Property for sale in Winburg, All


Popular suburbs in Winburg, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 41 | Next >
3 2
Winburg, Winburg
R 557 000

Relaxed lifestyle to be enjoyed in this lovely family home featured, 3 bedroom, 2 bathroom, 2 living areas and a study. Lovely kitchen with separate scullery and a covered patio. Borehole with water tank. Extras: Bachelor flat with own entrance. Alarm system and Outdoor beams. Locality - the best part of Winburg

Listing No: P24-105605210
3 2
Winburg, Winburg
R 115 000

This house needs a lot of TLC, but for the price you could renovate it into your dream home. Property consist of 3 bedrooms, 2 bath rooms, living area, uncompleted kitchen, out buildings, garage, swimming pool, bore hole and the possibility of a granny flat. Do not delay, phone me today.

Listing No: P24-105756082
0 0
Winburg, Winburg
R 52 000 000

Grootte: 4122.659ha Gedeelte 1 4 Slaapkamer Woonhuis Garage: 4 motors en slaggeriewe Buite kamers Stoor: 12 x 30m met 7m afdak Klipstoor: 6 x 30m met 5m afdak en kraal met drukgang Voerstoor: 5 x 5m 3 x 25ha Wildskamp met 2.4m heining (geelektrifiseer met jakkalsdraad) Huis en store omhein met alarmstelsel Water in alle kampe en lande 6 Sementdamme - water voorsien van 4 Windpompe en Dompelpomp gat 7 x Werkershuise met krag en water Boma vir wild en skaapvoerkraal Gedeelte 2: 4 Slaapkamer woonhuis Grasdak gastehuis met swembad Buitegeboue: 2 garages en 3 buitekamers Stoor: 9 x 18m met 9m afdakke aan altwee kante, met krag Stoor: 6 x 12m Woonhuis en store omhein en geelektrifiseer 3 Werkershuise met krag en water Water in al die lande en velde 3 Damme, watervoorsiening van Dompelpomp en 2 Windpompe Gedeelte 3: Woonhuis: 220vk meter met garage Stoor: 9 x18m met sink 2 Damme - watervoorsiening van Dompelpomp 7 Werkershuise met krag en water Gedeelte 4: Stoor: 12 x 30m 5 Damme 2 Windpompe en 2 Sonpanele Water in alle kampe en lande Beeskraal met drukgang en voerstoor Gedeelte 5: Huis 140vk meter 1 Windpomp 2 Damme met sonpaneel Gedeelte 6: 2.4m Wildsheining rondom 9 Teelkampe met water in alle kampe 3 Damme en 3 Windpompe Stoor: 6 x 18m Stoor: 6 x 10m 3 Teelkampe geelektrifiseer en jakkalsdraad

Listing No: P24-105682887
3 1
Winburg, Winburg
R 345 000

3 bedroom house for sale in Winburg This property offers you the chance to return to a simpler time and to just enjoy some tranquil surroundings. This lovely house has 3 bedrooms and a separate living and dining room all with traditional wood flooring to give that old world touch and trigger the childhood memories of weekend visits to grandma’s house. The kitchen is a blank canvas, ready to be sculpted to your needs. There is also a porch that has been closed off and converted into an separate entertainment area or sun room. The backyard is spacious and leaves room for your gardening skills to run wild and to get your green thumbs working again. A single lock-up garage is included to keep your vehicle safe as well as a double open carport for extra parking space. Don’t let stress ruin you and your family’s health, buy now and start enjoying a healthier more relaxed life style today.

Listing No: P24-105575136
0 1
Winburg, Winburg
R 650 000

This amazing property is centrally located in the town square of Winburg. The property fronts onto the street and hosts a popular and long running business. It is spacious and is in a very good condition. There is store at the back that is currently used by tenants but can be converted to a second rental income. This property comes at a very reasonable price and is constructed to be a low maintenance investment that gives an good return long term. Contact me to arrange a viewing. Note that the property tax is on review with the municipality as the owner is disputing it.

Listing No: P24-104734500
3 1
Winburg, Winburg
R 270 000

Perfect home for a young couple. This home is situated in the beautiful, quiet town, Winburg. Situated only 100 kilometres from Bloemfontein in the Free State. You really get the best of both worlds. The quiet, calm and safety of small town living, combined with all the comforts the city has to offer. This charming home and garden supplies the opportunity to be recreated into a renovator's dream. Investor's opportunity.

Listing No: P24-105249053
3 2
Winburg, Winburg
R 470 000

This perfect family home is situated in a lightly travelled area among schools and other amenities such as supermarkets and a church. Open plan living areas which includes the dining room and family/TV room provides the opportunity to enjoy quality family time. Sunny, spacious living areas creates a pleasant atmosphere to enjoy. A garden with good potential for your needs.

Listing No: P24-105230098
4 2
Winburg, Winburg
R 675 000

You are welcomed into a lovely family living where you find peace of mind between these great walls of this aged home in the heart of the Free State, Winburg. This living's floors and all the wooden features is Oregon pine. A garden with a potential income of two flat lets awaits you and has heaps of space to be enjoyed by the family and is well maintained. This home is situated in a small town particularly near other towns, but still near most amenities like schools, churches, supermarkets and so on. This will truly take your breath away.

Listing No: P24-105246616
8 3
Winburg, Winburg
R 18 112 500

Description: A beautiful cattle/game farm. 1220ha Grazing with water in each camp. 450ha Game camp, game included. There is a 8 bedroom, 3 bathroom house with thatched roof lapa. This is a wonderful opportunity. Beskrywing: ‘n Pragtige bees/wildplaas met mooi rante. 1220ha Weiding met water in elke kamp. Die wildkamp is 450ha en die wild ingesluit. Woonhuis met 8 slaapkamers, 3 badkamers en grasdak lapa. Hierdie is ‘n wonderlike geleentheid.

Listing No: P24-104939643
3 1
Winburg, Winburg
R 3 950 000

343 ha - Exelsior – Winburg distrik Baie goeie weidings plaas vir bees in n baie mooi area met uitsig oor korannaberge die plaas is omring met berge.reënval wissel tussen 500 en 600 mm per jaar , lande doen baie goed hoë opbrengste goeie infrastruktuur sandsteen geboue • 4 x Boorgate(Ontwikkel ,1 x windpomp, 1x sonpomp,1x dompelpomp ) • Sonpomp gat is 11000l/h ander gate 5000l/h • Drakrag – 1/5 GVE • 4 x gronddamme • 11 x Kampe met water • 1.5 ha besproeiing uit dam nie gerigestreer nie • Lande 50ha weiding res van ha en 16 ha 1.8m wildkamp • Tuin is vol besproeiing • 3 slp huis 1 badkamer tv,eet en son stoep kombuis is groot .grasdak chalet met kombuis en badkamer klein rondawel gereedskap stoor met motorhuis vir 2 voertuie • 1 x Voerstoor • 1 x Groot sandsteen stoor Prys 3950 000 + BTW

Listing No: P24-105329068
4 2
Winburg, Winburg
R 580 000

The Majestic home stands on 3069 sqm comprises of the main house with 4 bedrooms, 2 bathrooms, lovely kitchen and 4 reception areas. Lovely covered braai patio and an outside braai too! Covered parking for 6 vehicles, 2 garages, borehole, irrigation and a JoJo tank. Come and view this stunning opportunity. Extra: Stand adjacent 2900 sqm included for only the outstanding rates and taxes.

Listing No: P24-104317095
4 1
Winburg, Winburg
R 5 870 000

Hierdie besonderse plaas met sy soetgras weidings bied die opsie om met bees of wild te boer, 469 ha waarvan 200 ha met wildsomheining toegekamp is, wat geelektrifiseer is. Die plaas is in 11 kampe verdeel, waarvan 9 kampe oor vee suipings beskik, die ander 2 kampe se watervoorsiening kom vanaf die spruit wat daardeur loop. Gedurende die winter maande behoort die natuurlike weiding op die plaas met sy diverse landskap, gemaklik genoeg weiding aan koeie en kalwers te bied, sonder om hulle te voer. Tweede opsie waarvoor die plaas benut kan word as 'n wegbreek oase van die stadslewe na die rustige platteland. Potensiaal om chalets naby die spruit op te rig vir die opset van ;n vakansie plaas. Waterbronne: 3 Boorgate (een met 'n dompelpomp en 2 met windpompe) Water word opgegaar in 3 sement damme asook 3 water tenke. 'n Deurlopende spruit voorsien kampe van veesuipings water. Sterk ondergrondse water. Ruim 4 slaapkamer woonhuis met sitkamer en studeerkamer, eetkamer,, kombuis en badkamer, met EVKOM Krag. Buite Geboue: 1 Arbeidershuis (Geen elektrisiteit of water) Waenhuis Die opsie staar jou in die oog om "challets" op te rig en die hele opset in 'n vakansieplaas te verander, omdat dit slegs 4 kilometer vanaf die N1 gelee is.

Listing No: P24-105291826
0 0
Winburg, Winburg
R 10 686 000

Hierdie prag plaas is 'n defifnitiewe aanwins vir enige boer, wins staan in alle vorme uit op die plaas. Die 658 hektaar natuurlike weiding is 'n lus vir die oog, dit bestaan uit ranteveld, vlaktes en vleie wat dig staan met rooigras en soetgras. Met 'n gemiddelde reenval van 600mm per jaar, is die area uiters geskik vir mielie, koring en sonneblom produksie met 'n hoe opbrengs Die plaas is toegerus met 13 wei kampe waarvan elkeen toegerus is met veesuipings. Groot plus punt is die netjiese beeshanterings krale en laaibank. Die omheining (drade) om en op die plaas is in 'n baie netjiese toestand. Water Bronne: 3 Boorgate (2 met windpompe en 1 met 'n monopomp) 3 Sement Damme 2 Groot Grond Damme Weidingskampe: Drakrag van 5 hektaar/GVE Netjies omheide kampe Netjiese beeskrale Veesuipings Laaibanke Stoor 1 - Kan gebruik word vir die berg van voer, saad en kunsmis. Stoor 2 (By lande) - Kan gebruikword vir hantering van trekkers en implemente. 2 Arbeidershuise (baie netjies)

Listing No: P24-105287266
3 2
Winburg, Winburg
R 460 000

Hierdie huis is gelee in 'n rustige buurt en is ideaal vir 'n groot gesin. Die uitleg van die huis bied die geleentheid dat 'n besigheid van die huis af bestuur kan word soos bv 'n studio of haarsalon. Daar is hope spasie om te geniet. Die swembad en braai area is baie privaat en sal ure se genot verskaf.

Listing No: P24-104976021
0 0
Winburg, Winburg
POA

VEILING - STAAK BESIGHEID -27 SEPTEMBER 2017 - 11:00 TE NICO VAN DER MERWE 49 - WINBURG Te – Nico Van Der Merwe straat 49 – Winburg Funwin Trading Enterprises cc Besigheidsperseel en stoor asook alle voorraad word opgeveil • Erf 815 – Groot -826m² • Erf 479 – Groot 344m²

Listing No: P24-105440687
3 2
Winburg, Winburg
R 500 000

Make this house your own. Lovely old house with a big patio to sit and enjoy those hot summer nights. The new is in the painted walls and tiled floors. This property is walking distance from the two schools. If you have an eye for the finer things in life, like the good, old homes, then this house has your name written all over it. Call today.

Listing No: P24-105355454
4 3
Winburg, Winburg
R 400 000

This thatch roof house in the heart of the Free State, Winburg, provides potential to be revamped into a guesthouse. This home has 4 bedrooms and 3 bathrooms. The main bedroom has an en-suit bathroom as well as one of the other rooms. A double garage with a separate room with its own cupboards is occupies. A scullery room is also an asset. In the garden is an entertainment area that includes a built in braai with a lapa and a large swimming pool as well as 2 water tanks. A lovely loft upstairs with a skylight and its own bathroom is occupied.

Listing No: P24-105182956
4 2
Winburg, Winburg
R 6 648 000

Weidingsplaas Distrik - Exelsior Groot 554 ha • 414ha Soetveld • 60ha Eragrostis • Lande – 80ha bewerkbaar • Jaarlikse reënval 650 -700mm • 2 x Boorgate ( ontwikkel – dompelpompe) • 3 x Gronddamme – walle kort aandag • Groot Vetrivier loop deur plaas • Ou melkstal en stoor • Beeskraal • 3 x Motorhuise • 1 x 4 Slaapkamer woning , 2.5 x Badkamer, sitkamer,eetkamer, Tv kamer, lapa, tuin het besproeiing (Tv kamer het ondervloer verhitting, kamer het nuwe teëls • 1 x Slaapkamer met vol badkamer woonstel, kombuis, sitkamer ooplan – groot afdak • Potensiaal vir 2ha besproeiing (maar geen regte) • 1.2m Omhein R 6,684 000

Listing No: P24-105094612
0 0
Winburg, Winburg
R 7 352 000

Weidingsplaas ook geskik vir wildsplaas Distrik - Winburg Baie goeie bees plaas ook geskik vir wildsplaas met soeveld Groot 919 ha • Drakrag 1/5 GVE • 919ha Rooigras • Drakrag 1/6 GVE • Jaarlikse reënval 1500mm • 8 x Boorgate ( ontwikkel – windpompe) • Vetrivier loop deur plaas • 7 x Sinkdamme • 2 x Gronddamme • 13 x Kampe met water • 1.2m Omhein • Geen krag R 7 352 000 BTW uitgesluit

Listing No: P24-105092824
3 1
Winburg, Winburg
R 7 656 000

Weidingsplaas Distrik - Winburg Mooi bees plaas of potensieël vir wildsplaas met mooi koppe en randjies Groot 957 ha • 893ha Soetveld • 60ha Voerlande • Jaarlikse reënval 550mm • 3 x Boorgate ( ontwikkel – windpompe) • 3 x Sinkdamme • 3 x Sement damme • 3 x Gronddamme • 9 x Kampe met water • 1 x 3 Slaapkamer woning , 1 x Badkamer, sitkamer,eetkamer, Tv kamer en opwas • 1 x Klein stoor • 1.2m Omhein • Geen krag R 7,656 000

Listing No: P24-105092988
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 41 | Next >