4 bedroom House for sale in Dana Bay, Mossel Bay

R 1 695 000 Listing Number: P24-106374612

description

Hierdie ongelooflike netjiese Nu-Tec gesinswoning bied jou die rustigste natuurskoonheid, met n see uisig vanaf die boonste balkon wat uit die leefarea af uitloop! Die eiendom is gelee teen n groenstrook, en dit voel letterlik of jy op n plaas bly! Bo: Ruim oopplan sitkamer/eetkamer/kombuis wat uitloop op n houtdek,(met n braai) met n pragtige uitsig; 2 slaapkamers, 2 badkamers, en ingangs portaal; Onder: 2 slaapkamers, 1 badkamer, sitkamer en kombuis area met n stoor area/laundry; Die onderste gedeelte kan apart uitverhuur word, met sy eie aparte ingang, en kan n goeie huurinkomste ginereer! Die eiendom bied ook n dubbelmotorhuis en afdak met ekstra parkering. Daar is ook n water tank en pre-paid krag! Hierdie eindom is n moet om te sien! Gelee 1.08 van Dana Bay se winkelsentrum en so 5 km van die gewilde Mossel Bay Punt af!! 30 minute van George lughawe af!

more details

Type of Property
House
Listing Date
25 May 2018
Erf Size
776 m²
Floor Size
224 m²
Rates and Taxes
R 695
Coverage
28 %
Bedroom
4
Bathroom
2
Kitchen
1
Lounge
2
Dining Room
1
Garage
2
Parking
5
Garden
1
Roof
Tile
Security
1
Special Feature
1

Contact Agent

Send agent a message

An email and SMS will be sent to the selling agent on your behalf



Houses for sale in Mossel Bay

latest listings

0 bedroom Vacant Land / Plot for sale in Hartenbos Heuwels, Hartenbos for R 350 000
... 1 hour ago
3 bedroom Townhouse for sale in De Zoete Inval, Paarl for R 1 550 000
... 1 hour ago
2 bedroom Apartment / Flat for sale in West Beach, Blouberg for R 1 499 000
... 2 hours ago
1 bedroom Apartment / Flat for sale in Zonnebloem, Cape Town for R 1 580 000
... 3 hours ago