Property for sale in Tom Burke, All


Popular suburbs in Tom Burke, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 2 of 2 | Next >
14 6
Tom Burke, Tom Burke
R 11 750 000

This 705 ha game farm is situated close to the Botswana border in the Tom Burke region which is approximately 400 kilometers from Pretoria. The topography is mainly flat with sweet veld and a wide variety of trees like knob thorn, marula, baobab, leadwood, red bush willow etc.The farm has a lot of infrastructure that includes five beautiful chalets, a main lodge, lapa, bar, bush camp and various outbuildings.The chalets and lodge is very neat with high quality finishes and you don’t need to spend anymore money on the infrastructure. The lodge can be used as a hunting or tourist venue for local and international guests or just for your own pleasure.The area is very safe and not close to any rural settlements or big towns.The farm is also situated behind another farm and with its own private road.There are various natural pans on the farm and enough roads to explore the whole farm.The owner is VAT registered and the farm is being sold as a going concern. IMPROVEMENTS - Main thatch lodge with a large entertainment area lounge, dining room and beautiful kitchen.The lodge also has an adjacent bedroom with en suite bathroom that can sleep 8 people and a spacious loft with wooden deck overlooking the braai area. - Five one bedroom thatch chalets that can sleep 4 people each plus modern bathroom and outside shower with aircons in every chalet. - Boma and braai area with bar and pool plus outside toilets for men and women - Laundry with three washing machines and walk in cold room or fridge - Office and butchery with large cold room and slaughter place - Large enclosed shed for tools or implements - Hunting bush camp with lapa, outside toilets and shower plus wooden deck and braai area - Workers houses with 8 bedrooms escom power and water plus bathrooms - Three eskom equipped boreholes and one borehole has a Lister engine that delivers 3 000 gal/h - Breeding camp of 20 ha electrified WILDLIFE & VEGETATION The following game is included and estimated numbers are shown: - 100 Impala - 40 Gemsbok - 35 Blue Wildebeest - 30 Waterbuck - 20 Kudu - 20 Eland - 15 Giraffe - 6 Blesbok - 4 Zebra Various free roaming game can be frequently spotted including Baboon, Brown hyena, Bushbuck, Bushpig, Common Duiker, Leopard, Steenbok and Warthog , etc. Tree life is absolutely stunning with some of the following trees: Baobab (Kremetart), Brandy Bush (Rosyntjiebos), Camel thorn (Kameeldoring), Knob Thorn (Knoppiesdoring), Leadwood (Hardekool), Marula (Maroela), Red Bushwillow (Rooibos), Shepherd's Tree (Witgat), Sickle Bush (Sekelbos), Umbrella Thorn (Haak-en-Steek) and Velvet Corkwood (Fluweel-kanniedood) . LAND CLAIMS There are no land claims registered against this property nor any rural areas nearby.

Listing No: P24-105070822
5 0
Tom Burke, Tom Burke
R 3 500 000

286 ha Game farm Limpopo fully game fenced, good water, located in the Marnitz area along the N11 towards Grobler's Bridge border, sleeps 24 people, no land claim, Eskom power, loose assets included, VAT registered. 286 ha Wildplaas, goed ontwikkeld, boorgat 4200L p/uur, Eskom krag, geen grondeis, akkomodasie 24 mense en modern. Afstand vanaf Pretoria N1/Zambesi aansluiting, 340 km waarvan 1 km grondpad. Los goed ingesluit, lees asb die volledige beskrywing tot heel onder. Ten volle wildwerend omhein. WATER: BOORGAT 1: Voorsien akkomoadsie/lodge, chalets en jagtershuis, voldoende water om mooi alle geboue te voorsien. BOORGAT 2: Voorsien tuinbesproeiing reservoir 1,2 meter x 6 meter. 5 000L watertanks x2 Rubber reservoir 1,2mx 18m voorsien 10x besproeiingspunte maar word nie op die oomblik gebruik. WILDGETALLE: Elande 15 Koedoes 5 Gemsbokke 6 Rooihartbeeste 9 Waterbokke 12 Blouwildebeeste 12 Rooibokke 40 Vorm van die grond: Reghoek. Grond tipe; rooi leem Boomspesies: Maroela, rooibos, acacia Weiding: Soetveld Selfoonontvangs: Ja, MTN/Vodafone 3G. Is dit 'n binneplaas ? Nee Grens die grond aan 'n teerpad ? Nee. Enige buurman met reg-van-weg ? Nee Enige servituut of gebruiksreg ? Nee Ry daar enige buurman deur die grond ? Nee. Wie is die bure ? Welbekende permanente wildboere, permanente inwoners. Waar woon die verkoper ? Gauteng, Pretoria. Hoe lang is die grond al in die mark ? 02/2016. Waarom verkoop ? Gesondheid laat die verkoper nie meer toe om so ver te reis. Topografie: Helemaal plat, geen topografiese kliprandjies. Geen klip, geen berg, geen rotsplate. Geen besproeiing. Geen kans op besproeiing, koper doen self ondersoek. Geen fontein. Geen permanente oop water soos standhoudende rivier. Geen termes beskikbaar, geen afbetaal. Geen binnedraad, helemaal oop. Geen huur met opsie om te koop. Geen ruiltransaksies hoegenaamd. Geen weiding te huur. Geen teken van bosindringing. Geen weiding te huur, moet dus nie vra. Geen graftes. Is die prys onderhandelbaar ? Nee, moet dus ook nie vra. Voorkeur aan kontant kopers. Veiligheidsituasie ? Lae risiko. Hoe word die grond besit ? Regsentiteit. BTW Status ? Geregistreerd. Afstand vanaf enige groot rivier, Mogolrivier 45 km in reguit lyn. Afstand vanaf enige groot dorp, Ellisras 110 km, Potgietersrus 154 km. Afstand vanaf stamgrond, informele nedersetting ? 45 km. Hoeveel km grondpad ? 1 km. Is die grond aangrensend 'n teerpad ? Nee. Enige positiewe bure ? Ja, vwildboerdery in die omgewing. Wie woon op die terrein ? Geen permanente inwoners, slegs arbeiders. Hoeveel hekke moet mens oopmaak tot voor die ingang ? Geen. Geen persoon persoon met lewensreg Geen persoon met vruggebruik. Arbeiders op die grond ? Ja. Hoogte bo seespieël: 948 meter. Padnetwerk op die grond in goeie toestand. Enige mynbedrywigehede ? Geen, Grootegeluk 90 km in reguit lyn. Gemiddelde neerslag: 380-420 mm per jaar. Somer temp 43 Celsius, min 25 Celsius. Wildomheining in goeie toestand. Veiligheid ? Lae risiko, geen probleme, bevestig asb met loakel boervereniging en GPF. Slaapplek vir 24 mense. LOS GOED INGESLUIT: Sitkamer: Sleeper meubels TV Gordyne Eetkamer: 2 Sleepertafels & 24 stoele Sleeper buffet 2 Sleeper opdientafels Koffiestasie Kroeg: Sleeper kroegtoonbank 6 Kroegstoeltjies Industriële Yskas Verskeidenheid glase Studeerkamer: Studeertafel Boekrak Sleeper boograk Gordyne Slaapkamers (2) Sleeper beddens Sleeper spieëlkassies 1 Stel linne & handdoeke Gordyne Kombuis: Industriële yskas Elektriese stoof Boks vrieskas Skottelgoedwasser Mikrogolfoond Breekgoed, messe & vurke (30 gaste) Spens: Rakke Stoorkamer: Rakke Waskamer: Wasmasjien Tuimeldroër Instap kluis Slaapplek vir 24 mense. CHALETS: Sleeper meubels Gordyne Klein koffiestasie Geen lugverkoeling in chalets. LAPA: Mans/Dames ablusie. Sleeper tafel 3 Kroegstoele JAGKOMBUIS: Sleeper tafel Sleeper kaste Industriële yskas Vrieskas Bordegoed & eetgerei (12 persone) Gasbrander & gasbottel 12 Plastiese stoele Twee ensuite slaapkamers, gemeubileerd. SLAGHUIS: Karkassaag Elektriese hysapparaat Vleissaag Meule Worsstopper 2 Staal tafels VOERTUIG STOOR: Helfte van muurrakke AC Drive – nuwe boorgat BUITE AFDAKKE: Trekker Implemente GROOT PLANTPOTTE: 2 Potte by buitehek In geval van enige dispuut, verwys na die kontrak. Daar is ‘n groot verskeidenheid items wat handig is op die plaas wat nie genoem is, ook ingesluit Wild los goed word ingesluit by die prys en kan verskil agv jagseisoen, aanteling en is 'n beraming van getalle. Los goed soos trekkers en implimente ? Soos gespesifiseerd deur die verkoper. Indien daar enige los goed ter sprake is kan die verkoper indien nodig die losgoed kom uitwys, koper sal inventaris en foto's neem. Geen "jy sê, hy sê, maar jy het gesê of die agent het gesê", geen verwyte. Onderhandel met die verkoper. Indien die verkoper nie aanwesig is sal die koper inventaris neem, foto's neem en los goed dan met die vekoper onderhandel. Los goed onderhandeling is 'n aangeleentheid tussen verkoper en koper. Koper sal aantekening maak en foto's neem van die los goedere, al is dit 'n koffietafel. Geen "Oom jy kan maar die plastiese stoel vat, ek wil hom nie hê". Met die dag van okkupasie is die stoel soek, dan is daar byna 'n boksgeveg. Ek het al gesien waar mense wou boks omdat daar 'n plastiese koffietafel of plastiese stoel verwyder is. Om koper en verkoper te beskerm kan los goed in die kontrak gespesifiseer word. "Ooooom ek vertrou jou" lei elke keer tot rusie. Dus: inventaris, foto, kontrak. Wildgetalle: Word nie gewaarborg, koper doen self jou wildtelling. Proprite aanvaar geen verantwoordelikheid vir wildgetalle. Koper, wees op jou hoede, caveat emptor. Kommissie is 'n privaat aangeleentheid tussen verkoper en agent. Koper, u aanbod sluit agentekommissie in. Kopers wat wil aansoek doen om finansiering benodig ten minste 50% van die koopsom in kontant. Okkupasie met registrasie, volgens voorwaardes in die kontrak. Onderhandel met die verkoper. Besigtiging slegs per afspraak, ten minste 24 uur voor afgespreek. Agent ry vanaf Ellisras. Kontak jou agent: Grové, ek ry vanaf Ellisras.

Listing No: P24-103641677
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 2 of 2 | Next >