Property for sale in Verkeerdevlei, All


Popular suburbs in Verkeerdevlei, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 7 of 7 | Next >
0 0
Verkeerdevlei, Verkeerdevlei
R 85 000

Do not miss this opportunity of a lifetime to purchase a vacant stand at this discounted price. Located in Verkeerdevlei on finds this 1000m2 stand which one can build your dream house on in this quiet town in the Free-State. Phone now before it is too late.

Listing No: P24-105036838
3 1
Verkeerdevlei, Verkeerdevlei
R 1 990 000

Pragtige weidingsplaas naby verkeerdevlei na winburg kant 220.2931ha • Sterk water • Lieflike spruit deur plaas • 2 x Windpompe • 1 x Gronddam • 1 x Groot sement dam • Puik roogras weiding • Ou woonhuis met melkstal en kraal R 1.990 000

Listing No: P24-104806463
5 2
Verkeerdevlei, Verkeerdevlei
R 10 500 000

Verkeerdevlei – Bloemfontein Weiding, Bees en skaap plaas Groot - 1250ha • 1225ha Rooigras weiding • Drakrag – 1/6 GVE • 25ha voerlande • Jaarlikse reënval ± 550mm • 9 x Boorgate ( 7 x Windpompe – 1 x Dompelpomp + 1 x Lister • 10 x Sement damme • 4 x Gronddamme • 2 x Wonings • ( Woning 1) 5 x Slaapkamer, 2 x Badkamer, sitkamer, eetkamer, Tv kamer, studeer kamer en opwas • ( Woning 2) 4 x Slaapkamer, 2 x Badkamer, sitkamer, eetkamer, kombuis • 1 x Skeerstoor vir skape • 1 x Groot stoor toegebou • 1 x Kleiner stoor • 7 x Werkershuise • 10 x Kampe almal met water • 1.2 m omhein ( ¾ van heining is oorgedoen) • Eskom krag R 10,500 000.00

Listing No: P24-104138715
0 0
Verkeerdevlei, Verkeerdevlei
R 50 000

Vacant stand for sale - Verkeerdevlei Situated halfway between Excelsior and Brandfort in the Free State 1487 sqr meters

Listing No: P24-105024767
2 1
Verkeerdevlei, Verkeerdevlei
R 9 000 000

Situated only a couple of minutes out of town is this outstanding property. With all the extras you need for a successful game farm. Accommodation for hunting guests, all new built and ready to use. This is a definite must see! BTW included in purchase price.

Listing No: P24-104380553
5 4
Verkeerdevlei, Verkeerdevlei
R 44 075 000

Verkeerdevlei Weiding – Saai ( BY HIERDIE KOOP INGESLUIT LYS VAN GOEDERE ONDER AAN BESKRYWING) • 2243ha • Drakrag - 1/6 GVE • 603ha lande ( gedeelte sand tipe en potklei) • Besproeiing – 4ha draglines • Jaarlikse reënval – 550mm • 26 x Boorgate ( 25 Ontwikkel) • Ster water • 3 x Dompel pompe • 13 x Sement damme • 1 x Gronddam • 1 x Netjiese 5 Slaapkamer wonings – 4 x badkamers, sitkamer, Tv kamer, Eetkamer en opwas • 9 x Skure • 6 x Buite geboue • 4 x Werkershuise met krag • 48 x Kampe met water • 1.2m omhein • Eskom krag INGESLUIT BY KOOP 97 Aco 160 - 200kw. Enjin en ratkas 1000h gewerk 97 Agrico 4+200 - 200kw. Difs 400h gewerk 88 Fiat 140 -90DT 82 Fiat 980 DT 88 Fiat 80-66 DT nuwe bande 90 Fiat 80-66 DT Deutz 4.50 4 x 4 Deutz 4.30 4 x 4 Fiat 780 Fiat 650 Massey Ferguson 135 Massey Ferguson 35 Ford 5000 met laaigraaf VOERTUIE 08 Hilux 3L D4D - 100 000km 08 Mazda BT50 3L - 230 000km 02 Colt Clubcab 2.8td 4 x 4 - 220 000km 03 Colt Clubcab 2.8 td 4 x 4 - 200 000km 81 Hino KB - 285 000km 72 Mercedes Bens 1924 STROPERS 04 Case 2366 - 5600EH, 4100RH 14 DRAGO 6 ry plukkerkop 600Ha gestroop 84 Ckaas Dinubatir 96 met 3 tafels 69 John Deere 630 met koring en sonneblom toestel 66 Slattery Parte PLANTERS 2 x John Deere 1750 6 ry planters met spuite en monitors en alle vingers 2 x Soimaster 9 ry koring planters Vetsak BP12 Koring planter 2 x Massey Ferguson planters 6 ry koring planter Plantjies planter 2 ry (kool) Tef Saaier OFFSETS Agrico 8m Sunflower 7m 2 x Agrico 3.2m, 1 uitmekaar Bloemfontein ingeneurswerke offset 3.2m 2 x Eenrigtings 2 x Opert diste IMPLEMENTE John Sheerer trash fieldspan 9.8m Beitelploeg 25t Agrico tande 2 x 6 ry 0.9m rippers met kunsmis bakke Ripper 3t Vetsak Ripper 1t Vetsak Wilton 4 skaar ploeg Wilton 3 skaar ploeg Raamploeg 18"4 skaar Raamploeg 16" 3 skaar Balkploeg 16 " 3 skaar Skottel ploeg 3 skottel Agrico beitelploeg 13t Rovic Roleg 6 ry Roleg 4 lit Sleep eg Orbagh 4 tol snymasjien 4 Tol hark Melker balk, 6 ry, gebruik plater merkers Slattery damskrop 1m 3 Kapploeg trekker model Agria kapploeg 300mm en 150mm vir groente 3 punt skraper 1 Skaar sloop ploeg Krone 125 baler Claas Markant 55 draad baler New Holland 934 tou baler 2 x John Sheerer mielie skoffels Fyntand skoffel 6m 2 x Agrico 2000L onkruidspuite 16m Onkruidspuit 1000L 6m Rolo 8 m (3) met elektriese awegaar Tokman voermenger LM 36 Hammermeul Drotsky PC24 hammermeul Bees selfvoerders 13 +2 Skaap selfvoerders 3 Skaap soutbakke 4 Woltafel en pers Baalringe x 11 10t Sleepwa 6t Sleepwa 3t Sleepwa 3t Sleepwa Ou wa Tapkar 1t Karet begasie wa Bul wa dubbel as Hippo trailer Bakkie wa 1000L Dieselkar met meter 500L Dieselkar met meter 2 x Hoëdruk brandspuite Mig Sweismasjien 250A 220V Lincon trekker sweismasjien kragopwekker 3kw Oliebad sweismasjien 200A 220V Gassweis toestel met bottels, groot Bankskroewe x 2 2 x groot grinders 2 x bench grinders 2 x klein grinders Ketting saag nuut Staan boor 3 x hand bore Groot staal tafel Klein staal tafel Stel Gedore sok sleutels 19mm dryf 4 x stelle spanners 6 -32mm Spanners kleiner stelle plus boks met ou spanners en sockets Bobbejaan spanners Griespompe x 5 Karcher hoëdruk spuit met sandblaas toestel nuut 2 x Kompressors Aircon hervul toerusting Meters en vakuumpomp Pypbuig toestel Dromme met olie en pompe x 5 Filters en waaierbande Besproeiing pomp KSB 26 x dragline spuite Besproeiings goukoppel pype Pvc bespreoeiings pype 2 X 5000L water tanks 2500L water tank 2 x 1000L water tank 3 x petrol wateropmpe Telefoonpale Treinspore Hekke Ysterpale Droppers Draad Sement menger lift model Tef roller Beeskraal hekke met drukgang en laaibank Saadsiwwe x 3 Kragopwekker 3kw Hoffberg met enjin op wiele Aluminium leer 6m Domkragte, Enjin domkrag Groefsnyers Metriek en ougroef Pyp groefsnyers Galv pyp laste ens Plasteise pyp laste ens Staalstrukture vir 4 en halwe arbeiders huise kompleet Sinkplate Asbesplate 2 x ponde skale 500kg skaal Elektroniese 4t skaal Altenator 32V Kettings, Kabels, Steiers, Troffels Windpomp torings en 'n kop Veehantering toerusting, protters, brand, kalf uittrek, spuite ens Gandy gif bakke x2 Block en tackle 3t op stander Ketting katrol + Ekstra katrolle Silo damme met topseile x 3 Awegaar 9m 6m aflaai bak met motor Awegaar 3 punt BEESTE 249 Koeie besig om te kalf 219 x Voerkraal kalwers en 3 bulle 21 x Bulle 50 x Skape 30 x Blesbokke Mielies in damme 250t Tef bale Gras bale Kunsmis 156t Soja saad 6t Losgoed, skroot yster ens

Listing No: P24-103292024
2 1
Tshepong, Verkeerdevlei
R 320 000

Nice property for beginners

Listing No: P24-104759382
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 7 of 7 | Next >