Property for sale in Williston, All


Popular suburbs in Williston, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 8 of 8 | Next >
3 1
Williston, Williston
R 620 000

Baie netjiese ruim sonnige huis met plaveisel onder die skadu bome, binne braai, en lekker buite braai, groot Tandem motorhuis met plek vir Twee motors en n buite Toilet. lekker naby die Williston Mall en naby die Polisie stasie.

Listing No: P24-105465628
3 2
Williston, Williston
R 650 000

Do you want to escape the hustle and bustle, stresses of city living? Are you thinking of settling in a tranquil little Karoo town? Then this is your opportunity to become the new owner of a well maintained home, well positioned in small Karoo town of Williston in the Northern Cape, situated half way between Carnarvon and Calvinia. The property feature 3 spacious bedrooms, 2 bathrooms (main en suite), kitchen with separate scullery, study, dining room, lounge with fire place, braai room, double garage, outside toilet and store room. Spacious and private garden.

Listing No: P24-104902120
7 4
Williston, Williston
R 7 500 000

Hierdie keur stuk aarde is deur geslagte van bewaringsboere opgepas om waarlik 'n juweel in die Karoo se kroon te wees. Gevarieerde berg- en grasveld met 'n wye verskeidenheid van plantsoorte bied jou 'n plaas wat in elke seisoen voorsien. Selfs te midde van die geweldige droogte wat die distrik tans beleef, staan Benoudsfontein kop en skouers uit as pragplaas. Netjiese ruim opstal en buitegboue, goed onderhoude infrastruktuur. 10 Windpompe, 13 damme (Sementdamme), 30 Suipbakke, 2 gronddamme.

Listing No: P24-105288575
3 2
Williston, Williston
R 500 000

This beautiful cape dutch style house offers easy living, with spacious bedrooms and oversized living areas. Most rooms have roof fans. Prepaid electricity. The bird cages is an added bonus for the bird enthusiast. Do not delay, contact us to discuss this prime property.

Listing No: P24-105363806
3 1
Williston, Williston
R 790 000

This charming 3 bedroom home is situated in Williston on the edge of town overlooking the picturesque plains. It features a fireplace and an alarm system. It houses a double carport with plenty additional parking space.

Listing No: P24-105152051
2 2
Williston, Williston
R 525 000

2 slaapkamer woning met ruim sitkamer wat gemaklik inskakel met die eetkamer, 1 badkamer en kombuis. Pragtige plankvloere. Woonstel met 2 slaapkamers en badkamer of een kamer en stoorkamer. Ruim garage met genoeg spasie vir 3 voertuie of groot werksarea, mooi houtplafon. Buite kamertjies. Privaat braai area. Omheining en diefwering. ERF GROOTTE: 992vkm RATES & TAXES: R233pm Garages : 3 Rates :R233

Listing No: P24-104150279
3 2
Williston, Williston
R 649 000

Die plekkie in platteland, Williston, waaroor jy nog altyd gedroom het.... *3 slaapkamers -hoofslaapkamer met en-suite (toilet, stort en wasbak) en lugreëlaar *studeerkamer/kantoor *Badkamer- bad, wasbak en toilet *Kombuis met aparte opwasgedeelte en deel vir wasmasjien - Rayburn houtstoof -bedraad vir elektriese stoof *sitkamer met kaggel en aangrensende braaikamer *aparte eetkamer met aangrensende portaal * huis het houtvloere *teëls in badkamers, braaikamer en portaal *voorstoep met kleiteels *teëldak Buitegeboue: Dubbelmotorhuis met aangrensende buitekamers (73 vierkante meter)met sinkdak Buite toilet, met buitekamer en teeldak Gevestigde tuin met wingerprieel, grasperk en bome. Reenopvangwater lei-sisteem Visdam / afkoelpoel

Listing No: P24-104896467
0 0
Williston, Williston
R 190 000

Come and create your own dream house on this central plot in Williston. Close to all amenities. Contact us to discuss.

Listing No: P24-105364195
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 8 of 8 | Next >