3 bedroom Farm for sale in Frankfort, Frankfort

R 8 500 000 Listing Number: P24-106534396

description

Distrik – Frankfort, Vrystaat– Perfek geleë langs die pragtige Wilgerrivier Groot – 19.32 ha Puik potensiaal vir intensiewe skaap, vrugte, groente en leefstyl plaas met ekstra huurinkomstes • Gevestigde Lusern – 80 Bale met elke snysel (elke 4 -5 weke) • 2000+ granaat bome • Jaarlikse reënval – 700mm • Slegs fontienwater word gebruik in huis. Dompelpomp voer water na die huise • 2 x Woonhuise tans in gebruik. • Woonhuis 1: Karaktervol met goeie styl en interior, 3 Slaapkamers, 2 x badkamers, sitkamer, eetkamer, Tv kamer, kombuis en opwas & familie kamer. Pragtige Oregon houtvloere, sekere geteelde areas het ondervloerse verhitting, son + elektriese geyser, stoepe, binne en buite braais. “ waterwise” tuin met besonderse aalwyne en meer. • 3 de droom woonhuis in aanbou op rivier oewer • 1 x Skuur • 2 x Wendy huisies • Eskom krag • Dam en Jojo tenks Absoute droom rivier-eiendom propvol potensiaal Ontwikkelaars, enterpeneurs en sakemanne wat uit die stadsgewoel wil wegbreek na perfekte stil natuurskoon 19.32 ha leesstylplasie met goeie inkomste potensiaal asook huur inkomste. Lusern + 2000+ granaatbome is reeds gevestig Goeie reënval area 2 Wonings met ‘n derde baie groot rivierhuis in wording . Ideale ligging , ontwerp + uitleg wat as bestaande hoofhuis beplan word Kom beleef hierdie spesiale eiendom Slegs vir uitgesoekte kopers R 8 500 000

more details

Type of Property
Farm
Lifestyle
Lifestyle Farm
Listing Date
12 July 2018
Size of farm
19.32 ha
Pets Allowed
Yes
Bedroom
3
Bathrooms
2
Kitchen
1
Lounge
1
Dining Room
1
Family/TV Room
1
Braai Room
1
Garden
1
Security
Electric Gate
Special Feature
Borehole
Special Feature
Built in Braai

Contact Agent

Send agent a message

An email and SMS will be sent to the selling agent on your behalf



Houses for sale in Frankfort

latest listings

2 bedroom Apartment / Flat for sale in Langenhovenpark, Bloemfontein for R 590 000
... 1 hour ago
3 bedroom Townhouse for sale in Heuwelsig, Bloemfontein for R 1 680 000
... 2 hours ago
3 bedroom House for sale in Hilton, Bloemfontein for R 840 000
... 4 hours ago
5 bedroom House for sale in Jacobsdal, Jacobsdal for R 1 620 000
... 6 hours ago