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 472 500

3 Slaapkamer Huis, 2 Kamers met Ingeboude Kaste ( Hout Vloere) Enkel Badgeriewe Kombuis Waskamer Sitkamer Groot erf (130 Gevestigde Pekaneut Bome) Inlysting Vir 1 Ha Bome Dubbed - Motorafdak Gevestigde Tuin

Listing No: P24-106308569
0 0
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 26 000 000

61 ha Water Rights. 6 ha Irrigation (1 Year) 28 ha Irrigation (3 Year) 30 ha Lucern 2,5 ha 14 Year old Trees 2 x 24 hour Dams 1 x 4 Bedroom residential family home with 3 x bathrooms. Phone today to make an appointment to view this property.

Listing No: P24-106197557
4 2
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 1 664 000

Spacious home for a big family who loves to relax with friends and family. Swimming pool for the hot summer days with a lapa an Jacuzzi. The kitchen is modern and spacious, the house is fully airconditioned and has a borehole and irrigation system. the house has a built in bar, a double garage and an alarm system.

Listing No: P24-106154665
0 0
Jan Kempdorp, Jan Kempdorp
R 2 890 000

15600 sqm industrial plot with numerous small buildings and sheds - the property offers diverse opportunities, Current business can be taken over, otherwise business will be moved. Included is an undertakers facilities, inclusive of equipment and stock. Office block / admin facilities with street facing and separate entrance. The property is well fenced wit devils fork. Price is negotiable. Not many large industrial plots are available .- this is worth a look

Listing No: P24-106185266
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 54 | Next >
More houses for sale in Jan Kempdorp

Areas surounding Jan Kempdorp