Property for sale in Wepener, All


Popular suburbs in Wepener, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 4 of 4 | Next >
4 2
Wepener, Wepener
R 5 000 000

Hierdie is die ideale plaas vir 'n klein boerdery. 140 km vanaf Bloemfontein, veilige binne plaas met ‘n baie goeie woonhuis, infrastruktuur en besproeiing – water uit die Egmond skema. Hier word tans geboer met 120 Ooie en 10 beeste • 36 ha – Besproeiing - ingelys (23 ha ontwikkel waarvan 7 ha klap spuite is die res is vloedbesproeiing) • Drakrag • 36 ha - Lande • Jaarlikse reënval -550mm • 1 x Boorgat (ontwikkel – 2000 liter per uur) • 1 x Sementdam • 13 x Kampe met water • 1 x 4 Slaapkamer, 2 x badkamers, sitkamer, eetkamer, TV kamer, kombuis en opwas (390m²) • 1 x Waskamer • 1 x Vleiskamer • 1 x 600m² - stoor • 2 x Buitegeboue • 4 x Motorhuise • 4 x Werkershuise met krag en water • Eskom krag Bel my moet nie die een mis nie! R 5 000 000

Listing No: P24-106088963
3 1
Wepener, Wepener
R 5 134 500

This outstanding farm is situated in between well established farmers. It's divided into 26 camps, with water in every camp. A spruit is running through the farm. There is also 6 dams on the farm. Very good cattle handling facilities. Three bedroom house with outbuildings and stores.

Listing No: P24-105371903
4 2
Wepener, Wepener
R 12 705 882

Die plaas is 16 km van Wepener gelee en is 1628 ha groot. Daar is 29 weidingskampe en elke kamp word van water voorsien. Daar is ongeveer 30 ha Erogrostis wat voorkom. Daar is ongeveer 110 ha lande kampe en is opgedeel in 4 kampe. Leen en 'n bietjie kleigrond kom voor - ideaal vir groenvoer. 3 Sinkdamme, sementdam en 8 gronddamme. 5 Boorgate wat toegerus is van windpompe en 1 dompelpomp. 40 ha ingelyste besproeiing kom voor. 4 Slaapkamerhuis met 2 badkamers, sitkamer, eetkamer, tv kamer, studeerkamer, kombuis met spens, werkerskamer, pakkamer kom voor. Daar is ook 1 Toegeboude pakkamer (5 x 5 m ) 5 motorhuise, vleiskamer (4 x 4 m) met afdak vir karavaan ( 7 x 9 m) 1 Toegeboude staalstoor ( 25 x 18 m), 1 Oop Staalstoor ( 20 x 15 m) met Silo's in wat 150 Ton elk is. Ou Melkstal word tans gebruik as voerstoor ( 22 x 9 m) en 3 Pakkamers ( 4 x 9 m) 5 Werkershuise met krag en water. Veehanteringsgeriewe vir skaap en bees en krale kom voor. 2 Eskompunte van 50 KVA elk. Reenval per jaar is ongeveer 625 mm, Drakrag is 1 GVE op 7 ha. Besproeiing in die tuin kom voor, baie goeie gemengde veld, rante, vleie en vlaktes kom voor. Die plaas kan as 'n lopende saak gekoop word.

Listing No: P24-103674449
4 3
Wepener, Wepener
R 12 750 000

1628ha Wepener Skaap, Bees, droë lande en bespreoeiingsplaas • 1400ha veld • Drakrag 1/5 GVE • Soetgras en Suurveld teen berg • 65ha Smitsvinger en Eragrostis • 120ha droë lande • 43.5ha bespreoeiing ingelys • 6.5ha vloed besproeiing • 37ha Pivots • 259 000 • Spilpunt maak ( Valley) • 4 Toring spilpunt ( 23ha) • 3 Toring spilpunt (12ha) • Pompe 15kw 80-315 – 65 000L/H – 27.5kw 100-400 – 44 000L/H • Jaarlikse reënval ± 550mm • 6 x Boorgate ( 3 x Windpompe ) (3 x Dompelpompe) • 3 x Gronddamme • 4 x Damme • 31 x Kampe met water • 1 x Netjiese 4 Slaapkamer woning met 2 x badkamers, sitkamer, eetkamer, Tv kamer en opwas • 2 x Store waarvan 1 ( toegebou en ander met afdak met 2 x silo’s) • 4 x Werkershuise • 6 lyn beesdraad omhein • Eskom krag • Ingesluit by koop 70 x produksie koeie 50 x Skaap John Deere 4440 Trekker John Deere 3140 Trekker John Deere 5 “skaar” ploeg John Deere 3 “skaar” ploeg 5 Tand Vetsak ripper Lifa BM Tandem 120t Soilmaster 9 ry planter 4 Tol lusern hark 6 Tol sny masjien – Balleton Markant 55 - vierkant baler New Holland Stroper 1530 Clayson R 12,750 000

Listing No: P24-104903272
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 4 of 4 | Next >