Property for sale in Sannieshof, All


Popular suburbs in Sannieshof, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 4 of 4 | Next >
4 1
Sannieshof, Sannieshof
R 2 700 000

Die plaas beslaan ongeveer 320 hektaar waarvan 80ha landerye is waarop 2 jaar laas geplant is. Die res is soetweiding en in 7 kampe verdeel, veediefwerend omhein en die drade is in n redelike toestand. Die plaas grens aan Leeuwpan en is tussen Leeuwpan en Baberspan gelee, ongeveer 8 kilometer van die teerpad. Daar is geen deurpaaie op die grond nie. Daar is 1 Steenstoor wat toegebou is vir implemente en gereedskap, asook n sinkgebou wat toegebou is aan 3 kante - beide het 3 fase krag. Daar is ook n sinkstoor en arbeiders kamer. Daar is 4 boorgate waarvan 3 toegerus is. Een met windpomp en die ander 2 met dompelpompe. Een boorgat het in die verlede 2 ha lusern besproei. Dis n ideale geleentheid om jou boerdery uit te brei of kan dien as intree plaas vir die beginner boer.

Listing No: P24-105167051
0 0
Sannieshof, Sannieshof
R 3 881 825

Description: Good grazing and crop farm near Sannieshof. Beskrywing: Goeie lande en weidingsplaas naby Sannieshof.

Listing No: P24-103981020
3 1
Sannieshof, Sannieshof
R 640 000

Netjiese 3 slaapkamer woonhuis met dubbel motorhuis stoorkamers en hoenderhok in rustige omgewing.

Listing No: P24-105269058
3 1
Sannieshof, Sannieshof
R 650 000

Woonhuis met baie buitegeboue en groot stoor met afdak.

Listing No: P24-105269150
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 4 of 4 | Next >