Property for sale in Petrusville, All


Popular suburbs in Petrusville, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 6 of 6 | Next >
0 0
Petrusville, Petrusville
R 12 685 000

Hierdie is pragtige veeplaas van 2 600ha tussen Petrusburg en Orania in die Noord Kaap. Die plaas is in 9 kampe verdeel met 6 windpompe en 3 dompelpompe en daar is suipings in elke kamp. Daar is Voerkraal van 70m x 15m by die huis met lieflike swembad asook goeie buite geboue. Daar is goeie veehanterings geriewe asook krale en die weiding is goed met dra krag van 3ha/kve. This is a lovely cattle farm of 2 600ha, situated between Petrusburg and Orania in the Northern Cape. This farm is divided into 9 camps with 6 windmills, 3 submersible pumps and water in every camp. There is a feedlot of 70m x 15m near the house with a swimming pool and out buildings. There are cattle and sheep kraals and handling facilities and the grazing is good with a grazing capacity of 3ha/ssu.

Listing No: P24-105824060
0 0
Petrusville, Petrusville
R 850 000

Commercial property centrally located in Petrusville. Large building with excisting leasing contracts for Cafe/Biltong Deli, spacious Offices and retail Furniture outlet. Seperate compact outbuilding avaliable for office space or residential purposes. Three Carports. Attractive small well kept shady garden.

Listing No: P24-104477630
3 2
Petrusville, Petrusville
R 360 000

3 Bedroom House for sale in Petrusville. House rather unique in the age of the building. High ceilings, large rooms are one of the most favourable attractions of this house. The lounge has a fireplace. Please note that this is a fixer-upper and needs a bit of TLC

Listing No: P24-103687566
5 2
Petrusville, Petrusville
R 400 000

This large property ha so much potential. With 5 bedrooms, old fire place, wooden floors and high ceilings it is a typical old small town Karoo home. It needs a bit of renovations.

Listing No: P24-104466899
3 2
Petrusville, Petrusville
R 27 000 000

Hierdie plaas is 5130 ha groot en is in die Petrusville omgewing geleë.Die plaas bestaan uit die volgende: 12 Weidingskampe met veesuipings. Drade is in 'n gemiddelde toestand waarvan daar reeds 1 wildskamp toegespan is. 2 ha lusern aangeplant, 1 landekamp - onder besproeiing. 15 Sementdamme en 5 gronddamme. 12 Windpompe en 6 dompelpompe. Verbeterings: 2 Huise met 3 slaapkamers, 2 badkamers, sit / eetkamer, Groot kombuis, tv - kamer. 2 de Huis: 2 Slaapkamers, 1 badkamer, sit / oopplan kombuis met eetkamer. 4 Store, 1 oop staalstoor, 3 toegeboude store. Mobile beeskraal met 'n laaibank. Eskomkrag beskikbaar Uitsonderlike atmosfeer met genoeg rante, klowe met fonteine, vlaktes, uitsig oor die pragtige PK le Rouxdam, staproetes, 4 x 4 roetes. Sal 'n besonderse wildplaas uitmaak met die pragtige natuurskoon. Word tans met bees geboer, kan afsonderlik van die plaas gekoop word. Wild wat voorkom op die plaas: 7 Elande, 7 Gemsbokke, Vlakvarke, steenbokke, Duikers, Springbokke en Ribbokke. Prys: R 27 000 000.00 BTW Uitgesluit

Listing No: P24-101606679
3 2
Petrusville, Petrusville
R 500 000

Spacious family home

Listing No: P24-104891442
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 6 of 6 | Next >