Property for sale in Suid Dorp, Potchefstroom

Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 67 | Next >
2 1
Suid Dorp, Potchefstroom
R 645 000

Kom maak 'n aanbod! Hierdie is 'n fantastiese koop en sal vinnig weg geraap word. Moenie huiwer om te skakel vir 'n afspraak nie. Noord geleë en naby besigheids sentrum en ook naby die Spar, Laer en Hoër skole. Stewige Huis met groot erf vir enige aanbouings. Hierdie huis kan omskep word in 'n pragtige huis met sy hout vloere en interesante uitleg. Baie potensial vir jou eerste of laaste koop. Loop afstand na kleiner besighede soos winkelsentrums, slaghuis, vulstasies ens. Baie ruimte vir troeteldiere en 'n 'Lock-up and go' huis. Rustige area met naby bure in 'n veilige buurt. Jy is nogsteeds naby die mooirivier mall en die noord-wes universiteit wees. As jy enigsins opsoek is na 'n winskoop is hierdie jou kans en as jy kan visualiseer sal jy potensiaal nie kan mis kyk nie en die huis kan omskep in n lieflike wooning. Suiddorp Potchefstroom

Listing No: P24-105803162
3 2
Suid Dorp, Potchefstroom
R 820 000

RUIM 3 SLKMRS,2 BADKMRS,GROOT LEEFAREA MET KAGGEL,KOMBUIS,OPWAS,STOEP,MOTORHUIS,AFDAK,GROOT ERF,

Listing No: P24-105808433
3 1
Suid Dorp, Potchefstroom
R 890 000

Only R 890 000 (neg) Neat 3 bedroom house on a 1101 square meter stand Don't delay - make an offer!! Nexor Real Estate, leader in guidance to find the right property for every client. A leading real estate company specializing in marketing top quality residential properties as well as the marketing of student housing in Potchefstroom. Potchefstroom offers unique opportunities for any buyer to invest in Properties in Potchefstroom. Puk, Pukke also known as North West University is one of the most innovative Universities in South Africa.

Listing No: P24-105772650
3 3
Suid Dorp, Potchefstroom
R 1 250 000

Theo Eiendomme Potchefstroom has a luxurious 3 bedroom house. Granite tops, built in fireplace, swimming pool, patio, domestic accommodation and renovated with a brand new look. Tiles everywhere. Open plan kitchen and living area. Contact Theo Eiendomme Potchefstroom for more information.

Listing No: P24-105761519
3 2
Suid Dorp, Potchefstroom
R 1 177 000

Lieflike ruim, intrek huis sentraal gelee. Groot drie slaap kamers twee badkamers buite geboue, buite braai lieflike grasperk en tuin.

Listing No: P24-105798721
3 2
Suid Dorp, Potchefstroom
R 880 000

3 Slaapkamer, 2 badkamer, kombuis, spens, sitkamer, stoepkamer. Enkel motorhuis, 3 afdakke 1293 vierkante meter erf Groot Winskoop!!!!! Nexor Eiendomsagentskap sal U help om die regte eiendom te bekom vir elke klient. Nexor eiendom spesialiseer in top gehalte eiendomme asook die bemarking van studente behuising in Potchefstroom. Puk , Pukke ook bekend as Noord Wes Universiteitn is een van die mees innoverende Universiteite in Suid Afrika. Potchefstroom is vanaf 1997 die gasheer van Aardklop Kunstefees. Nexor Eiendomme sal u as voornemende klient assisteer met die vind van u eiendom.

Listing No: P24-105705102
4 2
Suid Dorp, Potchefstroom
R 1 050 000

Theo Eiendomme is excited to launch this spacious 4 bedroom family home in the Suid dorp. Ample parking and enough space makes this property ideal for a large family. 4 Spacious beedrooms, 2 bathrooms, 2 large living areas and an open plan kitchen with a separate laundry. Large garden and a double garage with staff quarters and ample covered parking. Contact Theo Eiendomme Potchefstroom for full details.

Listing No: P24-105614285
4 2
Suid Dorp, Potchefstroom
R 1 100 000

Netjiese 4 slaapkamer en studeerkamer woning, loopafstand na Volkskool. Ruim noordfront woning met groot vensters vir lieflike natuurlike lig. Ruim oop plan kombuis met familiekamer. Genoeg kaste die hele huis deur. Motorhuise kan ook omskep word in woonstel of onthaal area. Afdakke gemaklik vir 5 motors Gevestigde tuin met besproeiing en boorgat. Goeie eiendom om joune te noem. Nexor Eiendomsagentskap sal U help om die regte eiendom te bekom vir elke klient. Nexor eiendom spesialiseer in top gehalte eiendomme asook die bemarking van studente behuising in Potchefstroom. Puk , Pukke ook bekend as Noord Wes Universiteitn is een van die mees innoverende Universiteite in Suid Afrika. Potchefstroom is vanaf 1997 die gasheer van Aardklop Kunstefees. Nexor Eiendomme sal u as voornemende klient assisteer met die vind van u eiendom.

Listing No: P24-105585197
3 2
Suid Dorp, Potchefstroom
R 865 000

Fantastiese winskoop hierdie kan jy maar se dis die winskoop van die jaar !!! Pragtige gesin’s huis veral vir beginner kopers of as julle beplan om met &#329; gesin te begin, het n pragtige groot erf baie aanbou potensiaal ook. Die hele huis is oorgedoen met &#329; pragtige kombuis leef area en dan drie slaapkamers met twee badkamers !!! Geleë in &#329; baie stil straat en rustige omgewing Hierdie is &#329; intrek en bly huis en is baie modern , bied baie meer as wat kan verwag word. Hierdie is verseker &#329; moet sien aangesien hierdie huis met wat hy als bied is baie skaars is, kom en maak &#329; afspraak om die huis te gaan besigtig om teleurstelling te vermy Huis is naby alles geleë, bv. kleuter skole en ander skole en ook Mooirivier Mall so ook baie en groot verskeidenheid klein winkels en koffie winkels Daar is ook kerke wat loop afstand

Listing No: P24-105650046
4 2
Suid Dorp, Potchefstroom
R 1 120 000

Near Volk high school and hospital fully fitted with cupboards and kitchen and bedrooms. Garden, two lock up garages and two bath rooms one kilo radius lt mini market butchery and other business

Listing No: P24-105631327
2 1
Suid Dorp, Potchefstroom
R 699 000

Hierdie splinter nuwe meethuis is in 'n baie stil area geleë met baie potensiaal en is 'n goeie koop vir studente of jong werkende mense, troeteldier vriendelik met 'n oulike tuin en lekker buite braai. Dubbel afdak met die mooiste oopplan moderne kombuis met graniet bladdens en dan 'n pragtige hoë dak wat mens die mooi balke kan sien. Kompleks kry elektriese omheining en elektroniese hek. Baie veilig, baie goeie belegging. Naby talle skole, NWU en baie ander besighede,haarsallonne, kerke, hospitale en vele meer. Die eenhede is nog nie eers kla gebou nie en daar is reeds 6 verkoop van die 16, Skakel my so gou moontlik om teleurstelling te voorkom.

Listing No: P24-105650049
5 2
Suid Dorp, Potchefstroom
R 1 190 000

Exclusive Mandate. Theo Eiendomme Potchefstroom is proud to release this family home in a quiet neighbourhood. This home is as neat as a pin, just move in. 5 Bedrooms, 2 bathrooms, open plan living areas, dreamy kitchen, separate laundry, study, 2 garages, landscaped garden. Light and bright. Contact Theo Eiendomme Potchefstroom for more information.

Listing No: P24-105375844
3 2
Suid Dorp, Potchefstroom
R 1 391 000

Uitstekende Gesinshuis in stil area Lae onderhoud 3 slaapkamer huis met 2 badkamers en 'n woonstel. Groot oopplan leefareas (sitkamer/eetkamer/tv kamer) met pragtige gelamineerde vloere. Pragtige splinternuwe Ranch kombuis met splinternuwe viniel vloer (60 jaar leeftyd). en aparte opwas en 6 brander gasstoof. Heerlike sonkamer wat uitloop op groot kuierstoep en prag tuin met besproeiing. Dubbel motorhuis met eleketriese deure asook dubbel afdak en karavaan afdak. Buite kamer met krag vir ekstra stoorplek. Aparte waskamer by wasgoeddraad. Woonstel bestaan uit badkamer, kombuis en reuse slaap/leefareea met skuifdeur wat ook op tuin uitloop. Ideaal vir "granny flat" of ekstra inkomste. Alarm stelsel sowel as kamera stelsel. Elektriese hekmotor. Naby Mall en ander besighede asook skole.

Listing No: P24-105526742
4 2
Suid Dorp, Potchefstroom
R 1 230 000

Exclusive mandate. This home is situated in Central Potchefstroom and comprises 4 bedrooms, 2 bathrooms, neat finishes with a spacious kitchen offering ample cupboard space as well as 2 living areas with a separate dining area. The stand size is approximately 952 sqm's and the property also has 3 garages. Furthermore the property is secured with beams and is situated close to amenities such as a primary school, preprimary school and shops.

Listing No: P24-105143307
3 2
Suid Dorp, Potchefstroom
R 1 200 000

This family home comprises of 2 Living areas, 1 study, kitchen and store room, 3 bedrooms, 2 bathrooms and, double garage. The closed lapa with built in braai opens up to the swimming pool. A high standard security system with 8 cameras in and around the house with 3 beams outside. There is also a borehole on the property and pre-paid electricity

Listing No: P24-103547639
3 2
Suid Dorp, Potchefstroom
R 1 050 000

Situated in South of Potchefstroom is this family home features 3 bedrooms, one study that also can be use as a bedroom, 2 full bathrooms, of which 1 is en-suit to the main bedroom. This home offers a guest toilet, kitchen with ample cupboard space, a separate laundry room, dining area and 2 living rooms. This home also comprises a swimming pool with an entertainment area, ideal for relaxing. The home offers a garages and a carport . The stand is 1428 sqm. Close to schools such as Volkskool and ML Fick Primary. Also close to Potchefstroom Hospital and Department of Public Works, Road and Transport.

Listing No: P24-105409839
3 3
Suid Dorp, Potchefstroom
R 1 300 000

Hierdie woonhuis bied 3 slaapkamers, 3 badkamers waarvan 2 en suite is, woonkamer, eetkamer, dubbel elektriese motorhuis, swembad met kuier area, lugversorging in slaapkamer en woonkamer en koopkrag asook: 'n Onbenutte erf van +- 500 vierkante meter vir verdere aanbouing. Nexor Eiendomsagentskap sal U help om die regte eiendom te bekom vir elke klient. Nexor eiendom spesialiseer in top gehalte eiendomme asook die bemarking van studente behuising in Potchefstroom. Puk , Pukke ook bekend as Noord Wes Universiteitn is een van die mees innoverende Universiteite in Suid Afrika. Potchefstroom is vanaf 1997 die gasheer van Aardklop Kunstefees. Nexor Eiendomme sal u as voornemende klient assisteer met die vind van u eiendom.

Listing No: P24-105378751
3 1.5
Suid Dorp, Potchefstroom
R 1 230 000

Hierdie 3 slaapkamer huis het soveel om te bied. Nie te groot tuin om instand te hou nie en ook n 3 slaapkamer woonstel. Lapa met ingeboude braai... Kontak my vandag!!

Listing No: P24-105601560
3 2
Suid Dorp, Potchefstroom
R 1 100 000

Theo Eiendomme Potchefstroom is proud to associate with this well looked after property across the road from Potchefstroom Primary School. There is a rental income of R2500 as well. Rock steady house and offers domestic living as well. Double garage and 4 carports. Come and have a look! Contact Theo Eiendomme Potchefstroom for more information.

Listing No: P24-105411006
2 2.5
Suid Dorp, Potchefstroom
R 750 000

Ruim 2 Slaapkamer huis met 2 badkamers en een motorhuis te koop naby Potch hospitaal. Baie potensiaal vir vele meer.

Listing No: P24-105601590
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 67 | Next >
More houses for sale in Potchefstroom

Areas surounding Suid Dorp