Property for sale in Ottosdal, All


Popular suburbs in Ottosdal, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 33 | Next >
3 1.5
Ottosdal, Ottosdal
R 400 000

Lots of potential! This property is situated on a big stand. Spacious tiled rooms and double garages. Needs a little TLC!

Listing No: P24-105932543
2 2
Ottosdal, Ottosdal
R 385 000

Hierdie eiendom is gelee naby die Laerskool. Groot erf en veilige omgewing!

Listing No: P24-105921502
4 1
Ottosdal, Ottosdal
R 3 390 000

Plaas naby Ottosdal/Sannieshof. Bestaan uit 187ha waarvan 147ha bewerkbare lande en 40ha weiding is, Hartsrivier loop deur die weiding. Bestaande varkhokke, groot store, krale, koelkamer en afdakke. Groot onvoltooide huis wat as gastehuis ontwikkel kan word. Woonhuis, 4 slaapkamers, badkamers, sitkamer, TV kamer, kombuis, spens en groot lapa, goed omhein en woonhuis is baie goed beveilig met diefwering en veiligheidsdeure. Goedversorgde spogtuin. Kontak ons gerus vir meer besonderhede en besigtiging.

Listing No: P24-105874636
5 6
Ottosdal, Ottosdal
R 10 800 000

This is an absolute breathtaking millionaires property in Ottosdal. The architect designed double storey house gives you a welcome entrance with a beautifully curved staircase and crystal chandelier. There are 5 garages with mirror electric doors. A minimalistic landscaped garden with its own mini golf putting greens and boff and lights for the evening. A deck in the corner of the garden with water features is a beautifully center point or having a sundowner. At the the back of the house you have a large entertainment area with a modern open plan kitchen (with SMEG appliances) as well as his/hers dressing/bath rooms . Between the house and entertainment area lies a a sparkling pool surrounded by a wooden deck. Aircons throuhout house. 5 Ultra modern bedrooms, where 3 are up stairs with en-suite bathrooms and 1 downstairs with a luxurious bathroom. The upstairs bedroom walks out onto a lovely balcony that gives you a view over this beautiful property. All 5 spacious rooms are en-suite and fitted with electric curtains rails and aircons. Fifth bedroom is separate from all the other also with an en-suite bathroom like a bacehlors. . The kitchen is fitted with white marble tops on all the counters and supplied with SMEG appliances, white open plan with bar counter/breakfast nook. Separate laundry and scullery. Lovely clean cut study with expensive wooden build-in cupboards. Inside and outside build- in braai facilities, inclusive spit braai. Strong borehole 40 000 l with water tank, electric/computerised sprinkling system as well as electric fencing. Video securtiy system. Linked generator to property.

Listing No: P24-105837855
12 12.5
Ottosdal, Ottosdal
POA

Speaks of good quality and luxury. Green inviting lawn all over property! Perfect wedding venue or ..... . Conference facilities. Entertainment have the best quality wooden tables with chairs and a little stage for functions. Seperate guest bath room facilities. Lots of storage places and fully equiped kitchen for all catering needs. 12 Guest rooms. Every room has a double bed, Decorated by a Interior Designer. Supplied with a TV, coffee station, cupboards and en-suite full bathroom. All furniture are inclusive. Lovely reception area with lounge and bar. Good quality furniture gives a welcome home atmosphere this venue. This is an ideal oppurtunity if you want new challenges to entertain, wine, dine, conference, stay over, or arrange weddings. Also supplied with a permanently connected generator that makes your property problem free from electricity loadshedding.

Listing No: P24-105837853
3 2
Ottosdal, Ottosdal
R 5 250 000

Description: Irrigation farm with 40ha registered water rights and 100ha arable land. 43 Neat horse stables available as well as a silo and 3 bedroom house. All the tractors and implements included in the selling price. Beskrywing: Besproeiingsplaas met 40ha geregistreerde waterregte en 100ha saailande. Daar is 43 netjiese perdestalle, 3 silos ens asook ‘n 3 slaapkamer woonhuis. Die verkoopprys sluit al die trekkers en implemente in.

Listing No: P24-105578185
3 2
Ottosdal, Ottosdal
R 480 000

Hierdie woonhuis het ruim vertrekke en groot kuier stoep. Gelee in stil straat in Ottosdal. Moenie uitmis nie!

Listing No: P24-105808340
3 1
Ottosdal, Ottosdal
R 430 000

Netjiese huis met ekstra buite geboue gelee in stil straat.

Listing No: P24-105806696
3 2
Ottosdal, Ottosdal
R 899 900

Neat Spacious 3 bedroom house with large lounge and dining room. Dining room with built-in cupboards. Kitchen has a breakfast nook, Scullery and large pantry. There is a study room. The dining room has built-in imboja cupboards . The complex has a lovely safe garden courtyard. Walking distance to shops and primary school. Big established garden.

Listing No: P24-105715815
4 3
Ottosdal, Ottosdal
R 9 400 000

Toekoms is 'n ideale beesplaas wat reeds as 'n beesplaas ontwikkel is met 'n baie goeie infrastruktuur. Die aangeplante wiedings is oor die afgelope 5jaar gedoen waarvan die laaste November 2008 gevestig is. Die plaas bestaan uit 20 kampe wat almal van water voorsien is. Daar is 2 grond damme op die plaas wat deel uitmaak van sterk vlei weidings wat die grootste gedeelte van die natuurlike weiding uitmaak. Die grootste van die 2 damme is standhoudend en word gevoed deur 'n sterk fontein. DIe fontein laat die dam uitloop gedurende die winter maande. Daar is 4 sement damme op die plaas en 5 toegeruste boorgate. 2 van die boorgate is toegerus met windpompe en die res met dompel pompe en 1 monopomp Groot 645ha Natuurlike weiding sowel as aangeplante weidings (Smutsvinger) 420ha - GRAangeplante gevestigde Smutsvinger weiding 27ha - Oulandsgras 183ha - Natuurlike weiding waarvan 150 ha vleiweiding is 15ha - Werf, store en krale Die opstal bestaan uit: 1 x groot oop Voerstoep 8 x Voerkrale + Klipkraal vir 150 beeste 1 x toegeboude Voerstoep 1 x Melkstal (Ook Voerstoor) 3 x Toerusting en voerstore Beeshanterings geriewe en keer krale asook laai area. Die huis bestaan uit: 4 x Slaapkamers Eetkamer Ontbyt en klein kombuis Wasgoed en stryk kamer Swembad met muur om Stoorkamer op werf 3 x Badkamers Woonkamer Kombuis met koelkamer Lapa met plafon en sinkdak Elektriese heining Buitekamer met badkamer Stoepkamer Sitkamer Opwaskamer Tennisbane Kantoor 2 x toesluit motorhuise en afdak

Listing No: P24-105722450
4 3
Ottosdal, Ottosdal
R 9 200 000

DIT IS N IDEALE BEESPLAAS WAT REEDS AS N BEESPLAAS ONTWIKKEL IS MET N BAIE GOEIE INFRASTRUKTUUR. DIE AANGEPLANTE WEIDING IS OOR DIE AFGELOPE 5 JAAR GEDOEN. DIE PLAAS BESTAAN UIT 20 KAMPE WAT ALMAL VAN WATER VOORSIEN IS. DAAR IS 2 GROND DAMME OP DIE PLAAS WAT DEEL UITMAAK VAN STERK VLEI WEIDINGS WAT DIE GROOTSTE GEDEELTE VAN DIE NATUURLIKE WEIDING UITMAAK. DIE GROOTSTE VAN DIE 2 DAMME IS STANDHOUDEND EN WORD GEVOED DEUR N STERK FONTEIN. DIE FONTEIN LAAT DIE DAM UITLOOP GEDURENDE DIE WINTER MAANDE. DAAR IS 4 SEMENT DAMME OP DIE PLAAS EN 5 TOEGERUSTE BOORGATE. 2 VAN DIE BOORGATE IS TOEGERUS MET WINDPOMPE EN DIE RES MET DOMPEL POMPE EN 1 MONOPOMP. A. 420 HA AANGEPLANTE GEVESTIGDE SMUTSVINGER WEIDING. 27 HA OULANGSGRAS B. 183 HA NATUURLIKE WEIDING WAARVAN PLUS MINUS 150 HA VLEIWEIDING IS. C. 15 HA WERF, STORE EN KRALE. DAAR IS OOK DIE VOLGENDE VERBETERINGS: 1 X GROOT OOP VOERSTOOR 8 X VOERKRALE + KLIPKRAAL VIR 150 BEESTE. BEESHANTERINGS GERIEWE EN KEER KRALE ASOOK LAAI AREA. 1 X TOEGEBOUDE VOERSTOOR. 1 X MELKSTAL ( OOK VOERSTOOR ) 3 X TOERUSTING EN VOERSTORE. DIE OPSTAL BESTAAN UIT: 4 X SLAAPKAMERS 3 X BADKAMERS STOEPKAMER EETKAMER WOONKAMER SITKAMER ONTBYT EN KLEIN KOMBUIS KOMBUIS MET KOELKAMER OPWASKAMER WASGOED EN STRYKKAMER LAPA MET PLAFON EN SINKDAK TENNISBAAN SWEMBAD MET MUUR OM ELEKTRIESE VEILIGHEIDS HEINING KANTOOR STOORKAMER OP WERF BUITEKAMER MET BADKAMER 2 X TOESLUIT MOTORHUIS EN AFDAK

Listing No: P24-105554878
0 0
Ottosdal, Ottosdal
R 44 000

Stand for Sale in Ottosdal!

Listing No: P24-105865060
0 0
Ottosdal, Ottosdal
R 6 514 200

Description: This is a untouched cattle farm near Ottosdal, bording the tar road. The is 80ha arable land and the rest is hilly with good grass and not too much thorn trees. Beskrywing: Hierdie is ‘n ongerepte beesplaas naby Ottosdal, aangrensend die teerpad. Die 80ha bewerkbare saailande is goeie grond, die res is heuwelagtig met goeie gras en nie te veel doring bome nie.

Listing No: P24-102841530
0 0
Ottosdal, Ottosdal
R 44 000

Stand for Sale!

Listing No: P24-105820621
7 3
Ottosdal, Ottosdal
R 6 400 000

401 ha farm is for sale in the Ottosdal district. This farm comprises 3 title deeds. 180 ha grazing divided into 8 camps , 220ha lands and the balance is "vleilande" . 7 ha as well as 14 ha game fencing. 7 boreholes that pump 15 000l/hr along with 2 windmills both fitted. 2 living house 270sqm and 210sqm as well as 2 workers houses.a Tool shed 25x25m Store, feed Store 10x35m and chicken shed 10x8m

Listing No: P24-105486564
0 0
Ottosdal, Ottosdal
R 70 000

ERF TE KOOP MET BOORGAT!

Listing No: P24-105806761
4 1.5
Ottosdal, Ottosdal
R 795 000

Well maintained and a very neat home, situated on a 4560 sq m property, now available in Ottosdal. 4 Bedrooms, 3 with build-in cupboards, 1 full bathroom with another separate toilet (facilities in place for a second bathroom). Large kitchen with space for all amenities, lounge, TV room, reception room, pantry, 3 carports, 1 garage, exterior toilet and room, a storage room, JoJo tank with a pressure pump and a borehole that supplies the house as well as the garden with all water needs. Irrigation installed, security gates and burglar proofing. This house also has beautiful wooden floors. Don’t miss out on an opportunity of a lifetime! Contact me today for a viewing.

Listing No: P24-105038426
0 0
Ottosdal, Ottosdal
R 450 000

24.6 Hektaar plot te koop net buite Ottosdal. Grond is verdeel in 2 kampe en omhein. Sterk boorgat , lewer ongeveer 38 000 liter water per uur. Moet toegerus word.

Listing No: P24-105301452
5 2
Ottosdal, Ottosdal
R 10 500 000

Leeuplaas te koop! Hierdie gasteplaas het 3 chalets, n gaste kombuis en karavaan park met abblusie blok. Sterk boorgate en 70ha aangeplante Smuts vinger. Leeu hokke vir 145 leeus, het n permit en is volgens natuurbewaring regulasies. Daar is ongeveer 100 leeus maar dit is nie ingesluit by koop nie. Kan egter appart aangekoop word.

Listing No: P24-104083960
5 2
Ottosdal, Ottosdal
R 675 000

Smallholding with strong water and modern house. Situated between Ottosdal en Wolmaranstad. 4,5 Hectares. Large Barn Silage Bunker Modern Home with 5 Bedrooms Eskom electricity Strong borehole, mainly used to plant cabbage. Call me for more info on this give away smallholding.

Listing No: P24-105448992
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 33 | Next >