3 bedroom House for sale in Reebok, Mossel Bay

R 1 660 000 Listing Number: P24-105262674

description

Het jy nog altyd gedroom van n huisie by die see. Hierdie unieke huis is ontwerk vir n elegante, maar maklike leefstyl. Goed geprys met baie goeie waarde vir geld. n Juweel vir die familie of n “lock up and go” vir die lang beloofde vakansies. Die afwerkings in die huis is modern en elegant. Lieflike sonnige oop leef areas wat invloei in die kombuis. Die hoof slaapkamer is op die boonste vlak met n en-suite badkamer en balkon. Toegeboude braaikamer vir die reenerige dae, met n netjiese ingeboude braai vir heerlike kom kuier aande saam met vriende en familie. Kontak my gerus om die eiendom te besigtig.

more details

Type of Property
House
Erf Size
510 m²
Floor Size
154 m²
Rates and Taxes
R 600
List Date
15 June 2017
Bedroom
3
Bathroom
3
Kitchen
1
Office/study
1
Lounge
1
Dining Room
1
Garage
1
Roof
Tile
Wall
Face-brick
Window
Aluminium
PetsAllowed
Yes

Contact Agent

Send agent a message

An email and SMS will be sent to the selling agent on your behalf



Houses for sale in Mossel Bay

latest listings

3 bedroom House for sale in Bergsig, Worcester for R 1 180 000
... 5 minutes ago
3 bedroom House for sale in Bonnie Brae, Kraaifontein for R 1 299 000
... 5 minutes ago
3 bedroom House for sale in Groenvallei, Sedgefield for R 1 980 000
... 5 minutes ago
4 bedroom House for sale in Newlands, Cape Town for R 9 100 000
... 5 minutes ago