Huur: R8 500 per maand Plus R1090 Vir Wi-Fi en 10 Eetes Per Maand! Dis nou Nice!
Geniet asemrowende uitsigte oor die natuurreservaat vanaf hierdie derde-verdieping-eenheid. Die oopplan-leefarea en kombuis is ideaal vir ontspanning en vermaak. Die slaapkamer het ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer. Hierdie eenheid bied die perfekte kombinasie van privaatheid en natuurskoon.
Kenmerke:
1 slaapkamer, 1 badkamer
Balkon met uitsig oor die natuurreservaat
Oopplan-leefarea en kombuis
24-uur sekuriteit en noodknoppie
Toegang tot die leefstylsentrum en staproetes
Kom net, Kom kyk! Die is nie jou Normaale Aftree Oord nie! Dis Lekker Hier!!