Property for sale in Ventersdorp, All


Popular suburbs in Ventersdorp, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 120 | Next >
3 2
Ventersdorp, Ventersdorp
R 5 775 000

Description: Irrigation farm and Piggery. Suitable for the cultivation of Pecan nuts. 10ha Registered water rights. 150 Sow unit, sows included. Very neat house and amenities. Do not miss this great opportunity. Beskrywing: Besproeiings en varkplaas. Geskik vir die verbouing van Pekanneute. 10ha Ingelyste besproeiingsregte. 150 Sogeenheid met sôe ingesluit. Baie netjiese woonhuis en geriewe. ‘n Plek soos die kom selde in die mark.

Listing No: P24-105804140
2 1
Ventersdorp, Ventersdorp
R 540 000

Web Ref. #NWR55389 : A very neat 2 Bedroom townhouse in Ventersdorp. Beautiful kitchen. Well maintained Property, neat garden. Ideal for the young couple or elderly people. Call Yolanda today to make an appointment view the Propery..

Listing No: P24-105812604
3 2
Ventersdorp, Ventersdorp
R 4 950 000

Prys is R 4 950 000. 157 Hektaar plaas. Ten volle nuut omhein en in kampe met water vir diere gedeel oor die laaste 4 jaar. Plaas vir skaap of bees boerdery / plant. - Baie Luukse 3 slaapkamer woonhuis met swembad en hout deck. Het ook 2 badkamers, plaas kombuis, eetkamer en TV kamer. Die huis het "trellidoors" en hout blinders voor alle vensters en deure. - Gerekenaariseerde besproeiing van grasperk en ontwerpde tuin rondom woonstel en woonhuis. 2.4 meter "Free standing" elektriese heining rondom wonings , motorhuise en krale wat met alarm stelsel gekoppel is. - 1 slaapkamer woonstel met alle meubels en elektriese toerusting soos wasmasjien, TV, Frieskas ens wat tans in hom staan. - Baie groot ou huis sonder krag (eintlik 2 huise aan mekaar) - 3 groot motorhuise - 1 Klip huis/stoor (vol draad, pale, droppers en klomp ander goed....ek los alles daar binne vir die koper) - Sink stoor naby woonstel toegerus met staal werkstafel, rakke en staal kaste menigde tools, grawe, rusgsak-spuite, water pype, fittings, sinkplate ens ens ens (ek los alles daarin vir die koper) - 3 nuwe baie netjiese werkers huise (baksteen huise met krag en water) - 4 baie Groot skaap krale en lamhokke - 2.2 Mazda petrol bakkie (2001 model) - 100cc Big Boy Pitbike - 400cc Kawasaki 4 wheeler - Petrol brush cutter, grassnyer, ketting saag, 2 punt melk masjien, petrol 5.5kw generator, grinder, boor en saag. Ford diesel enjin waarmee ons water gepomp het. Welding Machine, Pomp waamee ons die skape se dip aanwend. - 3 boorgate tenvolle toegerus - + - 3.8 hektaar lande rondom opstal wat onder besproeing is, geplant met 5 in 1 meerjare voergewas geplant is vir skape (wisselweiding doeleinde) - 30 tot 40 hektaar droee lande (ongeploeg vir n paar jaar) - 23 Honde hokke met riool stelsel (Baie netjies en gebou om te hou) - Baba Kamer vir honde, ten volle toegerus. - Ford 5000 Trekker - Implemente - Kunsmis strooier, Vuurvegter, 2 Skaar Ploeg, Dis, Skoffel, Bossiekapper, Hammermeul, "Gooseneck" - 12 Boston terriers (plus minus n jaar en n half oud en reg om te begin teel - 8 Tewe en 4 Reuns - Top bloedlyne - 3 Beagles - 1 Reun en 2 Tewe ( jaar en n half oud en reg om te begin teel ) KUSA honde - Kommersiele Dormer Skape - Top Kwaliteit vanuit stoet gekoop en geteel. Geslootde kudde vir 6 jaar. - 128 Teel ooie, 28 Ramme, 1 Stoet Ram, 23 Jong Skape (gemende geslag), 35 lammers - 8 Blesbokke - 6 Groot blompotte met plante buite - 150 Tef Bale - tans besig om van dit te gebruik - 2.2kw Waterpomp (het laas jaar gebruik om uit voor in bos water te pomp) + 240 meter krag kabel vir die pomp wat konnekteer by die kragpunt by die pad. - Sement dam - 3 Poot met Block & Tackle - 2 Water Tanks in veld. ( 1 by n boorgat ) - Alle voer en hondekos wat op die plaas is die dag as ek gaan bly op plaas vir koper se gebruik

Listing No: P24-105781259
3 2
Ventersdorp, Ventersdorp
POA

Three bedroom house on 7 hectare plot with small cafe witch is also paypoint for SASA and canal water with borehole

Listing No: P24-105784888
5 3
Ventersdorp, Ventersdorp
R 7 640 000

This stunning 282ha farm is situated between Ventersdorp and Klerksdorp. It consists out of a few portions but very practical indeed. 25ha is under irrigation with water right. There is a canal supplying water to the farm out of the Rietspruit water scheme. A ground dam that serves as another source of supply for some more water for irrigation. 7 boreholes are scattered all over the farm of which 4 are equipped. Further more there is a total of 170ha arable land with mainly Hutton soil. There are 3 concrete dams on the property with water supply. The main dwelling is a 5 bedroom house with 3 bathrooms, kitchen, lounge and dining room. There are 5 barns, 4 sheds, a feedlot for 2000 cattle plus the cattle handling facility and a feedlot for 500 sheep. All the above cover an area of 4,5ha and has electric fencing all around. Do not delay... make an appointment to view this sought after property soon. Agrisell has been in existence for 19 years. Our head office is situated in Stellenbosch, Western Cape. This property is being marketed by Jaco Brits, who is from Potchefstroom, North West.

Listing No: P24-105725774
4 2
Ventersdorp, Ventersdorp
R 2 680 000

This property is situated next to the Rietspruitdam resort road, 3.2 km from Ventersdorp town. It offers a very spacious house and also a beautiful one bed room flat. A lovely swimming pool, Very well secured sheep shed and handling facilities. Very big workshop and spacious storage rooms. Plenty of irrigation water, 6 hectares listed under the Schoonspruit irrigation scheme. Contact me for more detail, or to arrange for a viewing.

Listing No: P24-102164013
3 2
Ventersdorp, Ventersdorp
R 4 950 000

n Baie netjiese versorgde 157 Hektaar plaas te koop, op die grens tussen Noord Wes en Gauteng. So n uur se ry vanaf Johannesburg. Ten volle nuut omhein en in kampe verdeel met genoeg water vir diere. Alles is oor die laaste 4 jaar gedoen. Plaas vir idiaal vir skaap of bees boerdery / plant, en ingerig vir n honde boerdery. Daar is n baie Luukse 3 slaapkamer woonhuis met swembad en hout deck. Dit het ook 2 badkamers, groot plaas kombuis, eetkamer en TV kamer. Gerekenaariseerde besproeiing van grasperk en ontwerpde tuin rondom woonstel en woonhuis. 2.4 meter "Free standing" elektriese heining rondom wonings , motorhuise en krale wat met alarm stelsel gekoppel is. Die huis het "trellidoors" en hout blinders voor alle vensters en deure. Daar is ook n 1 slaapkamer woonstel met alle meubels en elektriese toerusting soos wasmasjien, TV, Frieskas ens wat tans in hom staan. Dan is daar ook die volgende: - Baie groot ou huis sonder krag (eintlik 2 huise aan mekaar) - 3 groot motorhuise - 1 Klip huis/stoor (vol draad, pale, droppers en klomp ander goed....ek los alles daar binne vir die koper) - Sink stoor naby woonstel toegerus met staal werkstafel, rakke en staal kaste menigde tools, grawe, rusgsak-spuite, water pype, fittings, sinkplate ens ens ens (ek los alles daarin vir die koper) - 3 nuwe baie netjiese werkers huise (baksteen huise met krag en water) - 4 baie Groot skaap krale en lamhokke - 2.2 Mazda petrol bakkie (2001 model) - 100cc Big Boy Pitbike - 400cc Kawasaki 4 wheeler - Petrol brush cutter, grassnyer, ketting saag, 2 punt melk masjien, petrol 5.5kw generator, grinder, boor en saag. Ford diesel enjin waarmee ons water gepomp het. Welding Machine, Pomp waamee ons die skape se dip aanwend. - 3 boorgate tenvolle toegerus - + - 3.8 hektaar lande rondom opstal wat onder besproeing is, geplant met 5 in 1 meerjare voergewas geplant is vir skape (wisselweiding doeleinde) - 30 tot 40 hektaar droee lande (ongeploeg vir n paar jaar) - 23 Honde hokke met riool stelsel (Baie netjies en gebou om te hou) - Baba Kamer vir honde, ten volle toegerus. - 12 Boston terriers (plus minus n jaar en n half oud en reg om te begin teel - 8 Tewe en 4 Reuns - Top bloedlyne - 3 Beagles - 1 Reun en 2 Tewe ( jaar en n half oud en reg om te begin teel ) KUSA honde - Kommersiele Dormer Skape - Top Kwaliteit vanuit stoet gekoop en geteel. Geslootde kudde vir 6 jaar. - 128 Teel ooie, 28 Ramme, 1 Stoet Ram, 23 Jong Skape (gemende geslag), 35 lammers - 8 Blesbokke - 6 Groot blompotte met plante buite - 150 Tef Bale - tans besig om van dit te gebruik - 2.2kw Waterpomp (het laas jaar gebruik om uit voor in bos water te pomp) + 240 meter krag kabel vir die pomp wat konnekteer by die kragpunt by die pad. - Sement dam - 3 Poot met Block & Tackle - 2 Water Tanks in veld. ( 1 by n boorgat ) - Alle voer en hondekos wat op die plaas is die dag as ek gaan bly op plaas vir koper se gebruik. - Ford 5000 Trekker - Implemente - Kunsmis strooier, Vuurvegter, 2 Skaar Ploeg, Dis, Skoffel, Bossiekapper, Hammermeul, "Gooseneck". Die plaas word verkoop as n "going concern", so jy kan net intrek en begin boer!

Listing No: P24-105780542
0 0
Ventersdorp, Ventersdorp
R 3 600 000

900 SQM COMMERCIAL SPACE WITH PRIME LOCATION DON'T MISS OUT ON THIS OPPORTUNITY Business development opportunity with a total of 8 shops and potential tenants. Parking lot planned for as well Off a main road and intersection for easy access Plenty of opportunities

Listing No: P24-105591813
0 0
Ventersdorp, Ventersdorp
R 5 500 000

Web Ref NWR24528: Excellent business just outside Ventersdorp on 23 Ha of indigenous land. Fabulous lodge plus four small Chalets and one big Chalets. Restaurant , swimming pool and pool tables. Road side stall on Klerksdorp Road. Call your agent now to get more information.

Listing No: P24-105752095
4 2
Ventersdorp, Ventersdorp
R 8 500 000

Web Ref #NWR33386: This amazing cattle farm has everything you may need to get your own farm on the go. Call your Agent now to know more.

Listing No: P24-102105899
3 2
Ventersdorp, Ventersdorp
R 5 800 000

We are priviledged to introduce this farm to the market. The farm is a mere 7 km from town, and it's location is perfect if you want to stay on the farm but prefer to be close to town. There is a neat 3 bedroom.2 bathroom house with a modern kitchen and a huge living/entertainment area. The farm is 139 ha with 9.99 ha listed water. There is 30 ha dry land, 10,72 ha planted grazing, 21,5 ha natural grazing, 30 ha bush camp. There is also 19 ha under irrigation( 3 tower ) and 10,75 ha under irrigation pipe. Apart from the listed water, there is also a strong borehole which serves the house and piggery. a Store of 450 sqm, and a further afdak of the same size. The main activity currently is pig sties for 150 pigs with 32 single houses and 30 labour crates. Also a ground dam and a camp for free roaming. ( Pigs are not grown on the farm currently). The farm offers huge potential for growth and is certainly well priced.Advertised price do not include Vat as it is anticipated that a zero vat rate would be applicable. These properties are not often in the market,and prospective buyers should react without delay.

Listing No: P24-105681777
0 0
Ventersdorp, Ventersdorp
POA

This beautiful farm has 317ha irrigation, 21 pivot points with pumping stations, 528ha grazing, 238ha dry lands & 1400ha game camp with lodge. Borehole water is registered. There are 2 ground dams & 12 boreholes with pumps. Beautiful house & apartment with lapa, pool and many outbuildings. Hunting camp with 3 chalets (sleeps 12) with 11 shelters. Waterholes. Eskom power and 1 diesel engine. 11 Laborers houses with electricity and 2 single rooms with power. 10 Cattle handling facilities with springdip. Route: 80km from Krugersdorp, 60km from Rustenburg, 80km from Potchefstroom

Listing No: P24-105692747
3 2
Ventersdorp, Ventersdorp
R 2 500 000

Web Ref.#NWR54468 : Beautiful 3 Bedroom house with Guest house Guest house - 10 rooms each with own bathroom. Office and Venue for functions and or conferences for up to 50 people with dining room. Braai area with lovely trees and outside toilets. 9 of the 10 bedrooms are fully furnished (Included in selling price) Borehole and Pre-paid electricity. Electric motor gates Lots of potential. Registered business rights.

Listing No: P24-105610323
3 2.5
Ventersdorp, Ventersdorp
R 375 000

GET TWO AND ONLY PAY FOR ONE!!!! Excellent value for money with this offer: Spacious three bedroom house for the large family. Offering 3 bedrooms and plenty living space. and a special kitchen for mum. Enough build in cupboards through the house. Plenty outbuildings which includes a one bedroom granny flat, servants room, store room garage, carports etc etc.....The erf is also super large with beautiful trees and fruit trees. This house can be turned into a home with a paint brush. Come and buy your home!

Listing No: P24-105612267
4 2
Ventersdorp, Ventersdorp
R 2 959 600

Description: A lifestyle farm with sufficient water, from fountains. Peaceful quiet area. 100 Pecan nut trees. Lucerne under irrigation. Ideal for cattle feeding kraal. Beskrywing: ‘n Leefstylplaas met baie sterk water, pomp uit fonteine. Rustige en stil omgewing. 100 Gevestigde Pekanneutbome. Lusern onder besproeiing. Ideaal vir bees voerkraal.

Listing No: P24-105477600
4 2
Ventersdorp, Ventersdorp
R 710 000

We have for sale this spacious four bedroom home in a good area in Ventersdorp. The home is built on a very large stand offering the potential of further buildings or even sub dividing the erf. The house also offers a large entertainment room. The one garage is supplemented with a carport for three vehicles. The house is situated close to both primary and secondary schools. Contact me for more info or to arrange a viewing.

Listing No: P24-105178980
3 2
Ventersdorp, Ventersdorp
R 940 000

Netjiese 3 slaapkamer huis, reg gelee, toegrus met Alarm Stelsel met reaksie eenheid. Boorgat wat jou tuin in 'n sprokies wereld kan omskep. 'n Bonus is 'n 1 slaapkamer woonstel.

Listing No: P24-105722182
0 0
Ventersdorp, Ventersdorp
R 6 300 000

Description: Irrigation farm in the Rietspruit dam irrigation scheme. 63ha Irrigation, 2 circles. Beskrywing: Besproeiingsplaas in die Rietspruitdam besproeiingskema. 63ha Besproeiing, 2 sirkels.

Listing No: P24-105599181
0 0
Ventersdorp, Ventersdorp
R 275 000

2 Stands available in Cheyne Street with approved building plans. The total size of the two stands are 1095 sqm. They are for sale seperately - one of 566 sqm and the other one 529 sqm. R275 000 per stand or grab the opportunity and buy both for R550 000. Give me a call today!

Listing No: P24-105612322
2 1
Ventersdorp, Ventersdorp
R 690 000

This is the perfect extra income property. The main house has two bedrooms, one bathroom, three living spaces, and kitchen with a scullery and a laundry. There is a well maintained spacious garden, and under cover parking for three cars. One flat has one bedroom with bathroom, living area and kitchenette. The other flat only has a bedroom and a bathroom. The property is close to the hospital, school, churches and shopping centres.

Listing No: P24-105144650
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 120 | Next >