4 bedroom Farm for sale in Oudtshoorn North, Oudtshoorn

R 3 900 000 Listing Number: P24-105926525

description

n Skrale 35 min se ry vanaf die George Lughawe tot by hierdie stukkie, Hemel op Aarde Leefstyl Plaas. Padlangs al deur die skilderagtige roete oor die Outeniquapas, le hierdie 25 hektaar plaas tussen die newels van die Outeniqua berge en wegkruip. Water, water en nog water - word in die bestaande gronddam (5,3 hektaar) geberg tot die volgende geskeduleerde leiwaterbeurt soos aangeteken in die bestaande titelakte. Verskeie vissoorte kom hier in die dam voor. Bass word hier opgemerk. Hier kan met gemak met skaap geboer word. 16 Sitrus bome is aangeplant en goed gevestig. 'n Welige groentetuin is ook aangebring om die huishouding van vars groente te voorsien. Die groentetuin is aan die noorde kant van die woning aangele vir optimale son benutting en daaglikse gebruik van vars groente word hier geoes. Vars tamaties, russies, blaarslaai, knoffel en basil is 'n aanwins vir die kombuis. Geen rekeninge, die plaas word as selfonderhoudend bedryf en daarom kan die plaas "groen" beskou word. Sonkrag en LED beligting - geen elektrisiteitsrekening. Gravitasie vloei van water na 4 x 5 000 L water tenks wat eers deur n suiweringsproses gaan en word dan aangewend vir huishoudelike gebruik. Die dam kan 5 hektaar water berg (2,7 miljoen kubieke liters water hou). Lieflike onderdak skuiling is vir die skape en lewende hawe is aangebring. 'n Reuse waenhuis = 280 m2, maak voorsiening vir die berg van voertuie en plaasimplimente asook genoegsame onderdak ruimte vir die herstel daarvan. Die woonhuis (Barn) = 330 m2 , is in perfekte, heel en skoon toestand met oorvloedige ruimte vir 'n reuse familie. Drie ruim slaapkamers, 3 baie mooi badkamers, 4de slaapakkommodasie is op die verdieping bo slaapkamers ingerig (ses tot agt persone kan hier met gemak geakkommodeer word). Hoofslaapkamer het n dubbel alluminium deur wat oopmaak op koel stoep na buite. In die ruim oopplan sit/kombuis/eet/slaap en familie woning is twee lieflike binne braai areas gebou wat gebruik kan word vir onthaal of om lekker saam te kuier om die vuur. Die huis en motorhuis is = 610 m2 'n Massiewe onderdak stoep met ingeboude braai geriewe vergemaklik onthaal en daar kan gekuier word tot laataand. Hiervandaan kan die dam gade geslaan word en diere wat water drink kan dopgehou word. n Welige groentetuin is aan die noorde kant van die woning aangele vir optimale son benutting en daaglikse gebruik van vars groente word hier geoes. Vars tamaties, russies, blaarstaai, knoffel en basil kom hier voor. Een arbeidershuis in perfekte toestand maak voorsiening vir die verblyf van 'n voorman op die plaas. Alle grensdrade is in 'n netjiese toestand en die plaas is tenvolle omhein. Sommige meubels en plaasimplimente is ingesluit by die prys. Vir ernstige koper sal die addendum voorsien word. Toeriste kan hier met gemak gehuisves word vanwee die aktiwiteite wat hier natuurlik voorkom - bergfietsroetes, visvang en staproetes en sommer net vir n naweek uit te span.

more details

Type of Property
Farm
Size of farm
250 000 m²
Floor Size
610 m²
Rates and Taxes
R 90
List Date
12 January 2018
Bedroom
4
Bathroom
3
Kitchen
1
Office/study
1
Reception Rooms
2
Garage
6
Garden
Yes
Pool
Yes

Contact Agent

Send agent a message

An email and SMS will be sent to the selling agent on your behalf



Houses for sale in Oudtshoorn

latest listings

4 bedroom House for sale in Zonnebloem, Cape Town for R 3 650 000
... 7 minutes ago
0 bedroom Farm for sale in Klein Dassenberg, Atlantis for R 2 500 000
... 8 minutes ago
0 bedroom Industrial Property for sale in Epping Industrial, Cape Town for R 18 000 000
... 11 minutes ago
0 bedroom Vacant Land / Plot for sale in Langebaan Country Estate, Langebaan for R 449 000
... 15 minutes ago