Property for sale in Reitz, All


Popular suburbs in Reitz, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 55 | Next >
2 4
Reitz, Reitz
R 1 900 000

Hierdie pragtige 4 Slaapkamer huis is naby die skool in n baie goeie area gelee. Daar is van n binnebraai tot die swembad. Veiligheid is goed. Groot Sit Eetkamer met die braai area pragtige kombuis en opwas kombuis. Badkamers is nuut oorgedoen. Wendyhuis met n additionele werksarea. Tuin is pragtig.

Listing No: P24-106037691
3 1
Reitz, Reitz
R 700 000

Hierdie pragtige 3 Slaapkamerhuis het 1 badkamer Sitkamer Eetkamer kombuis met kaste. Die Kamers het kaste. Daar is n braai area en 1 slaapkamer "Granny Flat". Plek is naby aan die skool.

Listing No: P24-106046162
8 5
Reitz, Reitz
R 1 450 000

Hierdie 8 slaapkamer gaste huis is gelee in die plattelandse dorp Reitz. Dit is by n ingang van die dorp en in n rustige omgeewing gelee. 4 van die kamers het hulle eie badkamers. Genoeg parkeering, waskamer, kombuis, ontvangs en Sit/eetkamer.

Listing No: P24-105893123
3 2
Reitz, Reitz
R 1 450 000

Drie slaapkamer huis met twee badkamers sit / eetkamer kombuis met woonvertrek en opwas. Oop area aangrensend aan woonvertrek. Klein studeerkamer en werkskamer. Twee badkamers. Eenslaapkamer woonstel met sitkamer en klein kombuis. Een motorhuis en een buitekamer.

Listing No: P24-105685087
4 2
Reitz, Reitz
R 2 600 000

Is jy op soek na werklike waarde vir jou geld en wil jy woon in n gerieflike woonhuis waar niks kortkom nie ? jy hoef nie verder te soek nie teen R 2 000 000.00 is alles hier saamgevat. Perfek en in plek teen n prys wat jy nie maklik weer sal raakloop nie. Hierdie 4 Slaapkamer siersteen woonhuis bied die volgende : Netjiese ingeboude kaste in al die slaapkamers en kombuis 2 badkamers wat pas in geheel oorgedoen is, jy moet dit sien om te waardeer. Sit eetkamer Kombuis met opwas Woonkamer en kantoor. Dubbel motorhuis met aparte Dubbel afdak. Daar is n swembad met oopskuif onderdak braai area. Goed versorgde gevestigde tuin met besproeiing. Die erf is omhein met n skuifhek. Wendy huis is ook ingesluit. Ook hierby ingesluit is n twee slaapkamer woonstel met woonvertrek, kombuis met ingeboude kaste en badkamer. Die woonstel is met n tonnel aan die huis verbind . Kontak my dadelik vir n afspraak en maak seker jy mis nie hierdie een nie.

Listing No: P24-105716450
0 0
Reitz, Reitz
R 8 500 000

Hierdie 344 ha plaas bestaan uit 3 titelaktes en is tussen Reitz en Warden geleë. • 261 ha Hoë potensiaallande • Alle presisie regstellings (MAP,LCL en Kalk) is op lande gedoen. Karteringskaarte beskikbaar. • Nuwe kontoere • Sandleem-lande met ‘n gemiddelde diepte van 70 cm. • 83 Hektaar weiding, bestaande uit 3 kampe met water toegerus. • 3 Boorgate wat toegerus is met windpompe • 1 Fontein • 2 Gronddamme • Drade is in’n baie goeie toestand • 2 Klein skure • Geen werkers met permanente verblyfreg. • BTW moet nog by die geadverteerde prys gevoeg word.

Listing No: P24-105687612
3 2
Reitz, Reitz
R 1 650 000

Beutiful well looking after 3 bedroom house in Reitz with Lapa and Braai. Dubble Garage with extra inside parking. Kitchen with Scullery 2 Bathrooms Office and Gym. Lounche Dining Room Family Room.

Listing No: P24-105695812
3 2
Reitz, Reitz
R 3 000 000

Distrik - Reitz Gemengde plaas Groot 110ha • Drakrag 1/4 GVE • 20 ha Veld – Soet – suur veld • 60 ha Lande met oulandsgras gevestig • 90 ha Lande – Sandleem grond • Jaarlikse reënval – 680 -720 mm • 4 x Boorgate ( 2 x Ontwikkel – Windpompe) • 3 x Sement damme met tenks • 1 x Klein grond dam • 4 x Kampe met water • 1 x 3 Slaapkamer woning, 2 x badkamers, sitkamer, eetkamer en kombuis • 1 x Woonhuis wat gebruik word as pakstoor • 1 x Skuur • 2 x Staal skure • 1 x Ou melkstal • 3 x Buite kamers • 2 x Rondawels • Eskom krag – 3 fase R 3 Miljoen

Listing No: P24-105734079
3 1
Reitz, Reitz
R 12 800 000

Distrik – Reitz Groot – 530 ha • Drakrag – 1/4 GVE • 237 ha Soet suur veld met aangeplante weiding • 293 ha – Avalon lande – Diep lande goed opgebou • Jaarlikse reënval – 650 – 700mm • 2 x Boorgate (1 x Ontwikkel) • 7 x Kampe met water • 1 x 3 Slaapkamer woning, 1 x badkamer, sitkamer, eetkamer, TV kamer en kombuis • 2 x Skure • 1 x Buite gebou • 1 x Werkershuis • Baie goeie heining • Eskom krag R 12 800 000

Listing No: P24-105666132
4 2
Reitz, Reitz
R 29 596 000

Distrik – Reitz Tipe plaas – Saaiplaas Groot – 1149ha • Drakrag 1/3 GVE • 600ha Veld • Soetvald met baie rooigras • 549ha Sand / Leem grond • Jaarlikse reënval – 700mm • 6 x Boorgate ( ontwikkel – windpompe) • 6 x Sement damme • 6 x Grond damme • 17 x Kampe met water • 2 x Spruite • 2 x Wonings • (Woning – 1 – 3 Slaapkamers, 3 x badkamer, sitkamer,eetkamer, Tv kamer en opwas • (Woning – 2 – 4 Slaapkamer, 2 x badkamer,sitkamer,eetkamer, Tv kamer en opwas • 4 x Motor huise • Stoor 20m x 30m • Stoor 12m x 25m • Stoor 9m x 20m • 1 x Buite kamer • 12 x Werkershuise (waarvan 5 is bewoon) • Goeie heining • 2 x Eskom punte R 29 596 000

Listing No: P24-105461479
4 2
Reitz, Reitz
R 950 000

Hierdie groot 4 Slaapkamer huis het 2 badkamers met toilet apart. Bestaan uit Sitkamer, EetkamerKombuis, TV kamer. 1 Motorhuis met buitegeboue en afdak vir 2 voertuie. Die erf is omhein en goed gelee naby skool, atletiekvelde en besighede Die huis het mooi hout vloere

Listing No: P24-105893157
3 2
Reitz, Reitz
R 3 000 000

• 30 Hektaar sand/leem lande waar daar tans mielies en boontjies verbou word. • 5.4 Hektaar eragrostis aangeplante weiding waar daar tans 1800 groot bale gesny word per seisoen. • 74.6 Hektaar natuurlike weiding. • 4 Toegeruste boorgate, 4 sementdamme en 2 15 000 liter watertenks. • Die gemiddelde reënval is 700 mm per jaar. • Die infrastruktuur bestaan uit 2 x drieslaapkamer woonhuise , 1 slaapkamer rondawel, 3 store en verskeie buitegeboue. • Geen werkers met permanente verblyfreg. • 3 Fase Eskomkrag. • Hierdie plaas is 12 km vanaf Reitz geleë. • BTW moet nog by die geadverteerde prys gevoeg word.

Listing No: P24-105357034
4 2
Reitz, Reitz
R 1 800 000

Hierdie gerieflike netjiese 4 slaapkamer huis het 2 badkamers en 3 motorhuise asook n swembad. Daar is n oopplan Sitkamer Eetkamer. Die kombuis het pragtige kaste in met n graniteblaaie. Daar is n lekker kuier area met n kroeg in. Die huis is in n stil omgewing gelee en loop afstand vanaf die skool

Listing No: P24-104859032
3 3
Reitz, Reitz
R 1 950 000

This inviting house has a warm atmosphere and flows out onto the lush gardens and heated pool. Some of the main features include three bedrooms, two bathrooms, one being en-suite, two lovely living areas and a kitchen with dining area. The entire house is fitted with under floor heating. Double wooden garages leads into the kitchen and is safe and secure. There is no work to be done here, just move in and enjoy!

Listing No: P24-103863084
4 2
Reitz, Reitz
POA

Exceptional Farm – 510 ha with 3 title deeds (170 ha – 170 ha – 170 ha) THIS IS A MUST SEE! The farm is mainly utilized for the cultivation of grain and grazing. • 120 ha Dry lands • 60 ha Pivots • 180.08 ha Veld • 94.92 ha Planted Pastures • 12 ha Dams • 10 ha Headlands • 22 ha Drop outs • 11 ha Waterways Layout of farm: Soft flowing landscape with slight slopes in different directions and contours. Soil type: Classic high quality Sand/ Leem / Avalon/ Hutton type soil Long term yield on corn between 4.2 and 4.5 ton per hectare – Good contours Precision maps of ground recovery available for all lands. Growth and Grazing land: Condition of grazing: Grazing consists of natural grazing and about 150 ha of permanent grazing consisting of Eraristitis – teff and Eragrostitius – curvula Grazing areas consists of wetland grazing – capacity 4 -5 ha / LSU Climate and rainfall: Frost in winter Winter – Very cold Rainfall – 600 -700 mm per year Infrastructure: Very net 4 bedroom home with outbuildings, workshop, stores, new steel structure – 960m², mixing store for feed and large lapa at the dam Modern, fully equipped feedlot with full processing area for 1000 animals – approved impact study on feedlot 4 Complete Bull camps and cattle handling facilities. Water supply and Irrigation: 7 x Boreholes (4 fully equipped with storage dams and crips. 2 x Cement dams 6 x Ground dams 1 x Sink dam – 120 000 litre Irrigation water is obtained from and open ground dam of 66 ha (1.5 MIL KUB /MTR) Farm has good water for irrigation and grazing 129 ha Water rights Irrigation Area and types: Centre pivots – potential of ground under irrigation – HIGH Expansion of lands 60 ha confirmed for expansion a water right of 129 ha is in place for two of the title deeds on the property. Authorization for 54.1 ha drip irrigation on other part of farm with 75 ha pivots and 3 x 20 ha pivots already developed. Mother lines already laid Eskom electricity on farm Fencing: Farm is divided into 25 camps that consist of water for cattle Fencing is in great condition

Listing No: P24-103890779
3 2
Reitz, Reitz
R 850 000

Hierdie 3 slaapkamer huis het 2 oorgedoende badkamers ,groot sit\eetkamer, studeerkamer. kombuis met n opwas kombuis asook n spens. Daar is 1 toe geboude motorhuis en die ander een kan jy vooruit ry om in die agter erf te kom. Daar is matte in die huis en kaste in elke kamer.

Listing No: P24-105543799
0 0
Reitz, Reitz
R 6 460 000

Hierdie plaas lê tussen van die beste saai- en besproeingsplase in die distrik. Die grootste gedeelte van die plaas bestaan uitgestrekte plat vlaktes met baie goeie gemengde rooigrasweiding. Daar is 331 ha natuurlike weiding en 80 ha ergagrostis lande. Daar is min sulke goeie weidingsplase in die Oos-Vrystaat oor. Daar is 3 toegeruste boorgate, 2 sementdamme en 3 gronddamme. Die plaas lewer 8 duisend liter water per uur. Weidingskampe is toegerus met 11 baie goeie krippe. BTW moet by die bemarkingsprys gevoeg word. A 410 ha grazing farm in the Reitz area, situated between the best arable and irrigated pastured farms in the district. The majority of the farm lays on 331 ha of the best natural Rooigras grazing. 80 ha Established Eragrostis pastures, with 3 equipped boreholes, 2 sement dames and 2 natural dams. 8 000 liters of water is pumped per hour. All the grazing camps have adequate fencing and a total of 11 drinking troughs. Farms of this quality are scarcely in the market. VAT has to be added to the advertised price.

Listing No: P24-104073351
4 2
Reitz, Reitz
R 1 650 000

Hierdie pragtige netjiese 4 Slaapkamer huis het 2 groot badkamers. n Oopplan Sit, Eetkamer en kombuis. Die huis het pragtige blokkiesvloere. Bonus is die boorgat wat op die erf is.Die huis het n bediende kamer. motorhuis wat in die huis ingaan en nog een vir 2 voertuie . Daar is ook n afdak vir n karavaan. Sprinkel besproeing in die tuin en baie goeie sekuriteit

Listing No: P24-104859454
0 0
Reitz, Reitz
POA

Hierdie 494 Hektaar plaas is geskik vir gemengde boerdery, met ‘n goeie kombinasie tussen lande en natuurlike weiding. • 344 ha Natuurlike weiding, verdeel in 6 kampe, almal toegerus met water. • 150 Hektaar goeie lande • Drade is in ‘n baie goeie kondisie • 3 Toegeruste boorgate • 6 Gronddamme • 2 Spruite • Gemiddelde reënval van 650 – 700 mm per jaar. • Geen geboue of infrastruktuur. • Geen werkers met permanente verblyfreg BTW moet nog by die bemarkingsprys gevoeg word. 494 Hectares farm for sale in the Reitz district. This 494 hectare farm is suitable for mixed farming, with a good combination between arable land and grazing. • 344 Ha natural grazing, divided into six camps, all equipped with water. • 150 Hectares arable land. • Fences are in very good condition. • 3 Equipped boreholes • 3 Cement dams • 6 Dams • 2 Perennial streams • Average rainfall of 650-700 mm per year. • No buildings or infrastructure. • No workers with permanent residence. VAT must still be added to the advertised price.

Listing No: P24-104375893
5 3
Reitz, Reitz
R 1 730 000

Very neat 5 bedroom house for sale in Reitz. 2 Bathrooms , Kitchen with Scullery. Lounge Dining room, TV Room Braai 3 Garages with carport ass well ass a outside room

Listing No: P24-103819338
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 55 | Next >