Property for sale in Prieska, All


Popular suburbs in Prieska, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 6 of 6 | Next >
5 3
Prieska, Prieska
POA

Aftree veiling - 19 April 2018 - 11:00 Veiling word gehou Te Prieska - GWK Saal GEDEELTE 1 -Doorndam - (Stinkbrak) 2980.5373ha GEDEELTE 2 -Fairview - (Witgatboom) 2982.2346 ha GEDEELTE 1 Weidingsgrond ±150 mm Jaarlikse reënval 6 Boorgate 6 Ontwikkel 7 Windpompe 3 Damme 5 Tenks 1 Woning met 5 slaapkamers 3 badkamers, 1 sitkamer, 1 eetkamer, 1 TV kamer, 1 opwas kamer 1 Skuur 1 Buitegebou 1 Werkershuis 9 kampe met water Geen grondeise Grensdraad heinings Sonkrag Gedeelte 2 Fairview -Witgatboom Grootte van plaas 2982,2346 ha Weidingsgrond ±150 mm Jaarlikse reënval p/j 6 Boorgate 6 Ontwikkel 7 Windpompe 6 Gronddamme 14 Kampe met water Geen grondeise Jakkelsproef heining

Listing No: P24-106140330
4 4
Prieska, Prieska
R 23 900 000

Ligging: Gelee, nagenoeg 54 km (45 km teerpad en 9 km grondpad) vanaf Prieska. 90 km vanaf Britstown. Grootte: 7662 ha Reenval: Gemiddelde reenval 270 mm per jaar. Hoofsaaklik in die somermaande en soms in die winter. Ryp in die winter. Natuurlike weiding: Die plaas is bedek met uitstekende karoo bossiesveld, asook gras en is geskik vir skape, bokke , wild en beeste. Tans word daar hoofsaaklik met merino's geboer asook boerbokke en beeste. Die drakrag van die plaas is 30 ha/GVE. (5ha/ KVE). (Huidig is daar nagenoeg 80 springbokke op die plaas, asook koedoes). Besproeiing: Daar is 10ha geregistreerde waterregte op die plaas met die nodige sertifikate. Op hierdie oppervlakte word tans kontant gewasse soos uiesaad verbou. Infrastruktuur: Die infrastruktuur van die plaas is in 'n uitstekende toestand. Weikampe, veesuipings en heinings: Die plaas is verdeel in 'n groot aantal weikampe met voldoende veesuipings. Elke kamp is voorsien van 'n veehanteringskraal. Die buiteheinings is jakkalsproef en die binneheinings "stockproof". Alle heinings en krale is in 'n uitstekende toestand. In totaal is daar 23 boorgate, 22 windpompe,1 sonpomp, 4 dompelpompe, 21 sement- en sinkdamme. Twee van hierdie damme is baie groot en word gebruik vir besproeiing. Geboue: Die plaas se woonhuis bestaan onder meer uit 'n modern 4 slaapkamer woning met 4 badkamers, sit-/eetkamer, oopplan kombuis, 2 opwaskamers, groot kantoor met instapkluis en 'n groot braai-area, tennisbaan en 2 swembaddens. In totaal is daar 4 arbeiders huise. Alle geboue is van ESKOM krag voorsien. Ander geboue bestaan uit 'n motorhuis vir 2 voertuie, werkskamer, stoorkamer, modern skeerhuis, slagkamer, koelkamer en buitewaskamer , asook 'n stoor waarin uie gedroog word. Kommunikasie: Daar is beide selfoon en internet ontvangs op die plaas. Opmerkings: Die plaas is een van die beste bewerkte plase in die omgewing met goeie weidingbestuur oor baie jare. Dit het 'n uitstekende infrastruktuur, waterregte, pragtige woonhuis en ander geboue met ESKOM krag. Benewens die sterk ondergrondse water, beskik die plaas ook oor voerkraal fasilitiete vir 'n 1000 skape. Prys: R23 900 000.00

Listing No: P24-106138543
5 4
Prieska, Prieska
R 1 378 000

A beautiful and spacious five bedroom and four bathroom home for sale in Prieska – Northern Cape. This is an absolute business opportunity for entrepreneurs. The house was designed to turn it into a guest house. The house's glass door is finished with beautiful stained glass works. There is also business right on the premises. In order to convert the property into a business there is no shortage of parking. The property is centrally located. The property extends over two plots. There is enough space for even further development and expansion. Come and view the property and enjoy the quiet country feeling.

Listing No: P24-101402209
0 0
Prieska, Prieska
R 6 500 000

Hierdie veeplaas van 2157ha is geleë tussen Prieska en Douglas in die Noord Kaap en is in 12 kampe opgedeel met 7 werkende windpompe en 2 son pompe. Die lyndrade is uitstekend en die hekke bo gemiddeld goed. Daar is 5 sement damme, en in twee kampe word water in 5 000l tenks gepomp. Daar is twee woonhuise op die plaas, 3 slaapkamer asook 2 slaapkamer huis, die kleiner huis se badkamer binnegoed is verwyder. Die weiding wissel van bossieveld tot grasveld en die reënval is ongeveer 250mm per jaar. Daar is geen Eskom op die plaas nie, die werkers huis het sonpaneel. This grazing farm of 2157ha is located between Prieska and Douglas in the Northern Cape and is divided into 12 camps with 7 working windmills and 2 solar pumps. The fences are in excellent condition and the gates, above average. There are 5 cement dams, and in two camps, water is pumped into 5 000l tanks. There are two dwellings on the farm, a 3 bedroom as well as a 2 bedroom house, the smaller house's bathroom have been removed. The grazing varies in harshness from bossieveldt to grassland and the rainfall is about 250mm per year. There is no Eskom on the farm, the workers' house has a solar panel.

Listing No: P24-105739278
5 5
Prieska, Prieska
R 1 378 000

Ideal investment, Guest House potential. Offers 5 bedrooms with en-suite bathrooms, lovely kitchen, open plan living areas. Entertain room with Jacuzzi. 2 X Double garages with lock-up steel doors and cellar. Triple carport, shade cloth covered. Spacious garden with irrigation system, solar geyser, security lights with camera, DSTV dish and water purifier. This property has huge potential, call today to view.

Listing No: P24-105080598
3 0
Prieska, Prieska
R 3 300 000

If you choose a place to enjoy the farming atmosphere and reap the benefit of your actions, this should be it! This is an excellent small stock farm with quick access to the R357, situated about 50km of Prieska in an area also referred to as Boesmanland. The entire farm has been divided into 9 camps, each with water trough access, fenced and stock proof, established for breeding of livestock. 3 windmills, 4 strong boreholes and 4 reservoirs. The farms existing infrastructure includes a 3 bedroom homestead and several outbuildings all in good repair. Furthermore there is 3 windmills (working condition) and sufficient water is obtained from 1 earth dam, 3 strong boreholes and 4 reservoirs. The topography consists of pristine mixture veld, randt veld, apron veld and flat plains with the perimeter partially fenced and jackal proof. With great potential to expand what is already developed, this farm is a sound investment. For sale at R3 300 000.00

Listing No: P24-105432574
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 6 of 6 | Next >