3 bedroom House for sale in Tuscany Ridge, Potchefstroom

R 2 400 000 Listing Number: P24-105272459

description

Hierdie netjiese, nuwe 3 slaapkamer-woning het 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Die binnebraai front Noord wat dit sonnig en gesellig maak. Die woning bied alles wat 'n vrou begeer: 1. 5 Kontakpunte in die kombuis 2. Ingeboude spasie vir al die masjiene. 3. Buite- en gangvoetlig funksioneer op dag-nag-skakelaar 4. Groot 6-brander-gasstoof. 5. Oop kantoor of studeerkamer 6. Houtvloere in die slaapkamers. 7. Genoeg ingeboude kaste 8. Elektriese hek en motorhuisdeure (karavaanhoogte) 9. Motorhuis naby kombuis. 10. Oproldeur vir deurgang 11. Uitstekende sekuriteit sonder alarm en tralies. 12. Min verkeer in Cul-de-sac. 13. Buitekamer en toilet 14. Besproeiing in plek 15. Soliede meranti binnedeure en doelverwaardigte maranti vloerlyste. Hierdie is die ideale plek vir die perfeksionis!

more details

Type of Property
House
Erf Size
890 m²
Floor Size
260 m²
Levies
R 530
List Date
19 June 2017
Bedroom
3
Bathroom
3
Kitchen
1
Office/study
1
Garage
2
Garden
Yes
Kitchen
Laundry

Contact Agent

Send agent a message

An email and SMS will be sent to the selling agent on your behalf



Houses for sale in Potchefstroom

latest listings

21 bedroom House for sale in Bult East, Potchefstroom for R 5 400 000
... 15 minutes ago
3 bedroom House for sale in Baillie Park, Potchefstroom for R 2 425 000
... 2 hours ago
5 bedroom House for sale in Birdwood, Hartbeespoort for R 2 125 000
... 3 hours ago
3 bedroom House for sale in Stilfontein, Stilfontein for R 850 000
... 3 hours ago