Property for sale in Windsorton, All


Popular suburbs in Windsorton, All


Sort by:
< Previous | Showing 1 - 2 of 2 | Next >
3 1
Windsorton, Windsorton
R 4 900 000

Baie goeie beesplaas 728 ha. Die plaas is gelee tussen Kimberley en Warrenton op die N12. Naby Windserton omtrent 30km vanaf kimberley. Die eenheid bestaan uit 2 kaart en transport. Een gedeelte is 471ha en 257ha, maar word bedryf as 'n eenheid. Daar is 'n woonhuis wat bestaan uit 3 slp en 1 badkamer met dubbel motorhuis. Groot stoor van 8 x 15m. Hierdie eiendom is gelee op die 471ha gedeelte. 2 Windpompe. Die 470ha is gedeel in 5 kampe en die 260ha gedeel in 3 kampe. Geen Eskom krag. Die hele plaas is jakalsproef gespan.

Listing No: P24-103375106
0 0
Windsorton, Windsorton
R 420 000

Vacant land very close to the Vaal River. Four erven to choose from. Ranges between 2020 - 2054m2. Build your own dream home, or who knows, maybe you will find diamonds?!

Listing No: P24-105110018
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 2 of 2 | Next >