Property for sale in Richmond, All


Popular suburbs in Richmond, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 8 of 8 | Next >
0 0
Richmond, Richmond
POA

This Karoo farm with irrigation is conveniently situated on the N1 ± 7km from Richmond in the Northern Cape. This is an excellent opportunity for the game farm breeder. Grazing consists of good karoo/grassveld ± 500ha Redstone hills, ±1000ha low lying veld (Natstoot) and the remainder consists of “Ganna” Karoo and grass flats. Two rivers flow through the farm. One of which is the Ongers River which originates in the Graaff Reinet/ Middleburg mountain ranges. Three weirs and a dam lead water onto the lands, a dam and onto ± 1000ha grazing. There is a strong spring on the farm and with strong boreholes is currently delivering ± 200 000 litres per hour ensuring a reliable water source. Irrigation consists of 30ha of which 10ha is centre pivot, 5ha permasets another 15ha can be developed under permanent irrigation. The farm is divided into 25 camps all with 2 or more watering points which are supplied from springs and windmills. This farm is known as a good breeding farm, livestock or game both would do very well. There is a modern 4 bedroomed house with 2.5 bathrooms, situated in picturesque surroundings overlooking the lands, Poplar trees and the Karoo landscapes. Large shearing shed, stables ( this farm was a horse saddle breeding farm). Stock handling facilities, staff housing with electricity and flush toilets. A very good farm and with an irrigation system in place it makes for a profitable investment for the game and livestock farmer.

Listing No: P24-106261798
0 0
Richmond, Richmond
POA

A great opportunity to invest in established farms and become part of the Consortium group. Consortium is the leaders in the breeding of functional adaptable productive merinos. These farms can stay part of the Consortium group knowing that the management is taken care of and you can enjoy your investment. At the same time you can purchase shares in the consortium breeding stock. Property consists of 5 different farms and can be offered as a unit or individually. Farm No. 1: Cyprus Grove: 4454.5ha – a stately home situated in peaceful garden with lots of trees and very good outbuilding infrastructure. 2000 ha. low lying veld that is flooded out of the Laken River and resulting in soft high carrying karooveld. Farm No. 2: Twee Rivierin: 3744ha – Very good main house with a double storey shearing shed, very neat infrastructure, strong fountain from which 8ha can be irragated. Good karoo grazing with approximately 1800ha low lying veld, which gets flooded out of the Ongers River, resulting in soft high carrying karooveld. The river area has been fenced off and large a portion has been planted reeds, which makes it possible to farm a substantial amount of cattle. Farm No.3: Wilgenhof: 4678.5ha – a good Karoo farm that fits in well with the aforementioned properties but can also be farmed separately. No homestead on the property. All 3 farms are excellent grazing farms with an average carrying capacity of between 22.5 – 24ha per large stock unit. There is an average rainfall of 250mm per year. Farm No 4: Vaakfontein: 6396.5ha – Beautifull old fashioned Farm house with all amenities. This farm is situated in a beautiful established garden. The yard is enclosed with a ring wall. Second dwelling and hunter’s cottage are on the property. Due to being situated in a low lying area the veld is soft high carrying karooveld. This farm has a good water supply with a strong spring delivering 32000l per hour. The Ongers River flows through the farm, for about 8km and is fenced off and the whole river area is planted with reeds, resulting in high quality cattle grazing and soft riverveld areas. There are two huge erosion weirs built in the river.The top weir can be used to irrigate about 20 ha. of flood lands. Farm 5: Kruisaar – 6396.5ha – this farm is part of the aforementioned farm there is no house or any infrastructure on this property. The grazing is of high quality and can be offered separately to vaakfontein. All the farms are well planned and divided into sufficient grazing camps.The fences are in good condition and the stock watering infrastructure is in very good condition,with enough permanent watering points. A rare opportunity to acquire Karoo farms of this quality as a going concern, any serious investor who wants to become a part of the Karoo lucrative wool and meat industry should seriously consider this investment.

Listing No: P24-106179029
5 1
Richmond, Richmond
R 22 800 000

Situated in the midst of some of De Aar and Richmond's best sheep and cattle farms, this particular farm is known as an above average Karoo farm, due to its location and abundance of irrigation water. The farm comprises of 60% fertile "leegtes" with 40% valleys and hills. The farm lends itself to the production of superb quality products. All necessary infrastructures to operate an economically viable Karoo farm operation are in place. The farm is also ideal for game, especially the breeding of springbuck, oryx, kudu and exotic game species. The entire perimeter fencing is jackal proof and numerous inner-camps occur. The 5-bedroom farmhouse and all other infrastructure are in good repair. Totally remote in a cull-de-sac. No roads passing this farm. The beauty and nature surround you! Its attractive Karoo-like topography with the combination of pristine vegetation, abundance of water and excellent infrastructure makes this one of the top farms for sale in the Karoo! For sale at R22,800,000.00 RICHMOND: Karooplaas met goeie infrastruktuur en volop water. Ligging: Gelee nagenoeg 16 km vanaf die dorp Richmond. (6 km teer en 10 km grondpad). Daar is geen deurpaaie oor die plaas en is verder liggend vanaf hoofwee soos die N1 - hoofpad. Grootte: Dit bestaan uit 3 aangrensende gedeeltes (titelaktes) wat 'n eenheid van 7619,7087ha vorm. Reenval: 350 mm/jr. Reen meestal in die somer en ontvang ook winter reen met baie kapok. Natuurlike Weiding: Die natuurlike weiveld bestaan uit nagenoeg 60 persent leegteveld en 40 persent ranteveld met 'n drakrag van 18ha/GVE. Dit is bedek met uitstekende Karoobossieveld en 'n groot verskeidenheid smaaklike grassoorte. Die weiding is geskik vir skape, bokke, wild en beeste. (Op die plaas is heelwat koedoes, ribbokke, springbokke en gemsbokke.) Infrastruktuur: Weikampe, veesuipings en heinings: Die infrastruktuur van die plaas is redelik tot baie goed. Dit is verdeel in 14 weikampe plus 2 klein kampies met koekoejoe en die lande is goed afgekamp. Die buite heining is jakkalsproef asook sommige van die binneheinings. Die grootste gedeeltes van die binneheinings is stokproef. Daar is in totaal 5 veehanteringskrale en 2 dipgange. Die onderskeie weikampe is van 2 en meer veesuipings voorsien en sien soos volg daarna uit: - Kamp 1 (Damkamp): Een fontein, een windpomp, watertenk, en groot gronddam. - Kamp 2 (Wilgerboomkamp): Twee windpompe, een gronddam en een watertenk. - Kamp 3 ( Droe fonteinkamp): Twee veesuipings vanaf aangrensende kampe. - Kamp 4 (Kromhoek) : Twee windpompe , een sinkdam en een standhoudende fontein. - Kamp 5 (Blesbokkamp): Een windpomp, twee watersuipings plus twee fonteine - Kamp 6 ( Hammelkamp): Drie veesuipings , een windpomp, een watertenk en een sementdam, plus een fontein. - Kamp 7 ( Rooiberg) : Ontvang water vir suipings van aangrensende kampe. Het een fontein en 'n rivier wat seisoenaal vloei en deur die kamp loop. - Kamp 8 (Ooibokkamp) Een windpomp, twee veesuipings. Geen fontein. - Kamp 9 (Bakenskop) Drie veesuipings en fontein. Twee windpompe, een sementdam asook 'n groot gronddam. - Kamp 10 (Langkamp) Twee veesuipings. Kry water van aangrensende kampe. - Kamp 11 (Vaalkop) Twee windpompe, twee sementdamme en een watertenk en een groot gronddam. - Kamp 12 (Rooipootjie) Twee windpompe , twee watertenks, een fontein en een groot gronddam. - Kamp 13 (Onderste Rooiwalle) Twee waters en een fontein. Een windpomp en een watertenk. - Kamp 14 (Boonste Rooiwalle) Twee suipings van water van kampe aangrensend. Die kamp het 'n groot aantal weirs in die rivierloop. Besproeiing: Daar is 23 ha asook `n verdere 14.5 ha ingelyste besproeiingsgrond, waarvan 5 ha met lusern gevestig is. Geboue: Die netjiese ruim woonhuis het ondermeer 5 slaapkamers, 3 sit-/woonkamers, kantoor, naaldwerkkamer, kombuis, ens. Stoor, buitegeboue en 4 arbeidershuise. Eskomkrag is beskikbaar asook internet en het selfoonontvangs. Op die gedeelte is 'n groot stoor waar skape geskeer word en het twee arbeidershuise. Prys: R 22 800 000-00

Listing No: P24-106138504
4 1
Richmond, Richmond
R 850 000

Spacious farm style home in the Klein Karoo on a small holding. This home consists of 4 huge bedrooms, dining room, very big kitchen and huge spens, lounge with fire place. A one bedroom granny flat with fire place and a big river running behind the house. The floors are Keegan pine floors. Wow! Yes big potential.

Listing No: P24-106053200
3 2
Richmond, Richmond
R 23 490 000

Hierdie plaas is een van die top vee en wildsplase in die Richmond / Murraysburg distrik. Die plaas is naby Richmond gelee. Wat hierdie plaas heeltemal in n klas van sy eie maak, is sy ongelooflike goeie en standhoudende besproeiingswater deur die hele jaar uit die rivier, sterk, baie vlak ondergrondse water met boorgate en sy uitstekende drakrag van 3ha per kleinvee-eenheid. 30 ha is tans onder besproeiing dmv 10 ha spilpunt, 7 ha spilpunt en 8 ha onder sprinkel besproeiing en 5 ha onder vloedbesproeiing uit die dam. Albei spilpunte en nog 3 ha van die sprinkelbesproeiing is tans onder lusern gevestig. Die ander 10 ha is tans onder gars en ander weidings gevestig en die gronde gaan ook eersdaags onder lusern gevestig word. (Die water is geregistreer vir 30ha besproeiingsgrond. Slegs ongeveer n kwart van die totale volume besproeiingswater waarvoor geregistreer is word jaarliks gebruik) Daar word direk uit die rivier besproei, asook uit n nuut geboude dam. n Goeie inkomste word ook uit die jagbedryf gegenereer. Hier is tans ongeveer 200 Springbokke, 65 Blesbokke (WAT INGESLUIT IS BY DIE KOOP) en baie Kudus wat natuurlik in die omgewing voorkom. Aangesien die wildbedryf baie uitgebrei het, word hier tans met 1 000 Merino ooie en 100 vleisbeeskoeie geboer. Die getalle kan weer drasties opgeskuif word indien n koper nie so baie wild wil aanhou nie. (Die WILD is ingesluit by die koop, maar NIE die SKAPE en BEESTE NIE) Die veld bestaan uit 24 kampe wat met goeie sif en veewerende draad omhein is. Daar is 18 boorgate in die veld wat toegerus is met windpompe, elektriese pompe en n sonpomp wat drinkwater aan al die kampe verskaf vir vee en wildsuipings. Verbeteringe op die plaas sluit in: Goeie netjiese Woonhuis met 2 motorhuise Groot lusern Stoor 12m x 32m Slaghuis en Groot instap Koeler Skeerhuis met genoeg injaagplek 3 Implemente store Ramstal in lug Werkswinkel en Gifkamer 3 Perde stalle Ou huis omskep in stoor en bulstalle 2 Jaghuise 4 Arbeidershuise DAAR IS N SELFOONTORING OP DIE PLAAS WAT N HUURINKOMSTE VAN R50 000 per jaar genereer. Hierdie plaas is een uit honderde plase wat sulke goeie water en veld het met infrastruktuur, moet dit nie mis nie. (DIE MEESTE VAN DIE FOTOS IS GENEEM GEDURENDE DIE WINTER, WANNEER DIE DROOGSTE TYD IS IN DIE OMGEWING. SOMERREENS BEGIN EERSDAAGS WANNEER DIE VELD DAN WEER LOWERGROEN WORD)

Listing No: P24-105743449
0 0
Richmond, Richmond
R 23 500 000

Goed geleë in goeie deel van karoo 4900 ha besproeiing spilpunte sleeplyne 2 riviere 13 boorgate - sommige windpompe en elektriese pompe 4 slk woonhuis jagtershuise werkershuise store en ander geboue 20 kampe grensheinings jakkelswerend springbokke, blesbokke, swart wildebeeste, koedoes ens

Listing No: P24-105904937
5 3
Richmond, Richmond
POA

Plaas 1 Distrik – Richmond – Noord- Kaap Baie netjiese eenheid met goeie infrastruktuur Groot: 7619.7087ha • 1 x Groot stoor • 2 x Buite geboue • ± 30ha water ingelys uit fontein uit • Op die oomblik word ± 5ha se handlyne gebruik op lusern wat gevestig is • ± 25ha ou lande • 1 x Groot 5 Slaapkamer, 3 x badkamers, 2 x sitkamers, eetkamer, Tv kamer opwas en braai kamer • 4 x Werkershuise • 14 x Kampe met water • 1.2m heinings, buite drade jakkelsproef gespan • Eskom krag Plaas 2 Aangrensend – Groot: 6 416.1572ha Richmond – Noord – Kaap • Baie water op die plaas • Boorgate, fonteine ens • 1 x Jag huis • 1 x Skuur • 1 x 2 Slaapkamer huisie Die plaas is aangrensend van bogenoemde plaas dusk an die plase saam gekoop word Gesamentlik is die 2 plase 14 035.8659ha

Listing No: P24-105217196
7 3
Richmond, Richmond
R 17 300 000

Traditional Karoo small stock farm. Good infrastructure, with good veld mix. All camps more than sufficient drinking water. Stock 1200 ewes with ease. Plenty of housing and accommodation. Springbok, Gemsbok , Bontebok roaming. Jackal proof perimeter fencing. Seldom for farms in this area to come onto the market. **Buyers note: banks will only lend you 50% of purchase price No Agents / Brokers please!

Listing No: P24-103275544
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 8 of 8 | Next >