4 bedroom House for sale in Kenridge, Durbanville

R 2 995 000 Listing Number: P24-105697238

description

Erf grootte 779 vierkante meter huis grootte 292 vierkante meter omder: 3 slaapkamer met ingeboude kaste en hotvloere 1 badkamer ( bad,wasbak en toilet geen stort) kombuis semi oopplan met klein waskamer en spens kas onder die trap . SIT/EETKAMER MET KAGGEL 2 ENKER MOTORHUISE MET AFSTANDBEHEER BAIE GROOT ONTHAAL/BRAAIVERTREK MET LUGREELING BO : HOOFSLAAPKAMER MET INGEHOUDE KASTE EN HOUTVLOERE BADKAMER( BAD,WASBAK,TOILET GEEN STORT) NOG N ONTHAAL VERTREK BO LANKS HOOFSLAAPKAMER KAN GEBRUIK WORD AS TV KAMER OF SITKAMER EKSTRA: BO OP ENKEL MOTORHUIS IS DAAR N EENMAN WOONSTEL MET PRIVATE TOEGANG TUIN OMHEIN MET BESPROEIING PLEK VIR PARKERING AGTER HEKKE IN TUIN VIR KARAVAAN OF BOOT GELEE NABY TYGERVALLEI WINKEL KOMPLEKS EN kENRIDGE LAERSKOOL SKAKEL GERUS OM TE BESIGTING Garages : 2

more details

Type of Property
House
Erf Size
779 m²
Floor Size
292 m²
List Date
12 October 2017
Bedroom
4
Bathroom
2
Garage
2

Contact Agent

Send agent a message

An email and SMS will be sent to the selling agent on your behalf



Houses for sale in Durbanville

latest listings

4 bedroom House for sale in Parklands North, Blouberg for R 2 600 000
... 1 hour ago
4 bedroom House for sale in Outeniqua Strand, Groot Brakrivier for R 1 945 000
... 3 hours ago
0 bedroom Vacant Land / Plot for sale in Stilbaai Wes, Stilbaai for R 799 000
... 3 hours ago
3 bedroom Apartment / Flat for sale in Herolds Bay, George for R 6 600 000
... 3 hours ago