Property for sale in Wesselsbron, All


Popular suburbs in Wesselsbron, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 16 of 16 | Next >
3 1
Wesselsbron, Wesselsbron
R 10 000 000

Bultfontein – Welkom Distrik Saaiplaas (± 333ha) • Baie netjiese 3 Slaapkamer woning, 1 x badkamer, sitkamer, eetkamer, kombuis en kantoor • 2 x Store • Vodacom toring ± R 25,000 inkomste per jaar • Baie sterk water • 3 x gate van ± 86 000L per uur ( ± 44 000L per uur) ( ± 36 000 L per uur) • 20ha Spilpunt • 2 x Sirkels ontwikkel • Goeie saaigrond • Prys R 10 Miljoen

Listing No: P24-105780554
4 2
Wesselsbron, Wesselsbron
POA

VEILING: Datum: 7 November 2017 Tyd: 11:00 Plek: Plaas Weenen No. 368, Wesselsbron (Sien padaanwysing onder) __________________________________________________________________________ Die plaas bestaan uit: OPSTAL • 4 Slaapkamer woonhuis • 2 Slaapkamer woonstel • Grasdak lapa • Swembad • Outomatiese tuinbesproeiing stelsel • 2 x Dubbel motorhuise • Enkel motorhuis • 4 x Buitekamers • Vleiskamer • Waskamer • 4 x Store met afdakke • Selfvoerder met krale & drukgang • 10 x Werkershuise • Skool met klein buitegebou OMHEINING • Omhein met gewone 6 lyn veeheining WATER • 6 Boorgate waarvan 5 toegerus is met dompelpompe. • 2 Damme PADAANWYSING Vanaf Wesselsbron neem die Bothaville teerpad.Draai regs by Losdoringsilo (S639). Ry ongeveer 5.2km vind plaas Weenen aan regtekant. TERMES & VOORWAARDES: AFSKRIF VAN ID ASOOK BEWYS VAN ADRES NODIG VIR REGISTRASIE! 10% Deposito met die val van die hamer. Waarborge binne 45 dae na bekragtiging. Volledige voorwaardes by Afslaer beskikbaar. Bekragtiging binne 7 kalender dae. SLEGS 4% KOPERSKOMMISSIE + BTW. Die veiling word aangebied in terme van wet 68/2008 CPA. Kontak vir C&D Thompson met enige navrae.

Listing No: P24-105718565
4 1
Wesselsbron, Wesselsbron
R 320 000

Do you want a house with a big yards of 2000 squares? Well, you have found it. This house is a family house with a lot of potential and for you to stay for a lot of years to come. In the sweet, quiet town of Nala Destrict, this house is located on the corner. It is very convenient to the shops and local school. It has everything to offer, with your vision and innovation..this house is a home to settle at. In this town you can have a piece of mind,"AN ESCAPE TOWN". You can have the pleasures of playing golf on the large grounds of Wesselsbron Golf Club. Call immediately if you have interest and you want more information of the property.

Listing No: P24-105332918
4 3
Wesselsbron, Wesselsbron
R 1 380 000

In middle-town of Wesselsbron, there is this beautiful; well kept and excellent conditioned house that had 4 bedrooms and clean and neat bathrooms. If you a business man, or you have a family willing to settle and grandchildren that visit every now and then. This house does the pleasures of holding Christmas and thanks giving gatherings for your family. Enjoy the pleasures of the small town by playing Golf time to time. Sit, relax and enjoy moment of silences. Call and find more information from us for the sale of this place.

Listing No: P24-105333410
3 2
Wesselsbron, Wesselsbron
R 1 320 000

This house offers a modern kitchen, lounge, dining room, tv room, 3 bedrooms, 2 bathrooms, double garage, build in braai, flatlet & fantastic garden with borehole

Listing No: P24-104126630
4 1
Wesselsbron, Wesselsbron
R 320 000

Do not hesitate to make an offer on this house. This is an urgent sale since the owner wants to relocate. Lovely facebrick low maintenance house.

Listing No: P24-105605415
4 1
Wesselsbron, Wesselsbron
R 700 000

4 Bedroom family home with single garage and parking for 2 vehicles. For more information contact C&D Thompson Auctioneers.

Listing No: P24-105744025
0 0
Wesselsbron, Wesselsbron
R 20 500 000

Die plaas is 18 Km vanaf Wesselsbron geleë en is 397.60 ha groot. Daar is 2 weidingskampe van ongeveer 30 ha groot en geen water kom voor in die kampe nie. Die drade is in ‘n goeie toestand. Geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is ook 3 lande kampe van ongeveer 360 ha groot en sand-leem tipe grond kom voor. ( watertafel van 1.2 – 1.5) Geen besproeiing kom voor nie. 1 Sementdam Daar is ook 2 boorgate wat toegerus is met dompelpompe. Verbeterings: Pragtige 4 slaapkamerhuis met 3 badkamers, sitkamer, eetkamer, TV-kamer, studeerkamer, kombuis met ‘n opwas area en ‘n spens. 3 Netjiese toegeboude store. Daar is ook 5 arbeidershuise met hulle eie krag en water. Geen veehanteringsgeriewe kom voor nie. Top saaiplaas wat bestaan uit 2 titelaktes. Die plase kan afsonderlik ook gekoop word. Die lande is reeds bewerk om mielies te kan plant.

Listing No: P24-102274455
5 2
Wesselsbron, Wesselsbron
R 44 000 000

1347 Ha size in total (2 portions) 700 Ha High Potential Dry Lands Grazing camps - 477Ha Pan - 137 Ha Wasteland and Homestead - 33Ha Average rainfall between 350mm and 400mm Water is obtained from 4 equipped boreholes and stored in cement or zinc dams and 1 earth dam. Water appears to be more than adequate with the necessary watering infrastructure in place. Bio resource information indicates that the average carrying capacity for this area is around 7 Ha per large stock unit without supplementary feeding. The soils consist of a combination of medium/high and high potential soils. Sandy loam soils typical of the area with the long term yields on maize of >5,5t per hectare. The farm is improved a modern dwelling, with related stores and outbuildings. The buildings are functional and contributes to the overall production of the farm. Sundry improvements consist of dams, fences, boreholes etc. Viewing by appointment only.

Listing No: P24-101841717
0 0
Wesselsbron, Wesselsbron
R 6 500 000

Die plaas is 26km vanaf Wesselsbron geleë en is 128.47 ha groot. Die plaas bestaan uit: 1 Weidingskmap met veesuiping Die drade is in ‘n goeie toestand. Geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is ook 1 landekamp van ongeveer 115 ha groot. Sand-leem tipe grond kom voor. 1 Sementdam (Watertafel van 1.2 – 1.5) Daar is ook 2 boorgate waarvan 1 toegerus is met dompelpomp. Verbeterings: Daar is ‘n pragtige 3 slaapkamerhuis met 2 badkamers, sitkamer, eetkamer, kombuis met opwas area. 1 Toegeboude store van 15x30m. 2 Arbeidershuise Geen veehanteringsgeriewe kom voor nie. Die reenval per jaar is ongeveer 450 – 500mm Eskom krag – 3 fase. Die is ‘n top saaiplaas en bestaan uit 2 titelaktes. Die plase kan gesamentlik of afsonderlik gekoop word. Die opbrengs op mielies was laas jaar 8 Ton en op sonneblom 2.5 ton. Die lande is ook reeds bewerk en mielies kan geplant word.

Listing No: P24-102274581
4 0
Wesselsbron, Wesselsbron
R 9 462 000

Plaas Grasvley No. 366 GROOT 784.3117 HEKTAAR 270 HA HOË POTENSIAAL AVALON SAAILANDE EN 150 HA WILDSKAMP BALANS OPSTAL & WEIDING Opstal • 4 Slaapkamer woonhuis • 2 Dubbel motorhuise • 2 Hangers • 2 Store • Selfvoerder • Pypkraal met laaibank • Aanloopbaan van 800m Water • 4 Boorgate waarvan 1 toegerus is met dompelpomp en 3 met windpompe • 1 Geboude dam • 2 Sinkdam • 1 Gronddam Omheining • Woonhuis en Wildskamp is omhein met elektrifiseerde heining • Plaas omhein met 6 lyn vee heining

Listing No: P24-105282043
2 0
Wesselsbron, Wesselsbron
R 10 875 600

Plaas Barlow No. 49 GROOT 411.9248 Hektaar 195 Hektaar medium potensiaal lande, 40 hektaar voerlande & balans weiding & opstal. Opstal • 2 Slaapkamer woonhuis • Sinkstoor met werkswinkel • Staalkonstruksie wat bestaan uit 'n kantoor, badkamer, slagkamer, koelkamer en dubbel motorhuis Water • 3 Boorgate waarvan 1 toegerus is met 'n dompelpomp & 2 met sement damme Omheining • Woonhuis is omhein met pallisades • Plaas omhein met 6 lyn vee heining

Listing No: P24-105281493
0 0
Wesselsbron, Wesselsbron
R 3 192 000

Gedeelte 2 van die Plaas Danielsvlei No. 269 GROOT 214.133 Hektaar Bestaan uit die volgende: Opstal: • Stoor met woonstel • Rondawel • Dubbel motorhuis • Melkstal • Werkershuis • 2 Stoorkamers Water: • 2 Boorgate waarvan 1 toegerus is met 'n dompelpomp & 1 'n sinkdam. Omheining: • Geboue is omhein met elektrifiseerde heining • Plaas omhein met 6 lyn vee heining

Listing No: P24-105281406
0 0
Wesselsbron, Wesselsbron
R 7 854 600

Plaas Middelpan Ko-Op No. 339 (Groot 1.7131 Hektaar) & Plaas Skaapplaats No. 313 (Groot 275 Hektaar) Word verkoop as 'n eenheid 63 Hektaar Hoë potensiaal saailande Gebou & Omheining Die plaas Middelpan het 'n groot stoor (45m x 15m) & albei plase is omhein met 6 lyn vee heining

Listing No: P24-105282168
0 0
Wesselsbron, Wesselsbron
POA

Hierdie is 'n geleentheid om 'n top plaas in die wesselsbron omgewing te bekom.

Listing No: P24-105691643
0 0
Wesselsbron, Wesselsbron
POA

HTA Afslaers in samewerking met BidX Auctions bied aan veiling van Wesselsbron Plaas, trekkers, implemente en Merino stoet, op Donderdag, 30 Maart 2017 om 11h00.

Listing No: P24-104934138
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 16 of 16 | Next >