3 bedroom House for sale in Seemeeu Park, Mossel Bay

R 2 033 000 Listing Number: P24-106532921

description

Met die intrap slag kry jy die gevoel van ruimte, lig en `n pragtige huis om jou kinders in groot te maak. Daar is twee leef areas. Een leef area is die ingeboude binne braai wat uitloop na `n groot patio, `n lekker kuier plek. Die kombuis is elke vrou se droom. Baie ingeboude kaste met `n eiland met eie wasbakkie en werks area. Die opwas kamer is apart van die kombuis ook met baie ingeboude kaste. `N aparte wasgoed area waar jy jou wasmasjien en tumble draaier kan koppel. Die slaapkamers is lekker groot. Die hoofslaapkamer het `n skuifdeur wat uitloop na `n patio. Die slaapkamers het gelamineerde vloere wat `n warm effek verleen. Agter die huis `n buite braai area met `n boma vir die lekker somer dae. Langs die huis is `n bestaande groente tuin of omskep hierdie area in jou eie koffie kroeg. 1 x 1000lt Watertenk. Pragtig omhein met sierstene behalwe voorkant. Baie aandag is gegee aan detail en hier kan jy `n leeftyd bly. Goed geprys. Skakel om teleurstelling te voorkom

more details

Type of Property
House
Listing Date
12 July 2018
Erf Size
687 m²
Floor Size
230 m²
Rates and Taxes
R 1 000
Pets Allowed
Yes
Bedroom
3
Bathrooms
2
Bathrooms
En suite
Kitchen
1
Reception Rooms
1
Lounge
1
Dining Room
1
Family/TV Room
1
Braai Room
1
Entrance Hall
1
Rooms
Patio
Garage
2
Parking
1
Secure Parkings
4
Garden
1
Facing
Sea
Security
Alarm System
Special Feature
Built in Braai

Contact Agent

Send agent a message

An email and SMS will be sent to the selling agent on your behalf



Houses for sale in Mossel Bay

latest listings

3 bedroom House for sale in Ruyterwacht, Goodwood for R 1 399 000
... 3 hours ago
3 bedroom House for sale in Parklands North, Blouberg for R 2 415 000
... 4 hours ago
5 bedroom House for sale in Panorama, Parow for R 2 999 000
... 5 hours ago
3 bedroom House for sale in Parklands North, Blouberg for R 2 450 000
... 5 hours ago