Property for sale in Reivilo, All


Popular suburbs in Reivilo, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 9 of 9 | Next >
0 0
Reivilo, Reivilo
R 2 140 000

Beesplaas - Suid van Reivilo Groot – 428ha • Drakrag – 1/9 GVE • Jaarlikse reënval- 400mm • 2 x Boorgate ( ontwikkel – Windpompe) • 2 x Sinkdamme • 5 x Kampe met water • 1.2m Heining – Baie netjies R 2 140 000

Listing No: P24-105683546
0 0
Reivilo, Reivilo
R 2 850 000

Beesplaas Distrik - Reivilo Groot - 570 ha Drakrag - 1/9 GVE Jaarlikse reënval - 400mm 1 x Boorgat ( ontwikkel Windpomp) 6 x Kampe met water 1 x Sinkdam 1 x Klein Skuur 1 x Arbeidershuis Heining - 1.2m ( 6 draad) R 2 850 000

Listing No: P24-105683620
0 0
Reivilo, Reivilo
R 5 763 450

Description: Two properties of 570ha and 428ha, situated in the sought after Jona lime field, famous for their weaners. These 2 properties are approximately 25km from each other and can be purchased as a unit or separately. Very well developed, neat fences and cattle handling facilities. Beskrywing: Twee plase van 570ha en 428ha elk wat in die gesogte Jona kalkveld geleë is, wat bekend is vir die swaar speenkalwers wat daar gespeen word. Die 2 eiendomme is ongeveer 25km vanaf mekaar geleë en kan gesamentlik of afsonderlik gekoop word. Die eiendomme is goed beplan met netjiese drade en beesfasiliteite.

Listing No: P24-105327854
3 1
Reivilo, Reivilo
POA

Description: A beautiful well developed cattle farm in the Reivilo district. The farm has a house and storage with sufficient water. No Eskom power. Ideal for the beginner. Beskrywing: ‘n Pragtige goed ontwikkelde beesplaas in die Reivilo distrik. Die plaas beskik oor ‘n woonhuis en store met voldoende water. Geen Eskom. Ideaal vir die beginner.

Listing No: P24-105187782
0 0
Reivilo, Reivilo
R 8 322 528

Description: Neat farm with good grazing. Fences are new. The best cattle handling facilities available. A must see farm. Beskrywing: Netjiese plaas met goeie bos en grasweiding. Drade is nuut oorgedoen en 6m aan elke kant is skoongemaak. Veehanteringskrale is van die beste, een man kan vee hanteer. ‘n Moet sien plaas.

Listing No: P24-104979607
0 0
Reivilo, Reivilo
R 9 084 075

Description: A beautiful cattle farm in the Reivilo district. The farm has neat camps with water as well as sweet veld grazing with Raison/Vaal bush. Reivilo is very sought after for cattle, because there are little to no disease. This farm borders no main roads. This truly is a very good investment for the cattle farmer. Beskrywing: ‘n Besonderse beesplaas in die pragtige Reivilo distrik. Die plaas bestaan uit netjies gespande kampe met water asook soetveldweiding met Rosyntjie/Vaalbos op kalkveld wat ‘n goeie drakrag verseker. Hierdie is baie gesonde beeswêreld wat amper siektevry is en jaarliks van die beste speenkalwers in groter beesdistrik oplewer wat kwaliteit en speengewig aanbetref. Aangesien dit ‘n binne plaas is, word vee diefstal feitlik uitgesluit. Hierdie is regtig ‘n goeie belegging vir enige beesboer.

Listing No: P24-103433731
0 0
Reivilo, Reivilo
R 7 830 000

This 1601 ha cattle farm is a perfect piece of land for a beginner farmer. The handling facilities and the well planned camps system compliments the package. This ensures that all farming operations are done with ease. The fences are in a good condition. Do not let this farm slip through your fingers, call today to make appointment to go and view!!!

Listing No: P24-102519414
3 0
Reivilo, Reivilo
R 7 700 000

Everything is already in place, you can just start farming! Gems buck, Bles buck and Spring buck is all included in the prize. Fox pilot wire all round. Feedlot for 250 cattle with an electric scale. Situated 100 km from Jan Kemp and 50 km from Reivilo. Contact me today for a viewing.

Listing No: P24-104684590
0 0
Reivilo, Reivilo
R 3 885 000

Description: Good grazing farm that is divided into 7 camps with 3 windmills, 3 dams and 3 drinking posts. The farm is situated near Reivilo. Beskrywing: Goeie weidingsplaas wat verdeel is in 7 kampe met 3 windpompe, 3 damme en 3 suipings. Die plaas is geleë naby Reivilo.

Listing No: P24-103810580
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 9 of 9 | Next >