0 bedroom Farm for sale in Lady Grey, Lady Grey

R 7 500 000 Listing Number: P24-104900730

description

Hierdie netjiese plaas bestaan uit 2 woonhuise met groot skuur, motorhuis en 3 kleiner klipstore. Klipgeboude beeskraal met druk wiel en drukgang. 6 Hektaar permanente klapspuite- Permanente besproeiings stelsel met nuwe toegeruste solar besproeingsaanleg. Geregistreerde waterreg om 10 hektaar te spuit. 30 hektaar droelande. Ook teen die rivier 2 Wendy houthuise met steen ablusieblok en eetdek met kombuis. Plaas is ideaal gelee om in wildsplaas of toerisme plaas omskep te word. Verskeie 4 x 4 roetes kan gevolg word. Kan as Lopende saak gekoop word. Ook verskeie implemente en vee wat addisioneel gekoop kan word.

more details

Type of Property
Farm
Size of farm
1 253 ha
List Date
06 March 2017
Eskom Power
Solar
PlantedHA
30 ha
Distance From Town
50Km
Cellar
No

Contact Agent

Send agent a message

An email and SMS will be sent to the selling agent on your behalf



Houses for sale in Lady Grey

latest listings

3 bedroom Apartment / Flat for sale in Ferguson, Port Elizabeth for R 280 000
... 13 hours ago
5 bedroom House for sale in Amalinda, East London for R 1 595 000
... 13 hours ago
4 bedroom House for sale in Selborne, East London for R 2 895 000
... 13 hours ago
3 bedroom House for sale in Despatch, Despatch for R 850 000
... 14 hours ago