Property for sale in Vanwyksvlei, All


Popular suburbs in Vanwyksvlei, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 3 of 3 | Next >
3 0
Vanwyksvlei, Vanwyksvlei
R 2 900 000

Van Wyksvlei Goed versorgte plaas - 1370 ha plaas Water: Boorgate met windpompe: 5 pompe almal goeie toestand Damme: 3 Gronddamme Kampe: 5 goed bedraad Huis: 3 slaapkamer, eetkamer, woonkamer, kombuis, opwas, spens, toilet, badkamer, stoepe Ander: Kleihuis met kleistoor, bokhok, luserntuin Skaapkrale: 1 klipkraal en 1 draadkraal

Listing No: P24-105230701
0 0
Vanwyksvlei, Vanwyksvlei
R 15 500 000

The property is 11 704 ha and with vegetation is in good condition and the farm is an activelly managed stock farm. Improvements include 4 bedroom house ( no electricity ) 9 windmills 1 sonpump Vanwyksvlei district 25 camps all with watering points

Listing No: P24-104777586
3 2
Vanwyksvlei, Vanwyksvlei
R 2 900 000

Die veeplaas is 1370.92 ha groot. Dit is 'n goeie veeplaas met 5 groot weidingskampe en die kampe word van water voorsien. 5 Windpompe in 'n goeie toestand. 3 Gronddamme en 4 sementdamme. Die drade is in 'n goeie toestand. Die woonhuis bestaan uit 3 slaapkamers, kombuis, opwas, spens, sitkamer, eetkamer, badkamer, toilet, buitekamer en 2 stoepe. 1 tipe klei stoor, 1 klei huis. Klipkraal, draadkraan en bokhokke kom voor. Drakrag: 1/5 tot 1/7 KVE . Geen eskomkrag slegs 12V in die huis. Prys sluit BTW uit.

Listing No: P24-105181892
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 3 of 3 | Next >