Property for sale in Strydenburg, All


Popular suburbs in Strydenburg, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 2 of 2 | Next >
7 3
Strydenburg, Strydenburg
R 750 000

Middel van die Karoo, Noordkaap Die huis het lieflike staal plafonne wat jy beslis moet sien! Hierdie pragtige, groot en ruim dubbel verdieping huis met sy sewe slaapkamers en drie badkamers, twee kombuise en vier yslike leefvertrekke is baie suksesvol bedryf as ‘n gastehuis die afgelope tien jaar. Strydenburg is ideal geleë net mooi in die middel van Gauteng en Kaapstad op die N12. Die huis is in ‘n uitstekende toestand en die besigheidsmoontlikhede is oneindig aangesien die eiendom in die hoofstraat geleë is en binne loopafstand van banke en winkels is. Slegs ongeveer 100km van Orania en Vanderkloof dam.

Listing No: P24-105522794
3 2
Strydenburg, Strydenburg
R 370 000

This house has space, comfort and cupboards! Strydenburg is well situated near Hopetown and the Orange river, Orania, Van der Kloof Dam and Kimberley. Experience magnificent sunsets, starry nights and Karoo lamb "braaivleis". Live life in charm, tranquillity and experience an escape for the soul to find peace.

Listing No: P24-104119346
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 2 of 2 | Next >