Property for sale in Vanrhynsdorp, All


Popular suburbs in Vanrhynsdorp, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 19 of 19 | Next >
3 2
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 895 000

Pragtige 3slaapkamer woning 2 badkamers oopplan sit/eetkamer kombuis Groot braaikamer Enkel motorhuis en afdak. Volledige ingeboude kaste, aircons en dakwaaiers. Goed versorgde eiendom in rustige en veilige area. Groot erf 950m² heel omhein Uitstekend geprys vir vinnige verkoop.

Listing No: P24-105284365
3 1
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 795 000

My huisie in die platteland! Die huis, geleë in 'n stil woonbuurt met 'n uitsig oor die Maskamberge, bied die ideale heenkome vir mense wat die liggies van die stad wil verruil vir die geur van Karookruid in die hartjie van die Namakwaland. Die oopplankombuis wat inskakel by die eetkamer, gee 'n gevoel van ruimte. Drie slaapkamers met ingeboude kaste, sitkamer, een badkamer en aparte toilet bied ook die perfekte geleentheid vir 'n beginner of 'n eiendomsbelegger. 'n Waskamer loop uit op die agterstoep met braaivleisplek. Die voorstoep, vir die oggendkoffie en koerant, bied 'n uitsig oor die klein, goed versorgde tuintjie. Die eiendom beskik oor een motorhuis.

Listing No: P24-105212590
5 3
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 3 900 000

THE HOUSE Very large 5 bedroom house with two en-suite bathrooms and air conditioning in every room (Main Bedroom has Bay Window) - 3 bathrooms - 2 solar geysers - Dining room with air conditioner - Lounge with Bay window - Study with air conditioner - Kitchen + laundry with air conditioner - Braai room with air conditioner, pizza oven, own kitchen, bathroom - Sunroom - Large sheltered front porch - Large back porch - Oregon pine floors + window shutters outside - 4 Bedrooms have built-in cupboards OUTSIDE There is an outbuilding to the main house of 248m² with attic Additional 3 bedroom house with 2 bathrooms Additional apartment of 42m² 458m² of covered carports for vehicles Small storage (20m²) OTHER Total land size: 15 552m² 5 Garages for 7 vehicles 4 existing boreholes Computerised irrigation system for the entire garden 3 x reservoirs (one which is in use) 5000L water tank 2 x town roads lead to the property, each with its own vehicle entrance Plot is completely fenced Established garden with 52 olive trees There are no walk troughs Saltwater fibreglass pool Contact us now to arrange a viewing!

Listing No: P24-104947495
3 1
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 920 000

Pragtige 3 slaapkamer woning met uitstekende ligging. Groot vibracrete omheinde erf 3 Slaapkamers Badkamer met bad en stort Sitkamer Kombuis Waskamer Enkel motorhuis met aparte afdak Volledige ingeboude kaste Diefwering Veiligheidshekke Lugversorger Dakwaaier Naby skool in rustige en veilige area

Listing No: P24-104880853
8 7
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 1 100 000

This Beautiful Golden Oldie is For Sale in Vanrhynsdorp -Western Cape. This well kept Golden Oldie used to be a Guest House until recenly. It does have business zoning. So if you are thinking of starting your own business, this is your opportunity. It is situated near all the surrounding businesses and on the main route to Johanesburg and Cape Town. From the welcoming "stoep" in the front you can see the Maskamberg. The house consist of 8 Bedrooms, 8 bathrooms, 1 study that can also be used as a bedroom. 2 kitchens, 2 lounges,1 dining room and 1 laundry room. All the rooms open up on the front stoep or at the back stoep by the beautiful court yard. All the ceilings are stil the old wooden ones. The seller will leave some of the pre select furnitures if the new owner do want them.

Listing No: P24-104926706
3 1
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 795 000

Netjiese 3 slpk woning in veilige en rustige area, naby skool geleë. 3 Slaapkamers met volledige ingeboude kaste Badkamer met bad en stort Aparte toilet en wasbak Sitkamer Eetkamer / Kombuis Waskamer Geboude Buitebraai Groot erf van amper 1000 vierkante meter met besproeiing stelsel Enkel motorhuis Die perfekte huis vir iemand wat opsoek is na `n eiendom net reg vir intrek, niks nodig om te spandeer. Dit alles teen `n fantastiese prys wat jou sak sal pas... Ek wag jou oproep... Laat ek jou gaan wys waar jou droomhuis is

Listing No: P24-104079193
4 4
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 1 300 000

4 Slaapkamers 4 Badkamers Aparte Gaste-toilet en wasbak Groot kombuis met Oregan Pine ingeboude kaste Waskamer Kantoor Sitkamer Braaikamer TV Kamer Buitetoilet met wasbak Dubbel skadunet afdak Stoorkamer Vibracrete omhein met elektriese (remote) hek Volledige ingeboude kaste (behalwe in een slpk) regdeur die huis Chandelier-ligte Airconditioners Muur-heaters Son Geyser Rustige en veilige area, naby ouetehuis en skool Groot gesins-huis met ruim vertrekke, reg vir intrek!!

Listing No: P24-104013071
3 2
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 1 100 000

Hierdie pragtige huis met sy ongelooflike groot erf van amper 3000 vierkante meter het `n 120m boorgat wat ongeveer 100 000L water per uur kan lewer!!! Geleë in `n baie veilig en rustige deel van die dorp, heel omhein met `n goed versorgde tuin. 3 Slaapkamers 2 Badkamers Sitkamer Eetkamer Waskamer Kantoor Kombuis Dubbel Motorhuis 4 Aircons 2 dakwaaiers, ingeboude kaste en besproeiing stelsel

Listing No: P24-104034715
4 3
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 1 550 000

4 Slaapkamer,3 badkamers,groot leefarea met eetkamer,Groot kombuis,Braai kamer met kaggel, Ruim 1 slaapkamer woonstel wat uitverhuur kan word vir ekstra inkomste.Groot dbl mothuis(Tandem) met 'n onderdak pakeer area vir nog 2 voertuie.

Listing No: P24-104886823
0 0
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 190 000

Erf geleë in Uitsigstraat, perfekte ligging

Listing No: P24-104899427
0 0
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 180 000

Spacious 977m² plot up for grabs in Van Rhynsdorp! Just waiting for you! Come and build your FOREVER home! Away from the busy city life! LOVELY MOUNTAIN VIEWS! Phone me TODAY still!

Listing No: P24-104838802
0 0
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 165 000

Pragtige hoek-erf met uitstekende ligging

Listing No: P24-104488965
2 2
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 341 000

Hierdie 2slaapkamer woonstel het alles wat jy nodig het om hier in die mooi klein dorpie te kom woon weg van die geraas en gewoel van die alledagse lewe die eienaar het die 2 woonstelle gekoop namelik no 19 en 20 en dit omskep in 'n lieflike groot woonstel met alles wat jy nodig het. Bel my vandag nog om meer oor die plekkie uit te vind. Goeie belleging om uit te verhuur.

Listing No: P24-104444283
6 3
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 924 000

This 5/6 bedroom home has everthing one needs. From a swimming pool to a big grage for 5 to 6 cars. This house can easily be converted to a guest house. When u walk into this home u walk in to a big family lounge with lot of space for entertaining family and friends with a large dining room and open plan kitchen that go to the backyard of the house where one can braai and have a lovely swim in the swimming pool!Feel free to contact me for more information or pictures of on this familiy home.Hope to here from u soon!!!!

Listing No: P24-103567870
0 0
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 170 000

Erf Waalstraat Vanrhynsdorp R170 000 Groot erf uitstekend geleë Vibracrete agter

Listing No: P24-103675071
0 0
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 189 000

Beste ligging om jou perfekte huis te bou - Uitsigstrat Vanrhynsdorp - Die straat se naam sê alles, die allermooiste uitsig op Maskamberg

Listing No: P24-103577848
0 0
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 120 000

Omheinde erf in Kerkstraat, naby Korrektiewe Dienste. Uitstekende Prys!!!

Listing No: P24-103547837
0 0
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 150 000

Vanrhynsdorp - Aalwynstraat Groot erf, heel omhein. Bestye Prys!!

Listing No: P24-102611356
0 0
Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp
R 160 000

Uitstekende ligging. Perfek vir jou droomhuis!!

Listing No: P24-102586372
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 19 of 19 | Next >