Property for sale in Petrus Steyn, All


Popular suburbs in Petrus Steyn, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 14 of 14 | Next >
2 1
Petrus Steyn, Petrus Steyn
R 280 000

This house is suitable for a small family or beginners. 2 Bedroom house with 1 bathroom and separate toilet. Dining room, lounge, TV room and a nice warm sun room in front of the house. A few cupboards in the kitchen and a stove is staying in the house. The kitchen can be renovated into a modern space for the housewife . Bonus is a borehole and reservoir The property is 2974 sq.m. with 7 different kinds of fruit trees, and big space at the back of the house is planted with grass Staff quarters available with toilet, single garage and a undercover parking. Ready to move In!

Listing No: P24-105545167
3 1
Petrus Steyn, Petrus Steyn
R 550 000

Hierdie 3 slaapkamer sandsteen huis in Petrus Steyn is baie goed gelee. Daar is n 2 ou kaggels 14 van die vertrekke en die erf is groot Die badkamer is mooi oorgedoen

Listing No: P24-105534376
3 1
Petrus Steyn, Petrus Steyn
R 350 000

Renevatorsand garderners dream. Huge potential 3 bedroom house for sale in Petrus Steyn opposite golf course. Borehole various fruit trees (2 Pecannut trees)

Listing No: P24-105543563
0 0
Petrus Steyn, Petrus Steyn
R 3 750 000

Two sprouts running through the farm and form pools that is permanent fulll of water.Near the sprout there is beutiful picnic places under oak trees. Farm consist out of 6 grazing camps.

Listing No: P24-105405933
3 2
Petrus Steyn, Petrus Steyn
R 920 000

Ruim familiewoonhuis te koop in Petrus Steyn. Dringende verkoop! Kom maak 'n AANBOD! 3 Ruim noordfront slaapkamers met ingeboude kaste 2 badkamers met aparte toilet Pragtige moderne donkerhout kombuis met baie kaste en ooghoogte oond Aparte opwas met geriewe plus 'n ekstra stoof en oond. 3 ruim sonnige leefareas Studeerkamer Dubbelmotorhuis met afdak Buite rondawel met krag Bediende toilet 2 sterk boorgate (een met windpomp en een met dompelpomp) JOJO tenk met pomp Groot tuin Vrugteboord Hierdie prag woonhuis is stewig en 'n uitstekende koop.

Listing No: P24-104854991
5 1
Petrus Steyn, Petrus Steyn
R 325 000

5 Bedroom Home with bathroom and spacious living areas. Kitchen with separate scullery, electric stove and coal stove. Anthracite in dining area. Garage with outbuildings. Large stand - 2974 sqm

Listing No: P24-104661988
4 2
Petrus Steyn, Petrus Steyn
R 700 000

Hierdie pragige sandsteen huis bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers, TV kamer Eetkamer Nuwe kombuis buite toilet. Die erf grote is 2900sqm. Daar is n tenk met sy pomp asook n kragopwekker. Die meeste van die losstaande kaste bly asook die koolstoof en van die potplante. BONUS daar is n ossewa op die plek en dit sal ook daar bly. Aan die agterkant van die huis is n groot stoep..

Listing No: P24-104966466
2 1
Petrus Steyn, Petrus Steyn
R 670 000

Hierdie baie netjiese sonnige huis is naby die skool gelee in Petrus Steyn. Die huis bestaan uit 2 slaapkamers met kaste 1 vol badkamer en 1 toilet apart. Die kombuis het netjiese kaste en n stoof. Daar is n stoorkamer en die huis het n teëldak. Die huis het baie groot vensters en is n warm huis

Listing No: P24-104882133
5 1
Petrus Steyn, Petrus Steyn
R 320 000

Hierdie huis is in Petrussteyn gelee..Daar is n koolstoof en elektriese stoof in die huis en die vloere bestaan uit hout en mat. Daar is badkamer met toilet en wasbank en nog n aparte toilet. Die erf grote is 2974vk meter. Die huis bestaan uit n groot sonstoep Sitkamer en eetkamer asook 5 Slaapkamers . Rede van verkoop is eienaar is 87 jaar oud en wil kleiner gaan

Listing No: P24-104863661
2 2
Petrus Steyn, Petrus Steyn
R 320 000

Hierdie 2 Slaapkamer huis het 2 badkamers en n oopplan Sitkamer Eetkamer Kombuis. Daar is 1 motorhuis met n buite waskamer. n Grasdak rondawel en nog n buite vertrek wat maklik in n woonstel omskep kan word. Die erf is baie groot en daar is n boorgat op die erf wat nie toegerus is nie. Die meeste van die vloere in die huis is houtvloere

Listing No: P24-104870849
3 2
Petrus Steyn, Petrus Steyn
R 890 000

Hierdie 3 slaapkamer huis het 2 Badkamers oopplan sitkamer, eetkamer, kombuis. Daar is n rondawel met krag en2 boorgate en n JOJO tenk.. Die huis is baie netjies en die kamers front noord. Die erf is groot en daar is vrugte bome ook op die erf. Hierdie huis moet DRINGEND verkoop word.

Listing No: P24-104858760
0 0
Petrus Steyn, Petrus Steyn
R 950 000

Hierdie eiendom is in Petrussteyn gelee. Daar is 3 winkels op die perseel wat n maandelikse inkomste van R8000 per maand inbring. Ligging is baie goed

Listing No: P24-104871741
2 0
Petrus Steyn, Petrus Steyn
R 3 511 000

Hierdie mooi 304ha veeplaas het n standhoudende spruit 1 Sement dam en 1 Windpomp. Daar is geen infrastruktuur op hierdie plaas nie

Listing No: P24-104873123
0 0
Petrus Steyn, Petrus Steyn
R 10 092 000

Hierdie gemengde boerdery plaas is 801ha groot wat uit 10 titelaktes bestaan. Daar is 471ha lande en die res is weiding. Die plaas is opgedeel in 16 kampe. Daar is 7 opgaardamme, en 6 windpompe

Listing No: P24-104873243
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 14 of 14 | Next >