2 Bedroom Apartment / Flat to Rent in Baillie Park
Potchefstroom, Baillie Park
211
Netjiese woonstel in Baillie Park te huur
Hierdie kompleks is op die grens van Baillie Park geleë, bied rustigheid, spasie en vars lig, alles binne minute vanaf die sake sentrum van Potchefstroom.
Hierdie woonstel bied 2 ruim kamers, 1 volledige badkamer, 'n oopplan kombuis en sitkamer.
Die kompleks bied veillige onderdak parkering vir inwoners se voertuie.
Kontak jou vriendelike Fine Living agent vir meer inligting of om 'n afspraak te maak.