Property for sale in Koffiefontein, All


Popular suburbs in Koffiefontein, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 6 of 6 | Next >
0 0
Koffiefontein, Koffiefontein
R 15 530 000

2891ha Weidingsplaas geskik vir Bees/skaap. Water word voorsien deur 7 windpompe, 7 damme. Plaas is verdeel in 8 kampe met suipings. Heinings asook weiding is in baie goeie toestand. Drakrag 10ha/GVE. Kan as eenheid gekoop word saam met 1. aangrensende plaas wat 2976ha weiding en 214ha besproeing onder spilpunt uit Rietrivier bied. 2. aangrende plase wat 565ha weiding en 514ha weiding bied Kontak vir Johan vir meer inligting rondom aangrensednde plase.

Listing No: P24-105689952
3 2
Koffiefontein, Koffiefontein
R 618 000

This Neat and spacious house offers you 3 bedrooms with build in cupboards. 2 Bathrooms - one with shower and one with bath. Entrance hall, spacious kitchen with build in cupboards, double basin and laundry room. The family room is spacious with a fireplace for cold winter nights and ceiling fan for the summer. The dining room have 2 open plan rooms and one have a door leading to the outside entertainment area at the back. There is one Garage and shade net parking for 4 cars. There is a staff quarters and a sink storage unit. Spacious garden.

Listing No: P24-105015061
4 2
Koffiefontein, Koffiefontein
R 91 643 968

Pragtige besproeiing en veeplaas met mooi diep rooi grond wat hoë opbrengste lewer op koring, mielies en lusern. Dis 'n baie netjiese plaas en alles is in 'n Puik toestand. Netjiese pompkamers en 2 groot opgaar damme waaruit hul besproei. Daar is 158.3 ingelyste besproeiing ( 123.30 ha water reg uit die kanaal en 35 ha rivier reg) 212 ha onder Spilpunt besproeiing is. Een van die damme word uit die rivier volgepomp en die ander een uit die kanaal. Spilpunt pompe en pyplyne is alles nuut en alle spilpunte is Valley spilpunte. Paaie, drade en waterpunte is alles in 'n baie goeie toestand. Store en afdakke is ook in 'n goeie toestand. 2 Groot woonhuise, waarvan albei 4 slaapkamers is, hierdie is 'n pragtige plaas en verseker die moeite werk om na te kyk. 3 Werkershuise. Veehanteringsgeriewe / krale vir beeste en die krale kan ongeveer 300 beeste hanteer. Die plaas kan in 2 dele verkoop word as dit net deur een transaksie gedoen word. Vir verdere inligting kontak my gerus. BTW uitgesluit by die koopprys.

Listing No: P24-104499756
4 1
Koffiefontein, Koffiefontein
R 990 000

This property offers you a spacious 4 Bedroom house with big yard, boma and build in braai. Spacious 1 bedroom flat, Store room various shops (1 used to be a liquor store, there is a liquor licence in place) office, kitchen, separate toilet for the business part of the property, Spacious laundry area. Business part is equipped with an alarm system. The property lies over 4 yards, which of 2 yards are empty. It have a un-equipped borehole with a 600 l JoJo tank.

Listing No: P24-104404871
0 0
Koffiefontein, Koffiefontein
R 3 722 502

BAIE GOEIE VEEPLAAS WAAROP DAAR 18 MAANDE LAAS VEE WAS, SO WEIDING IS IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND. LYNDRADE GOED. BESTAAN UIT 4 KAMPE MET WATER. 10 BOORGATE EN 1 PUT 3 BOORGATE TOEGERUS MET WINDPOMPE, 3 SEMENT DAMME, 1 GROOT GRONDDAM. OU PLAAS OPSTAL, WERKERSHUIS X 1, SKAAPDRUKGANG, SKAAPKRAAL. REENVAL 430MM PJ DRAKRAG 9/10 HA OP GVE

Listing No: P24-104716102
3 1
Diamanthoogte, Koffiefontein
R 212 000

PERFECT FAMILY HOME! This three bedroom home offers the potential for comfortable living. Perfect for first time buyers or elderly that just want to enjoy extended family visits.This is a once in a lifetime offer not to be missed!!!

Listing No: P24-104049110
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 6 of 6 | Next >